Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lewens-Essens B&B on C

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 58 resensies vir Lewens-Essens B&B on C
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elza M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza M

Lewens essens!

Die verwelkoming en verblyf was vriendelik en gasvry. Die uitsig is absoluut fantasties. Alles is netjies en skoon en hier is waar 'n mens rus kan kry vir jou siel.

Lewens-Essens B&B on C se terugvoer

Elza, dit was werklik 'n groot plesier om jou by Lewens-Essens te kon verwelkom! Sterkte met jou nuwe stokperdjie en jy sal altyd welkom wees as jy essens vir die dag of week nodig het.

Lewens-Essens B&B on C
Marinda S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S

Die akkommodasie en uitsig was uitstekend!

Ons het heerlik gebly.

Lewens-Essens B&B on C se terugvoer

Julle was sterre! Ons het julle kuiertjie terdeë geniet.

Lewens-Essens B&B on C
Christelle R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle R

Uitstekende akkomodasie en ligging.

Baie dankie Ria en Anita vir julle gasvryheid. Die kuier was uit die boonste rakke. Dankie vir die heerlike verrassing die laaste aand. Ons kom beslis weer kuier om ons belofte wat ons gemaak het na te kom. Groete

Lewens-Essens B&B on C se terugvoer

Ai en was dit nou 'n lekker kuier. Baie dankie vir julle terugvoer en dat julle ons gekies het. Kan nie wag vir die belofte om waar te word nie. Beste wense tot weersiens.

Lewens-Essens B&B on C
Thea T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea T

Baie lekker gebly. Wonderlike gasvrou.

Heerlik gebly, uitsig asemrowend. Gasvrou baie vriendelik.

Lewens-Essens B&B on C se terugvoer

So bly julle het dit geniet en dankie vir julle review. Hoop ons sien julle weer!

Lewens-Essens B&B on C
Gabri S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gabri S

Gelukkig het ons geweet daar is nie eintlik ontbyt nie, maar self gesorg.

Pragtige uitsig, ek weet nie of dit B&B is nie. Die matras en ontbyt is van swak standaard.

Lewens-Essens B&B on C se terugvoer

Goeie dag Gabri, dankie vir die komplimente, dit word waardeer. Ons verwelkom ook terugvoer van ons gaste oor waar ons kan verbeter. Ons het na julle 'n punt gemaak om vir die gaste te vra of die bed sleg slaap en of ons dit moet vervang. Nie een van die gaste het klagtes gehad nie, in teendeel ons baie geprys oor die gehalte van die bed. Wat die ontbyt aanbetref, wil ek net weer daarop wys dat dit 'n kontinentale ontbyt is wat al die volgende insluit: Muesli, 4 snye brood vir rooster wat elke dag afgewissel word met ander brood, kaas, konfyt en botter, goeie gehalte jogurt, suiwer sap en vrugte. Inteendeel dit word ook so op ons webwerf geadverteer. Jammer dat julle nie tevrede was nie. Met vriendelike groete.

Lewens-Essens B&B on C
Miekie W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miekie W

Briljant.

Ria en Anita voel soos familie. Ons het gehuil dat die trane loop toe ons moes ry. Wees gewaarsku as jy eers daar was gaan jy nie wil weggaan nie. Dit was die beste vakansie ooit. Ons mis Yzerfontein en Ria en Anita al klaar geweldig baie. Hulle gasvryheid en omgee het ons vakansie een gemaak wat ons nie sommer sal vergeet nie. Ons sal vir seker weer gaan kuier. Hulle is al twee diamante wat mens nie orals kry nie.

Lewens-Essens B&B on C se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Dit gee vir ons soveel plesier om te weet dat ons gaste gelukkig en tevrede is. Nuwe vriende en amper familie - beslis. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie.

Lewens-Essens B&B on C
Jacques L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L

Uitstekend en baie gasvry.

Uitstekende ligging en baie aangename bestemming wat ons sterk aanbeveel.

Lewens-Essens B&B on C se terugvoer

Jacques, baie dankie vir jou review. Dis goed om te weet julle het julle tydjie by ons, en natuurlik ook met julle familie, geniet. Die see is weer omgekrap vandag!

Lewens-Essens B&B on C
Marlene M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M

Awesome host. Awesome town.

Will visit again for sure.

Lewens-Essens B&B on C se terugvoer

Marlene, baie dankie vir die vol punte. So bly julle het dit geniet en hoop regtig ons kan julle wonderlike mense weer in die toekoms verwelkom.

Lewens-Essens B&B on C
Karen C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C

Saligheid by die see!

Vandat ek arriveer het totdat ek vertrek het, was puik! Die geriewe is van uitstaande gehalte en uiters netjies. Die bed slaap soos 'n droom en die balkon is lieflik om die see en skoonheid van Yzerfontein te bewonder. Die ontbyt was ook heerlik. Ria en Anita, jul ongelooflike gasvryheid en mens-wees sal ek altyd koester. Báie dankie. Ek sal beslis weer vir julle besoek!

Lewens-Essens B&B on C se terugvoer

Karen, hoe kan 'n mens dan nou nie dadelik van jou hou nie!!! Ons het die tydjie saam met jou net so geniet - het gevoel asof ons al jare lank ken. Dankie vir die wonderlike review and ons hoop regtig om jou weer te sien.

Lewens-Essens B&B on C
Kotie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kotie V

Baie goeie ligging, gasvryheid uit boonse rakke en baie netjies.

Ontbyt was by prys ingesluit. Alhoewel ontbyt meesal ook spek en eiers insluit, was die ontbyt vars vrugte, yogurt met ontbytgraan en 2 snytjies brood elk (met botter en konfyt). My medereisigers is 'n sterk man oor die 6 voet lank en die ontbyt was vir hom onvoldoende. Hy het dit eers agterna gemeld dus kon ek dit nie onder die gasvrou se aandag bring nie. Ek sal definitief weer gebruikmaak van hierdie gastehuis.

Lewens-Essens B&B on C se terugvoer

Kotie, baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit. Jy is heeltemal reg. Dis min dat ons sulke sterk groot mans kry wat 'n groter ontbyt verdien. Jammer jy het dit nie onder ons aandag gebring nie, dan kon ons 'n plan maak. Nogtans is ons bly dat julle die tydjie geniet het en kom gerus weer kuier.

Lewens-Essens B&B on C
Monica V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica V

Absoluut heerlik gewees.

Heerlike plek, fantastiese see-uitsig, wonderlike gasvrouens. Baie geniet.

Lewens-Essens B&B on C se terugvoer

Baie dankie vir julle 100%! Dit voel so goed om te weet ons gaste is tevrede en gelukkig. Hoop ons sien julle weer iewers in die toekoms.

Lewens-Essens B&B on C
Annerlize M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annerlize M

Mense baie vriendelik en behulpsaam.

Dorp pragtig, ligging en uitsig vanaf huis fantasties.

Lewens-Essens B&B on C se terugvoer

Annelize, baie dankie vir jou review. Ons is bly julle het jul kuiertjie by Lewens-Essens geniet en dat julle van ons pragtige dorpie gehou het. Hoop

Lewens-Essens B&B on C
Pierre R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre R

Asemrowende uitsig oor die see!

Die twee gasvroue, Anita en Ria gaan uit hul pad uit om 'n mens tuis te laat voel en hul is baie behulpsaam en gasvry.

Lewens-Essens B&B on C se terugvoer

Ons is so bly julle het lekker gekuier en dat alles aan julle verwagting voldoen het. Jammer ons kon nie die see nader bring vir vol-punte nie. Dit was heerlik om julle hier te he en hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Lewens-Essens B&B on C
Ewalda D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewalda D

Ongelooflike lekker ervaring.

Sal defnifief weer gaan.

Lewens-Essens B&B on C se terugvoer

Wow! Baie dankie dat jy by ons kom kuier het en vir jou review. Ons waardeer dit regtig dat ons gaste dit by ons geniet en ons sien jou weer in die toekoms.

Lewens-Essens B&B on C
Anne-marie E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie E

Heerlik, ontspanne wegbreek.

Ria en Anita is uitstekende gasvroue. Hulle het my so welkom laat voel. Ek sal definitief weer daar tuisgaan.

Lewens-Essens B&B on C se terugvoer

Dit was nou regtig 'n plesier om jou as gas te he, veral omdat jy so handig is. Dankie met die TV se help. Glo ons sal jou weer in die toekoms sien. Intussen voorspoed en kyk asb na jouself.

Lewens-Essens B&B on C
Koos J.j. B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos J.j. B

Bitter lekker gebly, baie mooi ligging.

Baie mooi ligging, netjies en skoon verblyf, sal weer bespreek.

Lewens-Essens B&B on C se terugvoer

Baie dankie dat julle Lewens-Essens gekies het vir julle wegbreek. Ons waardeer jou review opreg en ons hoop regtig om julle weer in die toekoms te sien.

Lewens-Essens B&B on C
Wanda P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda P

Fantasties! Baie gasvry!

Pragtige see-uitsig. Baie gasvry.

Lewens-Essens B&B on C se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dis altyd lekker om te hoor dat die julle ons omgewing geniet het en dat julle tuis gevoel het. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Lewens-Essens B&B on C
Lindi L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi L

The hospitality was very good and we loved the place.

The view over the rocks and ocean in front of the guesthouse was breathtaking. Will go back there in future.

Lewens-Essens B&B on C se terugvoer

Thank you Lindi for your 5-star review - we really appreciate it.
We are also so glad that you have enjoyed your stay with us and we will definitely love to receive you as our guests again in future.

Lewens-Essens B&B on C
Frik B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frik B

Uitstekende gasvryheid, uitsig, mis verkeer, loopafstand na strand, ontbyt soos gaste dit wil hê.

Sien sterre.

Lewens-Essens B&B on C se terugvoer

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons is baie bly dat julle dit geniet het, ons probeer ons bes om ons gaste tevrede te stel en hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Lewens-Essens B&B on C
Karen O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karen O

Netjiese, skoon fasiliteit. Goeie ligging.

Die feit dat daar nie 'n kombuiswasbak was nie, het mens laat voel dat mens nie die kombuisfasiliteit wil gebruik wat bestaan het nie, want jy kan nie skottelgoed was nie. Verder was alles perfek.

Lewens-Essens B&B on C se terugvoer

Baie dankie vir jou review - dit word waardeer. Jammer ons kon julle nie persoonlik ontvang as gevolg van julle omstandighede rondom die datum nie. Die kwessie in verband met die kombuisfasiliteite sou dan ook opgeklaar kon word. Hoop ons kan eendag persoonlik ontmoet.

Lewens-Essens B&B on C
Nico F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico F

Fantastiese ligging en goeie diens.

Die kamer is baie ruim met al die basiese benodighede - selfs botter, melk en jogurt in die yskas. Die stoep het 'n ongelooflike uitsig oor die see en die gedreun van die golwe teen die rotse is amper oorverdowend. Daar is 'n etenstafel en rusbank in die kamer. Hoogs aan te beveel vir 'n paartjie wat wil wegbreek. Ons wou nie eers uitgaan nie - jy kan heeldag in die kamer vertoef en uitstaar op die see.

Lewens-Essens B&B on C se terugvoer

Baie dankie Nico dat jy die tyd geneem het om hierdie 5-ster resensie te skryf. Ons streef daarna om ons gaste tuis te laat voel en dit blyk ons het in ons doel geslaag. So bly dat julle dit geniet het en dat alles was soos julle dit wou gehad het. Groete aan Elize en ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Lewens-Essens B&B on C
Erna D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna D

Vir ons twee was ons verblyf 'n onvergeetlike en verrykende ervaring wat nog lank onthou sal word.

Ons verblyf was 'n wonderlike ervaring: Van die hartlike ontvangs, vriendelike diens, pragtige kamer met 'n asemrowende uitsig oor die branders tot doer by Tafelberg tot informasie oor restaurante en roetes na besienswaardighede. Die omgee van Ria en Nita oorskry alle verwagtinge - ontbyt in die kamer, lekker warmsakke in die bed, 'n verwarmde kamer as mens laataand inkom, en vriendelikheid en gasvryheid wat nooit ophou nie! Hierdie is 'n blyplek wat ons nommer een B&B sal wees in die toekoms - 'n huis weg van jou huis!

Lewens-Essens B&B on C se terugvoer

Erna baie, baie dankie vir jou wonderlike "review" Dit laat ons so goed voel as ons gaste gelukkig en tevrede is en voel dat hulle net sowel by hulle eie huis kon wees. Ons is lief vir mense en elkeen van ons gaste dra iets by om ons lewens te verryk en ons sal dit nooit anders wil hê nie. Vir julle vriendelikheid, geselligheid en warmte sê ons "baie dankie". Ons hoop regtig om julle weer te sien!

Lewens-Essens B&B on C
Petro V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Alles was 100% en die dames vriendelik en hulpvaardig: beste uitsig ooit!

Vriendelike ontvangs, heerlike kamer met mooiste uitsig oor die see. Heerlike ontbyt!

Lewens-Essens B&B on C se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie en ons is bly julle het die tydjie by ons geniet. Ja, Yzerfontein lyk weer vandag soos 'n sprokie - stil en warm en die see lê soos 'n groot dam. Bly julle het die ontbyt geniet.

Lewens-Essens B&B on C
Mauritia D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mauritia D

Die beste uitsig!

Lieflike en ruim kamer. Wonderlike uitsig op die see, warm ontvangs en heerlike ontbyt.

Vicky Wybo B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vicky Wybo B

Mooie stop op doortocht.

Warme en lieve gastvrouw, heel goed bed. Ruime zithoek, badkamer en prachtig uitzicht.

Hannetjie V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie V

Ontspanne, rustig, lekker.

Was heerlik om so 'n see-uitsig vanaf die kamer te hê! Gasvrou was vriendelik en bedagsaam! Sal beslis weer kom!

Lewens-Essens B&B on C se terugvoer

Ons is so bly dat jy die tydjie by ons geniet het en ek hoop jy is ook sommer goed uitgerus. Ons ou dorpie is maar klein en in 30 jaar het ons nog nie enige probleme met sekuriteit gehad nie en ons bid net dat daar nooit 'n eerste keer sal wees nie. Ons hoop om jou weer te sien vir jou volgende wegbreek!

Lewens-Essens B&B on C
Dirk L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L

Dit was puik.

Het baie lekker gekuier by Lewens-essens. Sal beslis weer besoek.

Michelle H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle H

Heerlike verblyf.

Ek sal hierdie verblyf beslis aanbeveel. Van die beste uitsig in Yzerfontein. Ria is 'n uitstekende gasvrou.

Stephanie G - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie G

Absoluut fantasties.

'n Pragtige netjiese plek fantastiese ligging en uitsig. Gasvrouens uiters behulpsaam en vriendelik en gaan uit hul pad om mens te help met alles. Sal dit baie beslis aanbeveel.

Hans M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hans M

Pragtig!

Ongelukkig nie toeganklik vir persone met 'n mobiliteitsprobleem nie.

Koos N - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos N

Heerlike verblyf, uitstekend geleë met besonderse gasvryheid.

Baie dankie vir gasvryheid en heerlike verblyf. Baie aandag aan detail in kamer. Baie goed geleë in Yzerfontein en Weskus. Het baie lekker gebly en sal weer besoek. Dankie aan Ria en Anita!

Lewens-Essens B&B on C se terugvoer

Hello Koos
Baie dankie dat julle ons gekies het vir julle verblyf! Wanneer ons gaste tevrede is en lekker bly weet ons ons doen dit reg. Ek hoop om julle weer eendag te sien!
Baie groete ook aan Marna.
Ria en Anita

Lewens-Essens B&B on C
Wilma R - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma R

Absoluut fantasties.

Is hartlik ontvang deur Ria en Anita. Hoofslaapkamer waarin ons tuis gegaan het was enorm groot en ek het gevoel of ek tuis in my eie huis is. Ek is net spyt oor die watertekort ─ het nogals lus gehad om in daardie heerlike borrelbad te ontspan met die glasie sjerrie! Die ontbyt was heerlik en die uitsig op die see is asemrowend. Ek sal definitief weer daar gaan oorbly.

Johan K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Word hoogs aanbeveel. Wat 'n aangename verblyf.

Wat 'n aangename verblyf. Die twee dames wat die plekkie besit baie aangenaam en vriendelik. Kamer was pragtig en die badkamer pragtig. Ons was bederf met heerlike ontbyt elke oggend en die kuier met 'n wyntjie in die hand was baie sosiaal gewees. Beveel Lewens Essens sterk aan. Absolute waarde vir geld.

Lynette C - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette C

Vriendelike ontvangs, gerieflike verblyf.

Die gasvrou het ons dadelik laat tuis voel. Die kamer was gerieflik, skoon, goed toegerus met DStv en 'n yskassie waarin water, koeldrank en sap is wat ons kon koop teen 'n billike prys. Die uitsig was asemrowend!! Die ontbyt was heerlik! Ek sal Lewens-Essens aanbeveel en graag weer daar wil tuisgaan.

Jan V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Aangenaam en beslis weer 'n besoek werd!

Ligging is uitstekend. Vriendelike en hulpvaardige en interessante gasvrouens.

Lewens-Essens B&B on C se terugvoer

Beste Jan en Bella,
Baie dankie dat julle ons gekies het vir julle besoek. Ons is bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle weer.
Groete,
Ria & Anita

Lewens-Essens B&B on C
Josef D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Josef D

Everything was excellent, but we did think it expensive especially out of season and in winter.

The setting and view is wonderful, the service and hospitality excellent but we did find it expensive especially as we were there out of season and it was winter.

Andries V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries V

Dit was baie lekker gewees en die gasvrou, Ria, se diens was uitstekend gewees.

Die uitsig is baie mooi vanaf die boonste kamer en die vertrek is baie ruim en gerieflik geleë.

Johan V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Dit was heerlik!

Die verblyf, ete's en gasvryheid was wonderlik. Ons was uitstekend ontvang en die dames het seker gemaak ons is gerieflik en gemaklik. Baie vriendelike hulpsame mense. Sal dit vir enige persoon aanbeveel, ook die koningin van Engeland... Sal verseker weer daarheen gaan.

Rudolph L - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph L

'n Onvergeetlike ervaring. Verblyf keurig en silwerskoon, uitsig onverbeterlik, en gasvrouens se betrokkenheid word opreg waardeer!

Ons het heerlike verblyf geniet met toegewyde en betrokke gasvrouens. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak, selfs vir ons bespreking gemaak vir aandete. Die uitsig is wonderskoon en mens kan die see sien, ruik en hoor. Ontbyt uit die boonste rakke. 'n Ware juweel van 'n plek!

Pieter V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Die ligging en diens is absoluut puik!

Die verblyf was heerlik en ons gasvrou was uitstekend!

Michelle D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Treated like royalty.

Our room was spacious, super comfy, with wonderful attention to detail. Well worth a revisit!

Wiets B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wiets B

Heerlike ervaring.

Jy voel tuis van die oomblik dat jy instap. Alles is skoon en netjies en die uitsig is onverbeterlik.

Isobel V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isobel V

Dit was baie lekker, goeie ontbyt.

Baie aangenaam. Goeie verblyf.

Tania C - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tania C

Pragtige uitsig!

Baie vriendelike mense.

Leandri L - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri L

Fantasties!

Pragtige see-uitsig. Kamers baie netjies en persoonlik. Ria en Anita is opregte Weskus-mense en sorg vir 'n onvergeetlike tydjie by hul gastehuis. Wens ons kon langer bly!

Christo S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

Baie aangenaam en gasvry ontvang en behandel gedurende verblyf!

'n Baie mooi uitsig op see. Goeie waarde vir geld.

Anna H - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna H

Excellent accommodation and setting

Ria and Anita were the perfect hostesses; the views and accommodation provided were excellent.

Ann U - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann U

Ons het 2 nagte gebly. Dit was baie gerieflik en 'n wonderlike ligging.

Ons is hartlik verwelkom en was baie gelukkig met ruim, gerieflik en baie netjiese verblyf. Die wittebroodkamer is luuks met 'n balkon wat uitkyk oor die see. Ria was gretig om ons tuis te maak en het moeite gedoen om besprekings vir Voorkamerfees te doen. Inligting oor eetplekke in die dorp het baie gehelp. Ons het 'n baie aangename verblyf geniet.

Annalie H - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalie H

'Home away from home'-gevoel met fantastiese ontbyt - DANKIE!

Ons was vir 'n vinnige in en uit vir 'n troue, maar het baie lekker gekuier, en is vrot bederf met 'n ontbyt vir 'n koning! Baie dankie!

Jaco B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Asemrowende uitsig! Heerlike ontbyt! Jou tuiste weg van die huis!

Ria-hulle is wonderlike gasvrouens; hulle het ons dadelik laat welkom voel, en die kamer het sekerlik die beste see-uitsig wat ons al ooit gehad het. Die ontbyt is uit die boonste rakke en die gasvrouens se kennis oor die Weskus en die Kaap in geheel is baie hulpvol. Sal verseker weer daar gaan bly, die keer maak ons dit sommer vir twee weke!

Jacobus W - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus W

Uit die boonste rakke!

Die pragtig skoon en netjies met 'n uitsonderlike uitsig.

Toetie H - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toetie H

Friendly but profesional, homely but stunning

There is nothing we could change or add to this stunning experience. There is no other place we will ever stay at when in Yzerfontein!

Chris G - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris G

Uiters tevrede. Die ontvangs, diens, verblyf, ligging en kos is van hoogstaande standaard!

Ons is gul ontvang deur Ria en Anita. Lewens-Essens doen gestand aan hul naam - verblyf hier is voorwaar "lewens-essens". Die ligging is onverbeterlik, die B&B is baie netjies, gerieflik en skoon. Ons ontbyt was van hoogstaande gehalte. Ons beveel Lewens-Essens aan vir elkeen was "bederf" wil word. Doen sò voort!

Hein W - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein W

Lekkerste twee dae ooit

Baie lekker gebly en pragtige uitsig.

Nanette S - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette S

Relaxing getaway in a beautiful setting

This was a perfect setting for our overnight. Lovely relaxing setting with a beautiful view and fresh sea air. Delicious, substantial breakfast - well worth it.

Anneliese B - Nov 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneliese B

Warm west coast hospitality

Not necessary as the above evaluation says it all!

Matthys M - Apr 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys M

Onbeskryflike uitsig met die vriendelikste gasvryheid en absolute netheid, baie dankie

Baie dankie, dit was 100% die verblyf werd. Dankie

Luzane K - Jan 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzane K

Excellent service, very friendly and good hospitality.

Excellent service, friendly and good hospitality..

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-straat 75, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0MGYxMTAwLTZjMTQtNDBhYy1hMGE1LTdiNmQ0MWI4YWU3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 75 Lutie Katz Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.352940098327 18.148928582668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang