Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Letlotse Lodge Plaashuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 31

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Letlotse Lodge Plaashuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mieke J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke J

Was very relaxing, clean and hosts are friendly.

See stars.

Albie S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie S

Gemaklike gesins eenheid, netjies en heerlike kuier en braai area.

Het heerlik gebly. Die Letlotse Lodge Plaashuis was baie netjies, genoegsame ruimte vir 'n gesin van 4 en die buite kuier areas was ook ruim en goed ingerig, dog privaat. Marjorie en Etienne was ook baie gasvry.

Tiffany V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiffany V

Baie lekker.

Dit was baie lekker. Eienaars was baie vriendelik en die plek was netjies en skoon.

Talitha V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Talitha V

Netjies, gemaklik en rustig.

Die eienaars was baie vriendelik en het ons hartlik verwelkom en dadelik tuis laat voel. Die terrein en die plaashuis was pragtig netjies en skoon met alles wat jy benodig. Ons sal weer daar bly.

Etienne L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne L

Dit was baie rustig en ons het ons verblyf en rus baie geniet.

Letlotse Plashuis was werklik meer as wat ons verwag het. Etienne en sy vrou het ons baie vriendelik verwelkom en ons het dadelik tuis gevoel. Baie lekker plek vir wegbreek vanaf die stad. Sal beslis aanbeveel.

Eunette B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunette B

Mooi area, akkommoderend, heerlike swembad en afdak vir kuier.

Ons het lekker gebly.

Anders H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anders H

Great place for a get away to the bush.

Lovely place with easy access from the N1.

Barbara K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara K

We had a lovely stay at Letlotse Lodge Plaashuis, and the owners were very friendly and helpful.

The 2-plate stove top did not work so well, and we struggled to get a breakfast cooked in time.

Marthie P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie P

Vriendelike, gasvrye eienaars.

Die geriewe was skoon, netjies en uiters gemaklik. Eienaars was vriendelik, behulpsaam en ons sal die lodge hoogs aanbeveel.

Dawid R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid R

Fantastic, comfortable

Our stay at Letlotse Lodge Plaashuis in Dinokeng was absolutely fantastic! The accommodation was not only comfortable but also nestled within the stunning beauty of the bushveld. The warm and welcoming staff, coupled with exceptional service, made our visit truly memorable. We're eagerly looking forward to returning and once again immersing ourselves in the enchanting world of Dinokeng!

Cecilia M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia M

Lekkerste verblyf.

Ons het baie lekker hier gebly en gekuier saam familie voor ons moes landuit gaan. Ettiene en Marjorie was ongelooflik gasvry en net wonderlike mense! Hulle plek is regtig perfek!

Vanaf
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinokeng Wildreservaat, Boekenhoutskloofweg, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe47c1f47adb120fbeb555be71cc4f0fd998134344ee186d9c6162b065938a4692160972f1d0b15c9b1c1d71ac5d4ee935a4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Dinokeng Game Reserve Boekenhoutskloof Road 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.409576038877 28.326443490738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang