Libem Lodge 1
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. James 5, Edenvale, Johannesburg, 1609, Gauteng
- Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Libem Lodge is 'n selfsorgwoonstelblok in Hurlyvale, Edenvale, Johannesburg. Dit is ideaal vir sake- en vakansiereisigers en bied gerieflike verblyf net 9,6 km vanaf die O.R Tambo Internasionale Lughawe.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en lei verder na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Wi-Fi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op diep erseel beskikbaar en daar is ook 'n klein supermark.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Italiaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Ivana Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- St. James 5, Edenvale, Johannesburg, 1609, Gauteng
Sien meer verblyf in Edenvale Modderfontein Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. James 5, Edenvale, Johannesburg, 1609, Gauteng