Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Letsatsi Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 228 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Elizabeth L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Happy and enjoyed my vacation . I really appreciate the good services and nice hospitality. What I like about the staff of Letsatsi Game Lodge is that they check every now and then if we are okay or not; they are friendly. The atmosphere is amazing. I really recommend Letsatsi Game Lodge for an outing and I will come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda D
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Baie baie lekker gekuier! Hierdie is 'n puik plek. Professionele, vriendelike en uitstekende diens. Pragtige plek en lieflike natuurskoon. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

As jy nog nie by Letsatsi Game Lodge was nie, mis jy uit op 'n skitterende kuier. Alles omtrent Letsatsi Lodge was goed. Almal het uit hulle pad gegaan om dit 'n wonderlike kuier daar te maak. Die blyplek was goed geleë, skoon, smaakvol gemeubileer en goed onderhou. Die kos was goed en die lamnek was in 'n klas van sy eie. Die stilte, sterre en omgewing het alles net afgerond na 'n baie spesiale kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre & Riekie L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Letsatsi Lodge is die beste. Van die intrapslag was alles perfek. Die personeel was flink, vinnig en baie behulpsaam. Ons het vreeslik lekker gebly, en beplan sommer gou weer 'n reis na Letsatsi Lodge. Aandete was 'n groot bederf en om ons voete verder onder ons uit te slaan het hul ontbyt ons bo verwagting verras. Dit was heerlik stil en die natuurlewe is 'n groot bonus. Jy kan sommer vroeg oggend op jou stoep sit met 'n heerlike beker koffie terwyl jy oor die veld uitkyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucky A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

A very good venue and location to relax. It was breathtaking and very refreshing, with the most beautiful mountain views and sunsets. It was indeed incredible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Goeie diens en baie gerieflik. Pragtige area. Ons het die pad na die lodge geniet, baie welkom gevoel, uitstekende diens ontvang, die lekkerste wildspastei geëet en heerlik geslaap op 'n besonders gerieflike bed. Goeie keuse gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coreen A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Verblyf en restaurant was baie lekker, diens uitstekend. Sal beslis weer besoek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly, sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Uitstekend, asemrowend, en sal definitief weer gaan. Dit is 'n asemrowende mooi plaas met baie diere. Die staf was baie behulpsaam en vriendelik. Ons het aanvanklik in die tentekamp gebly, maar een van my mense is swak siende en ons was gratis opgradeer na 'n 3-slaapkamer chalet. Baie dankie. Uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene R
1 nag
4.8
Jan 2024

Amazing. I would definitely stay here again on my way down to Cape Town. Was very comfortable. The main lodge is amazing. The tented camp was value for money, especially because I had booked last minute.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Chorine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 228

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R860
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R860
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 124 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R701, Tussen Smithfield en Bethulie, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAI9If7rv5iUwHwRlBdAoxh4fEeDeqk5V5iOtSrMczj7nGGMfd7D?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 2) 228 5 1 5 Off the R701 Between Smithfield and Bethulie 9966 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.387915764742 26.344557758266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang