Level 1
Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kenmorestraat 18, Tamboerskloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 670R1 420 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Level 1 is 'n selfsorgwoonstel in Tamboerskloof, Kaapstad wat teen Seinheuwel skuil.
Die ruim ateljeewoonstel van 88m2 beskik oor 'n kombuisie, slaap- en leefarea en 'n en suite-badkamer.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.
Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed sowel as ruim kasspasie.
Die badkamer het 'n ruim stort, wasbak en 'n toilet.
Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV met DStv-kanale.
Die woonstel het ook WiFi en lugversorging.
Daar is parkeerplek op die perseel.
Die woonstel lei na 'n stoep en buiteruimtes met uitsigte oor die stad en die omliggende bergarea.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Servaas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kenmorestraat 18, Tamboerskloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Level 1 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kenmorestraat 18, Tamboerskloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap