Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Libem Lodge 2

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St James-weg 5, Edenvale, Johannesburg, 1610, Gauteng
  • Vanaf R820 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Libem Lodge 2 is 'n bekoorlike eenheid in 'n selfsorgwoonstelblok in Hurlyvale, Edenvale, Johannesburg. Dit maak voorsiening vir sakereisigers en vakansiegangers en bied gerieflike verblyf net 9,6 km vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Dit bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 wat op sy beurt lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is ook 'n klein supermark op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort-oor-bad, Bad
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ivana Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • St James-weg 5, Edenvale, Johannesburg, 1610, Gauteng
  • Gaste dink Libem Lodge 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St James-weg 5, Edenvale, Johannesburg, 1610, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6eb75e852c3df070a9720f77bfe4e359011fdd59bf26d005a0403ae44d545f101e8b18452bc0312070d1a4dc082a2948c444?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 5 St James Road Edenvale 1610 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.151235172154 28.163714671164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang