Letsatsi Lodge
Beskrywing
Dié eenheid is 'n wittebroodsuite en spog met lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en 'n buitebad en -stort. Daar is ook 'n TV met sekere DStv kanale, WiFi en 'n kombuisie wat met basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf en 'n yskas toegerus is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Troeteldiere is teen 'n ekstra koste welkom, maar dit moet vooraf gereël word. Gaste moet ook hulle troeteldiere se gemors optel en skoonmaak en die troeteldiere moet te alle tye, terwyl hulle op die perseel is, aan 'n leiband wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenhede is luuks en ideaal vir klein gesinne. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed, driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n buite-stort. Daar is lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en 'n kombuisie wat met basiese verhit-en-eetgeriewe, soos 'n mikrogolfoond en 'n yskas, toegerus is in elke eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Troeteldiere is teen 'n ekstra koste welkom, maar dit moet vooraf gereël word. Gaste moet ook hulle troeteldiere se gemors optel en skoonmaak en die troeteldiere moet te alle tye, terwyl hulle op die perseel is, aan 'n leiband wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie moderne eenhede het almal koningingrootte- en driekwartbeddens en is vir klein gesinne geskik. Die en suite-badkamer het 'n stort en die buitestort sal jou laat voel asof jy werklik met vakansie is. Daar is ook lugversorging, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. 'n Kombuisie wat met basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond en yskas toegerus is, is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Troeteldiere is teen 'n ekstra koste welkom, maar dit moet vooraf gereël word. Gaste moet ook hulle troeteldiere se gemors optel en skoonmaak en die troeteldiere moet te alle tye, terwyl hulle op die perseel is, aan 'n leiband wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorg-chalets het tentseilkante en -venters en verseker 'n onmiskenbare kampgevoel in die stille natuur. Elke chalet het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in. 'n Kombuisie wat met basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond en 'n yskas toegerus is, is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Troeteldiere is teen 'n ekstra koste welkom, maar dit moet vooraf gereël word. Gaste moet ook hulle troeteldiere se gemors optel en skoonmaak en die troeteldiere moet te alle tye, terwyl hulle op die perseel is, aan 'n leiband wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elkeen van hierdie gesinseenhede is ideaal vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en 'n kombuisie wat met basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas en 'n mikrogolfoond toegerus is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Troeteldiere is teen 'n ekstra koste welkom, maar dit moet vooraf gereël word. Gaste moet ook hulle troeteldiere se gemors optel en skoonmaak en die troeteldiere moet te alle tye, terwyl hulle op die perseel is, aan 'n leiband wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 86 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N7, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang