Libertas
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Mahomed K - Mrt 2024
Algehele gradering
It's a cosy little cottage on a rustic venue, very peaceful and quiet.
Libertas se terugvoer
You're welcome!
Hendrik R - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig en kalm.
Annieka P - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, goed toegerus, vriendelike diens.
Mary Ann V - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik, perfek vir gesin met klein kinders.
Libertas se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning.
Jul was dierbare en vriendelike gaste.
Hoop om jul we te sien.
Elmarie
Liezl B - Jun 2023
Algehele gradering
Oorslaap was gemaklik, lekker.
Stephnie F - Jun 2023
Algehele gradering
Rustic is a good description of the venue, the rooms are clean and well equipped but their hospitality and friendliness could use quite a lot of improvement.
Johan K - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker gerieflike groot huis.
Brian C - Sep 2022
Algehele gradering
It's okay for what we needed.
Katrien En Paul S - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Cornelia L - Nov 2021
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam.
Gwendolyn I - Nov 2021
Algehele gradering
Very helpful host, would definitely return.
Michael W - Jan 2020
Algehele gradering
Goed toegerus, baie netjies en ruim.
Libertas se terugvoer
Dankie vir julle Hennie!
Elmarie
Lavina V - Jan 2020
Algehele gradering
Ideaal vir mense wat rustigheid soek.
Libertas se terugvoer
Hi Lavina dit was lekker om jul hier te hê! Sien uit om jul weer te ontvang!
Groete Elmarie
Ray K - Jan 2020
Algehele gradering
Ek het net oorgeslaap en vroeg die volgende dag gery. Die plek was stil en ek het goed geslaap vir die lang pad die volgende dag.
Libertas se terugvoer
Hennie dit was aangenaam om jou te ontvang. Kom gerus weer!
Groete,
Elmarie
Michael W - Des 2019
Algehele gradering
Ruim vertrekke, rustig en baie stil. Voel veilig.
Gloria N - Des 2019
Algehele gradering
The host was friendly including the big dog. It felt completely like home.
Libertas se terugvoer
Dankie vir jul besoek. Ons sien uit om jul weer te ontvang.
Pj S - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig en baie aangenaam.
Roy Pottas P - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekende diens en skoon en vriendelik ontvangs.
Naomi D - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekende diens en rusplek.
Reinette V - Mrt 2019
Algehele gradering
Spogmooi, vriendelike mense. Rustige wegbreekgeleentheid.
Libertas se terugvoer
Beste Reinette,
Baie dankie vir jul ondersteuning, dit was baie lekker om julle by Libertas te bederf!
Groete,
Elmarie
Michelle V - Feb 2019
Algehele gradering
Perfek vir groepe vriende wat graag 'n huis wil deel.
Brenda V - Mei 2019
Algehele gradering
Aangename verblyf en vriendelikste gasvrou.
Libertas se terugvoer
Dit was vir ons n voorreg om jul by Libertas te ontvang.
Johan M - Mrt 2019
Algehele gradering
Was baie goed ontvang, baie vriendelik.
Willie V - Okt 2019
Algehele gradering
Die perfekte oornag-stop.
Libertas se terugvoer
Baie dankie Willie! Jy is welkom!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oorsaak-weg, Rustenburg, 0300, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang