Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Libby's Lodge

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 246 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Anlerie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

A home from home. Uitmuntende gasvryheid par excellence!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa D
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Sal verblyf aanbeveel en weer daarvan gebruikmaak in die toekoms. Wonderlike waarde vir geld verblyf en baie privaat met eie toegangshek. Netjies, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie gemaklike verblyf, hoogs aan te bevele. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise D
1 nag
5.0
Sep 2024

Deksels lekker! Liesl het ons vriendelik ontvang. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Very relaxing and good for the soul. I recently stayed at Libby Lodge and had a wonderful experience. The services provided were exceptional, and the staff were both helpful and genuinely decent. Libby herself is a fantastic host, making the stay even more enjoyable. I highly recommend Libby Lodge for anyone seeking a pleasant and accommodating place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Veilig, hartlik, netjies. Heerlik geslaap in 'n veilige, stil omgewing. Liesel is 'n vriendelike en gasvrye gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Great stop over venue. We had a great overnight stay. The Lodge carries a 4 star rating which was met by the standard of accommodation enjoyed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francina N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig en gasvry. Heerlik gebly en is gasvry ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Ons het baie lekker geslaap en gekuier op die stoep in die tuin. Uitstekende plek om te bly. Ons het gebly met klein kinders en ook veilig vir hulle. Skoon en netjies. Voldoende kombuisgeriewe, braaigeriewe en buitesitplekke om seker te maak wanneer jy van die koue Kaap kom, dat jy kan opwarm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Baie tevrede met die akkommodasie. Als was soos per die fotos. Goeie keuse vir verblyf in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Liesel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 246

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schroder-weg 140, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyMTMxZjg2LWQ0NTYtNDkzNC04YjMzLTUyY2Y1MmFlNGM2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 246 5 1 5 140 Schroder Road Middelpos 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.442628903275 21.270818710327

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang