Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Levubu Junction

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Kgothatso C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Home away from home. Beautiful house has all the necessities. We enjoyed it very much. Will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhardt M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mei 2024

Comfortable, secure, value for money, close to my work area. All was very good. Just one concern / comment - there was a really "funky" smell that came from the bathroom. It actually woke me up both nights I was accommodated there. I had to buy and spray some air freshener for it. But apart from that - awesome!. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Ons het as 'n gesin lekker saam gekuier en goed gerus. Die mooiste uitsig. Lekker braai-area. Ons het al die verskillende TV-kanale geniet en die kinders was mal oor die speletjies op die TV. Gerieflike beddens en kussings.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
Levubu Junction
Dankie Yolande, besoek ons gerus weer. Groete.

Jacques B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Goeie oornagverblyf oppad Kruger Punda Maria hek toe. Goeie geriewe. Reg langs grootpad so goed vir oornagverblyf maar nie 'n vakansieplek nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
Levubu Junction
Baie dankie Jacques, besoek ons gerus weer.

Tim C
1 nag Besigheidsreis
4.0
Sep 2024

Very convenient. It was great. The staff were pleasant and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mick R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Heerlike verblyf. Wát 'n lekker plek in die Levubu vallei! Die eenheid was ruim, gerieflik en netjies. Ons het lekker gekuier en sal beslis terug kom na Levubu Junction. Marinda en haar personeel is vriendelik en baie hulpvaardig. Tot weersiens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marinda
Levubu Junction
Besoek ons gerus weer.

Bok V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Sep 2023

Netjies gemaklik naby alles. Alles wat jy nodig het en naby Greenfarms. Winkel het die gemaklike goed wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Janine B
1 nag
5.0
Sep 2022

Baie lekker rustig. Ek sal beslis weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneli S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Heerlik! Heerlik! Heerlik! Dit was so lekker om na 'n lang dag by ons woonplek aan te kom, ingeklok te word sonder enige oponthoud en in 'n skoon, ruim, gemaklike huisie in te stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
Levubu Junction
Baie dankie Anneli, besoek ons gerus weer. Groete

Cora M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Heerlike verblyf, waarde vir geld ons het baie lekker gebly! Dink dit is nodig om te kommunikeer voor jy kom dat jy jou eie login details moet bring vir die Smart TV. Daar is 'n gemeenskaplike braai en nie 'n braai by elke huisie nie. Pizza wat jy kon bestel vir aflewering was heerlik, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
Levubu Junction
Baie dankie vir jou terugvoer Cora. Besoek ons gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R524, Levubu, Thohoyandou-weg, Louis Trichardt, 0929, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d4cac1f410d96047e59302ab7d8799df8c1b2dd316ca9196c04d44e58ddae43596035be4ad20cbfa6b9d97f634217770ff7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 R524 Levubu, Thohoyandou Road 0929 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.069091371063 30.229345858098

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang