Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Letlotse Lodge Kudu Cabin

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 31

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Letlotse Lodge Kudu Cabin
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Keleigh C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keleigh C

Awesome.

Letlotse was fantastic. We had a great time and will definitely be going back.

Casper V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper V

Sal beslis weer gaan.

Fantastiese plek. Baie netjies en diere kom drink water voor jou huis.

Pieter D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Leker gerus in netjiese bosverblyf.

Die plek is hoogs aan te bevele. Eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Die klonte is uiters netjies en kan jy sien eienaars is trots op hul lodge. As jy wil rus in die bos, is Letlotse verseker die plek.

Lynette R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette R

Rustig en lui lekker.

Die kort weg breek was fantasties.

Avrill E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avrill E

Fabulous, peaceful, beautiful and fabulous accommodation!

The lodge is really value for money, not to mention the amazing hot tub. The hosts were very accommodating. The only thing that needs to be addressed is the eating arrangement, which is not practical, especially if you are on the short side. Possibly look at bar stools in the kitchen. I am sure the hosts will sort out the teething problems as they grow. Even though there is no load shedding, there are power outages due to elephants knocking over poles. Emergency lights would be helpful.

Lizette D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D

Baie skoon. Ek het heelwat diere by die drinkgat voor die huis gesien.

Sien sterre.

Ashley W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley W

The most incredible weekend.

We decided to take a break from our busy lifestyles and enjoy three nights away at Letlotse Lodge Kudu Cabin with our friends. We were warmly welcomed by the amazing owners, Etienne and Marjorie, upon arrival and immediately felt at home. Our cabin was exceptionally clean and fully stocked with everything we needed for catering. The jacuzzi was filled and ready to use, and the braai facilities were well-maintained. We also had access to an amazing bonfire pit. We were thrilled to see a wide variety of game just meters away from our cabin, including elephants, wildebeest, zebras, and ostriches. Jacob, the groundskeeper, was always available to refill the jacuzzi and clean the braai facilities. We will definitely be returning in the near future without a doubt. Thank you again!

Karin S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Amazing plek en sy mense.

Absoluut die moeite werd, julle sien ons gou weer.

Jacques N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques N

Wonderlike naweek met puik diens.

Netjiese verblyf en puik diens. Die eienaars is baie gasvry en laat jou onmiddellik welkom voel. Ek sal Letlotse Lodge ten sterkste aan beveel. Sien julle sommer gou weer.

Stefan J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan J

Dit is 'n lekker wegbreuk wat sommer vinnig van Pretoria kan beryk word.

Ons het besluit om vinnig weg te breek en het gehou van die foto's, eg na die foto's het die plek gelyk soos voorgestel. Alles was skoon en hulle het seker gemaak dat ons kuier so gemaklik is soos wat dit kan wees. Hulle het vir ons die warmbad begin sodat die kinders net kon inklim en na die diere kyk wat net buite die draad is. Die plek kan regtig aanbeveel word.

Kobus V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus V

Rustigheid, puik weer en saligheid.

Ons het baie lekker gebly, alles is mooi netjies en skoon, en alles werk soos dit moet.

Vanaf
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinokeng Wildreservaat, Boekenhoutskloofweg, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a07b3be965b26bf35693e3ebcb352ddb73a1ab166359bfa5c1bf31026f9834dde0f8003f75533ac2a3e355521504a776dfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Dinokeng Game Reserve Boekenhoutskloof Road 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.410126 28.326819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang