Levubu Cottages
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Levubu-laan 9, Penina Park, Polokwane, 0699, Limpopo
-
Vanaf
R700R630 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Levubu Cottages is in Polokwane en bied gerieflike verblyf en fantastiese gasvryheid.
Gaste kan kies tussen 'n selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers wat slaapplek aan 4 gaste bied of 'n oopplanwoonstel met slaapplek vir 2 gaste.
Eenheid 5 het twee slaapkamers met 4 enkelbeddens, sowel as 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Hierdie eenheid het 'n goed toegeruste kombuis en 'n leefarea met 'n TV sekere DStv-kanale en WiFi. 2 enkelbeddens kan op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep word.
Eenheid 1 het 2 enkelbeddens en 'n etenstafeltjie met 2 stoele. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. DIe eenheid het ook 'n kombuisie wat met 'n induksiekookplaat, eetgerei, breekware en kookgeriewe toegerus is. In die solder is 'n werkstasie en 'n rusbank met sitplek vir 3, platskerm-TV, OpenView en WiFi.
Daar is buitebraaigeriewe en 'n tuin met versteekte hoekies en bankies waar gaste kan ontspan. Die eenheid het 'n motorafdak en 'n afstandbeheerde hek vir maklike toegang. Daar is ook sekuriteitskameras, asook sonkrag wat beskikbaar is tydens beurkrag en 'n rugsteunwaternetwerk wat gefiltreerde water verskaf.
Die woonstel word daagliks skoongemaak en alle beddegoed en handdoeke word voorsien.
Polokwane het sy eie lughawe, Gateway Internasionale Lughawe en is op die N1 tussen Polokwane en Louis Trichardt geleë.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Levubu-laan 9, Penina Park, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Levubu Cottages het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Levubu-laan 9, Penina Park, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang