Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lewensdroom Selfsorg Akkommodasie

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Sanet L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Fantasties! Verblyf was fantasties. Plek was baie skoon en goed ingerig. Pieter is baie aangenaam en ons sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Lewensdroom Selfsorg Akkommodasie
Sanet, dankie. Dit was aangenaam om julle te ontvang. Die woonstel was pragtig skoon agter gelaat.

Gert V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Lewensdroom is 'n juweel. Ons het baie lekker gebly. Met aankoms was ons baie vriendelik ontvang. Hulle gasvryheid het ons sommer dadelik tuis laat voel. Die eenheid was opvallend baie netjies. Dit is 'n baie rustige en stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Lewensdroom Selfsorg Akkommodasie
Dankie Christelle. Dit was vir ons 'n plesier om julle te huisves. Jy is 'n voorbeeld vir ander gaste hoe om 'n eenheid skoon en netjies agter te laat. Kom kuier gerus weer

Murray M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Baie ruim en pragtige uitsig. Ek sou graag 'n buitebraai wou sien, maar andersins het ons baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Lewensdroom Selfsorg Akkommodasie
Dankie dat julle van ons fasiliteit gebruik gemaak het. Gelukkig is daar n pragtige braaigerief binne in die woonstel. In ons omgewing met baie wind is dit onprakties om n buitebraai te hê. Ek het wel n draagbare braai vir buite sou gaste dit verkies.

Adri V
1 nag
5.0
Okt 2022

Netjies, pragtig en uitstekende diens. Pragtige eenheid en werklik baie moeite van die eienaar se kant af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Lewensdroom Selfsorg Akkommodasie
Adri, julle was uitstekende gaste en het die plek skoon agter gelaat. Sal julle enige tyd aan beveel as gaste. Dankie

Lily R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Ons het baie gerieflik daar gekuier. Pieter doen baie moeite om sy gaste welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grantham P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Perfek. Ek sal Lewensdroom definitief aanbeveel. Vir rus en vrede is Lewensdroom die plek. Baie netjies en eienaars is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Sep 2021

Langnaweek hier deurgebring. Die w/s is ruim en goed toegerus. Eienaar was ontvanklik t/o enkele voorstelle ter verbetering. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Caitlin Y
1 nag Saam met vriende
1.4
Okt 2021

Dit was nie so goed nie. Indien enige groep besluit om saam weg te breek en te gaan kuier, sal ek nie Lewensdroom aanbeveel nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Pieter
Lewensdroom Selfsorg Akkommodasie
Caitlin jy het n bespreking gemaak onder vals voorwendsels. Lewensdroom Selfsorg Akkommodasie is presies wat die titel sê nl akkommodasie en nie n party venue nie. As jy wil partytjie hou, huur dan n plek vir partytjies. Jy het vir 5 mense bespreek en 7 mense het opgedaag. Ek het jou voor die versoek om 2200 stil te wees wat jy nie gedoen het nie. Die volgende oggend was jy bereid om uit te boek sonder om al julle skottelgoed te was. Kerse wat as versierings bedoel was het jy sommer net aangesteek al was die pitte afgesny. Agv daarvan is kerswas oral oor twee tafeldoeke gemors wat dit onbruikbaar maak en moet dit vervang word.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Seekatstraat 8, Tergniet, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF7yYi2a6OBOJGXgGKfgp65m17iD6gipvytpIjdrNlCrH0BCGKV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 5 mense 8 5 1 5 8 Seekat Street Tergniet 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-22:00 09:00 -34.066167 22.188993

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang