Levubu Cottages
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Levubu-laan 9, Penina Park, Polokwane, 0699, Limpopo
-
Vanaf
R700R630 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Levubu Cottages is in Polokwane geleë en bied gaste bekostigbare verblyf en puik gasvryheid.
Verblyf word gebied in 'n selfsorg-2-slaapkamerwoonstel met slaapplek vir 4 gaste en 'n oopplan-woonstel met slaapplek vir 2 gaste.
Eenheid 5 beskik oor 2 slaapkamers wat met 4 enkelbeddens ingerig is, asook 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie eenheid het ook 'n goed toegeruste kombuis en sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Op versoek kan 2 enkelbeddens in 'n koninggrootte-bed omskep word.
Eenheid 1 is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n tafeltjie met 2 stoele. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n induksie-kookplaat, eetgerei, breekware en kooktoebehore. Op die solder is 'n skootrekenaarwerkstasie en 'n 3-sitplekbank, platskerm-TV, OpenView en WiFi.
Daar is braaigeriewe buite en 'n tuin met versteekte hoeke en bankies vir ontspanning en gaste kan van die lapa gebruik maak sou hulle verkies. Elke eenheid het 'n motorafdak en 'n afstandbeheerde hek vir maklike toegang. Bykomende sekuriteit word verskaf in die vorm van sekuriteitskameras en daar is sonkrag beskikbaar tydens beurtkrag asook 'n rugsteunwatertenk wat gefiltreerde/behandelde veilige water voorsien.
Woonstelle word daagliks skoongemaak en alle beddegoed en handdoeke word voorsien vir die duur van jou verblyf.
Polokwane het sy eie lughawe, Gateway International, en is op die N1 tussen Polokwane en Louis Trichardt geleë.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Levubu-laan 9, Penina Park, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Levubu Cottages het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Levubu-laan 9, Penina Park, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang