Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Letsatsi Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 86 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N7, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 160 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Letsatsi Lodge is in Vanrhynsdorp geleë en is die ideale oornagplek vir diegene wat tussen Kaapstad, Namibië, Springbok en Upington op die N7 reis.

Verblyf word in 'n rits chalets vir 2 tot 4 gaste gebied. Elke chalet het lugversorging, gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kombuisie met basiese verhit-en-eetgeriewe in elke chalet. Braaigeriewe is beskikbaar.

'n Restaurant, Red Ox Steakhouse, is op die perseel beskikbaar en maak vir fynproewers voorsiening met 'n spyskaart wat met van die beste wyne van die omgewing gepaard gaan. Gaste kan ook 'n middagtee op die restaurant se stoep met dekadente fyngebak en koek geniet.

Die historiese kerk en tuine weerspieël die flora van die omgewing en begeleide toere deur die inwonende vetplant-kenner is beskikbaar. Die lodge het ook 4 swembaddens waarin gaste kan afkoel.

Die lodge spesialiseer in troues, verjaarsdagpartytjies en ander funksies wat op die perseel gehou word en kan voorsiening vir 150 tot 200 gaste maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 148 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Carin V
5.0
Letsatsi is 'n besondere, mooi en netjiese lodge. Ek het lekker gebly en sal graag weer daar wil bly.
Aug 2024
Marthie V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte akkommodasie. Die akkommodasie is perfek. Die restaurant is puik. Die ontbyt is baie goed met 'n groot verskeidenheid.
Aug 2023
Adriaan S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Dit was absoluut fantasties! Dit was my 3de keer by Letstatsi Lodge en hulle bly konstant met hulle puik produk wat hulle aanbied.
Mrt 2023
Anastasia D
Gesin met tieners
5.0
Pragtig ingerigte eenhede, met lugverkoeling teen die versengende hitte! Ons sal beslis terug kom na Letsatsi Lodge, dis 'n pragtige plek.
Jan 2023
Derek M
Besigheidsreis
4.8
Baie goeie ondervinding! Die restaurant het fantastiese kos en puik diens!
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Roedolf Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 598

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Langs die N7, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Gaste dink Letsatsi Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanrhynsdorp Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 86 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N7, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9172ddbdf5b2d3d9f2f13ff5583f5a0f8e947f4819be374d7ec30bc2af48b6e2bf89f03af34337748c0e0c3b5250b71a8ea6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 160 per nag, vir 2 mense 148 5 1 5 Off the N7 Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.607466345963 18.728312238099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang