Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Letsatsi Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 251 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Greg H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wonderful. Was a wonderful stay. Will use again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kate L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Our stay was wonderful thanks to an unexpected upgrade and very good service! Fantastic! We were very grateful to be upgraded to a chalet from safari tents with no extra charge. We enjoyed a delicious dinner at the restaurant and were very impressed with the service from our waitress.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlese T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pragtige gerieflike oornagplek. Sal beslis langer bly volgende keer. Mooiste ligging en gerieflike chalet. Selfs my Yorkie is soos 'n prinses behandel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Privaat verandas, mooi wild gesien en lekker oorgeslaap. Baie lekker gebly, aandete was ook baie goed met lekker kos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald W
1 nag
4.4
Jan 2025

Mooi gebied. Baie rustig. Baie mooi plekkie. Netjies en skoon. Beddens is maar aan die harde kant. Geen gordyn vir stortbad nie, met die gevolg dat omtrent die hele badkamer nat word as jy stort. Yskas weg gesteek in kas, hoekom? Daar was 'n groot reënstorm en die dak het gelek en water het onderdeur in gestroom. Gelukkig was daar genoeg handdoeke. Restaurant se kos is lekker ten minste. Vir 'n oornagstop is dit ok.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsabe E
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Definitely recommend and will visit again! Lovely stay. Friendly, helpful staff, even our pup was adored and cuddled by personnel. We would definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mari V
1 nag Gesin met tieners
3.6
Jan 2025

The staff were very nice, but the tents need real upgrading. The bathrooms in the tent area were absolutely disgusting and the toilets didn't flush. The tent area is run down, and a gentle suggestion is to have an outdoor shower and toilet outside each tent. It was chaos as someone moved into our chosen tent after we returned from supper. It caused unnecessary stress when you come from a relaxed holiday. I will not go for the tent area again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Annelien D
1 nag
1.6
Jan 2025

Slegte ervaring. Die inteken/ontvangs by die lodge was 'n gemors. Nadat ons uiteindelik 'n tent gekies het wat alles het wat werk (party het nie zips gehad wat kon toemaak nie, daar was nie krag nie en het nie kussings gehad nie), is ons tent ook toegewys aan 'n ander gesin. Ons het na aandete gevind iemand anders slaap in ons tent (hulle het dieselfde tent as ons geallokeer) en omdat daar geen sein by die tente is nie, kon mens nie management in die hande kry om te help nie. Jy moet ver terugstap in 'n swak beligte pad na die karre om te kan bel. Ons moes tussen ontstelde gaste, tente oop en toemaak om te sien watter tent het mense in sodat ons 'n plekkie kon vind om te slaap. Daar was ook geen waaiers in die tente nie. Ons is begroet met 41 grade en ons was onder die indruk dat 'n 4-ster lodge wel aircons/fans beskikbaar sou hê. Die manager het gesê ons moet maar gaan swem, want die tente is nie deel van die 4-ster nie. Ek voel hulle moet die tipe inligting deel, want dit help met besluitneming. Na 10 ure se bestuur voel ek sleg dat my man moet probeer rus onder sulke omstandighede.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Brett B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Out of this world. Absolutely wonderful - best place to stay in the Free State.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew W
1 nag
5.0
Des 2024

Very worthwhile. Our stay was excellent. We would use it again when in the area. The service was good, the accommodation more than suitable and we got to stay a little bit longer. We would recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Chorine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 251

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 860
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 860
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 124 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R701, Tussen Smithfield en Bethulie, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAI9If7rv5iUwHwRlBdAoxh4fEeDeqk5V5iOtSrMczj7nGGMfd7D?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 2) 251 5 1 5 Off the R701 Between Smithfield and Bethulie 9966 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.387915764742 26.344557758266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang