Lethula
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jessica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 130
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Stephan G - Sep 2024
Algehele gradering
Great breakaway just around the corner!
Sydney H - Aug 2024
Algehele gradering
Well enjoyed, but squirrels were disturbing us at night, roaming around our beds.
Shaye S - Aug 2024
Algehele gradering
Peaceful, calm, relaxing.
Lizinka D - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Rèze S - Apr 2024
Algehele gradering
Ongelooflik rustig en stil.
Cindy S - Apr 2024
Algehele gradering
2nd visit for us and will definitely go back in summertime.
Steven K - Apr 2024
Algehele gradering
Relax, rejuvenate and reconnect.
Gillian D - Mrt 2024
Algehele gradering
Relaxing getaway.
Hettie P - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, veilig en gemaklike verblyf.
Yolandi C - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlike gerus.
Prudence H - Mrt 2024
Algehele gradering
Great, nature.
Greg G - Sep 2024
Algehele gradering
It was just what we needed. Very peaceful.
Jan B - Jul 2024
Algehele gradering
Regte bosveld gevoel sonder ure se ry.
Maretha C - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Jessica is 'n puik gasvrou! Ons sal beslis weer gaan en.
Tinette M - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker gerus en natuur geniet.
Mignon V - Jul 2024
Algehele gradering
Jess was 'n gawe gasvrou wat ons goedgesind was t. o. v. aankoms- en vertrektye.
Neels V - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige chalet maar volgens my moes kamerdiens ingesluit gewees het by die prys.
Fred B - Des 2023
Algehele gradering
Wow.
Estelle L - Des 2023
Algehele gradering
Lieflike plek, spasie, stilte (geen selfoon opvangs, geen TV), hemels!
Pamela T - Nov 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Daniel M - Nov 2023
Algehele gradering
Wow I can't express my excitement for being in that place, my stay was amazing.
Bonita O - Okt 2023
Algehele gradering
Was baie veras met die mooi plekkie.
Heleen A - Okt 2023
Algehele gradering
Beslis 'n plek om weer te besoek.
Gerda K - Okt 2023
Algehele gradering
A beautiful and peaceful getaway. Jessica was a fabulous host. Our children had so much fun in the private pool, cycling, hiking and exploring. There are so many bird species and you can hear the lions roaring at night. An absolute wonderful getaway.
Wesley M - Okt 2023
Algehele gradering
Peaceful, relaxing, great value.
Katie G - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker verblyf en goeie kliëntediens.
Sanet L - Sep 2023
Algehele gradering
Lieflike, vriendelike, naby-aan-Pretoria behuising.
Chiné K - Aug 2023
Algehele gradering
All expectations exceeded!
Lees meerAnri V - Jul 2023
Algehele gradering
Was ongelooflik lekker en rustig.
Alan C - Jul 2023
Algehele gradering
Our whole stay experience at Lethula was excellent.
Candice Lee V - Jul 2023
Algehele gradering
An amazing getaway not far from Johannesburg. Had everything we needed and could relax and just take in the sounds of nature.
Lees meerRiaan H - Jun 2023
Algehele gradering
Fantastic verby!
Nicolene S - Jun 2023
Algehele gradering
Beste wegbreekplek.
Lethula se terugvoer
Thank you so much Nicolene. It was a pleasure to have you. Hope you see you soon.
Pieter S - Mei 2023
Algehele gradering
Pleasant surprise.
Lees meerSarie F - Mrt 2023
Algehele gradering
Very relaxing.
Lethula se terugvoer
Hi Sarie, I’m so glad you enjoyed your stay. Thank you for your review. Looking forward to seeing you again.
Zione M - Mrt 2023
Algehele gradering
Ideaal vir 'n vinnige wegbreek uit die stand. Lethula is kos vir die siel.
Lees meerLethula se terugvoer
Thank you Zione. It was lovely to meet you and I hope you will come again.
Duane K - Feb 2023
Algehele gradering
Fantastic stay-over - quiet surroundings to relax in.
Lethula se terugvoer
Dear Diane, thank you so much your nice review. Looking forward to seeing you again. Love
Raymond B - Feb 2023
Algehele gradering
Beautiful and very quiet. Just loved it so much. Will definitely go back.
Lethula se terugvoer
Dear Raymond, thank you so much for your kind review. Looking forward to seeing you again. Love from Jess & Xena.
Roeline L - Feb 2023
Algehele gradering
Vreeslik lekker, veilig, nie te vêr nie.
Lethula se terugvoer
Hi Roeline, thank you for your kind words. I would love to see you guys again. Love Jess and Xena.
Wayne V - Okt 2023
Algehele gradering
Peaceful & private.
Richard D - Sep 2023
Algehele gradering
Relaxed escape for a weekend breakaway.
Sonja P - Apr 2023
Algehele gradering
Our stay at Lethula was amazing.
Tayla D - Feb 2023
Algehele gradering
Great value for money.
Lethula se terugvoer
Dear Tayla, thank you so much for your great review. I hope to see you guys soon. Kind regards. Jess & Xena
Sumari H - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike vakansie met 'n klein babatjie.
Lees meerHenk D - Mrt 2023
Algehele gradering
Goed gerus met die bosveldgeluide en stilte.
Micheal J - Sep 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Mareloo S - Mrt 2023
Algehele gradering
What a wonderful little gem.
Lethula se terugvoer
Thank you Mareloo, you guys were awesome. See you in April.
Maretha C - Nov 2022
Algehele gradering
Lethula is 'n vyfster-naweek-wegbreek.
Anria M - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike plek.
Tanya D - Okt 2022
Algehele gradering
Beautiful, relaxing and great value for money.
Carla D - Aug 2022
Algehele gradering
Perfekte wegbreek.
Justine S - Aug 2022
Algehele gradering
Home away from home!
Cheney P - Aug 2022
Algehele gradering
Ons het ons tydjie by Lethula baie geniet. Alles was perfek!
Carla-lee V - Jul 2022
Algehele gradering
Beyond Expectation.
Tersia B - Jun 2022
Algehele gradering
Ongelooflike mooi eenheid, aandag aan detail fantasties, dekor baie mooi en dis baie skoon en gerieflik.
Max R - Mei 2022
Algehele gradering
Fantastic place.
Andre D - Mrt 2022
Algehele gradering
A good place, close to home for a breakaway.
Marco L - Feb 2022
Algehele gradering
Luuks.
Minette S - Jan 2022
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en rustig.
Shannon C - Jan 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Lees meerYvette H - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderful weekend break!
Lees meerLin I - Aug 2022
Algehele gradering
Comfortable, attractive, well-appointed.
Estelle S - Des 2021
Algehele gradering
Lafenis vir die siel en gees.
Chantal B - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlike Kerstyd by die mooiste, rustigste plekkie!
Yolinda V - Des 2021
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Yolette N - Nov 2021
Algehele gradering
Kos vir die siel.
Magda V - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig, kommervry, luuks, natuurervaring.
Lindy C - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderlik!
Lees meerRoelie P - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Mariana V - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflik en rustig.
Marietjie S - Okt 2021
Algehele gradering
Uitmuntend.
Elmari J - Sep 2021
Algehele gradering
Beste plek nog.
Donne M - Aug 2021
Algehele gradering
Great break away.
Nicola C - Jun 2021
Algehele gradering
Sal definitief aanbeveel en weer gaan.
Melanie K - Jun 2021
Algehele gradering
Beste waarde vir geld
Yolandi B - Mei 2021
Algehele gradering
Amazing stay
Anton V - Mei 2021
Algehele gradering
Te kort maar so lekker.
Maritza H - Mei 2021
Algehele gradering
Lethula het ons harte gesteel!
Emelia F - Apr 2021
Algehele gradering
Absoluut asemrowend.
Anita D - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker gesinsnaweek.
Ramona L - Apr 2021
Algehele gradering
Prentjie-mooi, pragtig netjies en hemels!
Leon R - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderlike, vinnige, gerieflike wegbreek.
Lees meerNaomi B - Mrt 2021
Algehele gradering
Die plek was pragtig en mooi uitgerus en baie skoon gewees. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.
Johmare B - Feb 2021
Algehele gradering
Lieflike blyplek en goed toegerus, rustig, stil, mooi omgewing.
Melinda S - Feb 2021
Algehele gradering
Net die regte plek om te ontspan.
Welmien B - Jan 2021
Algehele gradering
Wat 'n awesome naweek.
Uys C - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderlik, heerlik, rustig.
Lees meerCharmaine B - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Lees meerDanielle N - Jan 2021
Algehele gradering
Peaceful.
Mahlatsi B - Jan 2021
Algehele gradering
Exciting.
Nadia K - Nov 2021
Algehele gradering
Was baie lekker.
Suzan T - Sep 2021
Algehele gradering
Absolutely great place to stay at.
Charne W - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekend! Rus vir die siel.
Phindile B - Mei 2021
Algehele gradering
Adventerous experience.
Jurita H - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker, skoon, en naby!
Lees meerEsther W - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige, skoon plek wat volledig toegerus is.
Patrita V - Mrt 2021
Algehele gradering
Kindervriendelike verblyf in die Bosveld met nagklanke van leeus wat brul.
Alicia B - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig.
Chire V - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig. Alles wat jy nodig het en meer.
Audette M - Jan 2021
Algehele gradering
Beautiful accommodation. It's clean and everything you need is there.
Theresa S - Des 2021
Algehele gradering
Rustig, netjies, ongelooflike ervaring, sal weer bly.
Dr Christo P - Des 2020
Algehele gradering
Rus en vrede in 'n luukse huis en 'n pragtige omgewing.
Jeanre V - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike kuier.
Liz W - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlike kuier plek in die bosveld.
Adeline B - Sep 2020
Algehele gradering
Luxury living in the bushfield!
Natasha N - Sep 2020
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Tracy D - Aug 2020
Algehele gradering
A wonderful, peaceful stay in nature.
Lees meerAdele V - Aug 2020
Algehele gradering
Baie rustige plek en baie goed toegerus.
Bianca V - Mrt 2020
Algehele gradering
Salig.
Carel O - Mrt 2020
Algehele gradering
Amazing stay, with all the needed luxuries.
Sabine V - Feb 2020
Algehele gradering
Definitely recommend.
Mia V - Feb 2020
Algehele gradering
Dit is so mooi, rustig en privaat! Linda het ons persoonlik ontvang en dit is 'n pluspunt! Daar is absoluut geen sein, berei daarop voor.
Willie S - Jan 2020
Algehele gradering
Onverbeterde gasvryheid en geriewe.
Louis O - Jan 2020
Algehele gradering
Awesome.
Bronwyn B - Jan 2020
Algehele gradering
Wonderful stay, had everything that we needed for self catering.
Lethula se terugvoer
Dear Bronwyn,
Thank you for the nice review. Take care and looking forward to welcoming you again.
Kind regards,
Linda
Danelle P - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike rustige wegbreek 30 minute uit Pretoria.
Lees meerVeronica B - Okt 2020
Algehele gradering
Voël Liefhebbers se Paradys
Lees meerElmi J - Aug 2020
Algehele gradering
Ongelooflik!
Marileen J - Okt 2020
Algehele gradering
Bosveld lekkerte met padda geluide in die aand.
Lize-mari D - Mrt 2020
Algehele gradering
Unwinding, peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ontspannend, rustig.
Baie mooi plek, netjies en skoon. Ideaal vir 'n wegbreek van die besige stad af. Pragtige uitsig. Ons was mal daaroor. Baie dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nicayla B - Mrt 2020
Algehele gradering
Clean, neat, relaxing, convenient.
Louise P - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik, rustig, weg van die stad se geraas.
Lizmarie R - Des 2019
Algehele gradering
Perfect getaway!
Louis Z - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflike skoon en netjiese huis. Heerlik gekuier vir 'n paar dae daar. Baie dankie Linda.
Lethula se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons kom bly het en dat julle die plek so netjies gelos het, ek waardeer dit baie. Ek hoop julle sal gou weer kom kuier.
Vriendelike groete
Linda
Cindy K - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties skoon en lekker privaat.
Lethula se terugvoer
Beste Cindy,
Julle is 'n baie oulike gesin en dit was' n plesier om julle hier te hê. Sien uit daarna om julle gou weer te sien.
Groete.
Karlien V - Nov 2019
Algehele gradering
Als was puik!
Lethula se terugvoer
Beste Karlien
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek hoop ons sien julle en julle 2 oulike seuns gou weer.
Groete
Linda
Christelle J - Nov 2019
Algehele gradering
Was very quiet and having your own pool a bonus.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Was baie stil en om jou eie swembad te hê is 'n bonus.
Het in Lethula 7 gebly. Alles nuut en goed in stand gehou.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lethula se terugvoer
Dear Stephen,
Thank you for your nice review. Take care and looking forward to welcoming you again.
Regards
Linda
Chanel S - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike akkommodasie as jy 'n stil, rustige plekkie soek.
Lees meerLethula se terugvoer
Beste Chanel
Baie dankie dat julle van die plekkie gehou het. Ons is jammer oor die selfoon opvangs, daar gaan 'n ekstra toring opgerig word, wat die hek betref dis die bewarea se hek en dis die veiligste manier om dit oop te maak deur die hek te bel. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Johan P - Okt 2019
Algehele gradering
Absoluut awesome!
Lethula se terugvoer
Beste Marlize,
Baie dankie vir jou goeie resensie. Hoop dit gaan goed en sien uit daarna om julle gou weer te sien. Dankie dat julle alles so netjies gelaat het.
Vriendelike groete
Linda
Jaco S - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik en baie rustig.
Lethula se terugvoer
Baie dankie Jaco en Karen, ek is bly julle het dit geniet. Ons sien daarna uit om julle gou weer te sien.
Groete
Linda
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R628, Leeuwgedacht Bewarea, Dinokeng, 0001, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang