Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Libertas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 24 resensies vir Libertas
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Mahomed K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mahomed K

It's a cosy little cottage on a rustic venue, very peaceful and quiet.

Very comfortable bed and a quiet area away from the main road, worth the few kilometers drive from Rustenburg CBD.

Libertas se terugvoer

You're welcome!

Libertas
Hendrik R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik R

Rustig en kalm.

Baie lekker gebly. Ontspan na 'n dag se werk.

Annieka P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annieka P

Rustig, goed toegerus, vriendelike diens.

Ons het ons tyd by Libertas baie geniet. Die eenheid was baie mooi skoon en goed toegerus. Tydens 'n area-kragonderbreking het die gasvrou alles in hulle vermoë gedoen om ons te help. Dankie vir die vriendelike hulp en lekker bly!

Mary Ann V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mary Ann V

Gerieflik, perfek vir gesin met klein kinders.

Baie netjiese en gerieflike verblyf, vriendelik ontvang deur Elmari, ons bedagsame gasvrou. Ons bly graag 'n volgende keer weer oor.

Libertas se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning.
Jul was dierbare en vriendelike gaste.
Hoop om jul we te sien.
Elmarie

Libertas
Liezl B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl B

Oorslaap was gemaklik, lekker.

Heerlik by die vuurtjie gekuier, lekker geslaap, kids het Netflix gekyk.

Stephnie F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Stephnie F

Rustic is a good description of the venue, the rooms are clean and well equipped but their hospitality and friendliness could use quite a lot of improvement.

Very unpleasant stay. It was the first time traveling that a guest house made me feel unwelcome. Will definitely never stay there again and will never recommend it to anyone.

Johan K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Lekker gerieflike groot huis.

Ons het heerlik gebly. Ons is baie vriendelik verwelkom deur Elmarie. Ons kan vir seker Libertas aanbeveel. Mens kry 'n heerlike plaasgevoel as mens daar wakker word. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Brian C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brian C

It's okay for what we needed.

Everything was neat and the place was quiet.

Katrien En Paul S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Katrien En Paul S

Gerieflik.

Baie gerieflik met alles wat mens mag nodig hê vir 'n oornag of selfs 'n paar dae se selfsorg.

Cornelia L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia L

Vriendelik en behulpsaam.

Rustig, skoon en veilig.

Gwendolyn I - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gwendolyn I

Very helpful host, would definitely return.

We only stayed for one night as we were attending a wedding in Kroondal. So a short and sweet stay, but it had everything we could have needed.

Michael W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W

Goed toegerus, baie netjies en ruim.

Rustige atmosfeer en omgewing. Baie vriendelike personeel. Kan met vrymoedigheid aanbeveel.

Libertas se terugvoer

Dankie vir julle Hennie!
Elmarie

Libertas
Lavina V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lavina V

Ideaal vir mense wat rustigheid soek.

Baie rustige plek onder die bome waar 'n mens van die stad kan vergeet. Ons gasvrou was baie behulpsaam sonder om onder ons voete te wees.

Libertas se terugvoer

Hi Lavina dit was lekker om jul hier te hê! Sien uit om jul weer te ontvang!
Groete Elmarie

Libertas
Ray K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ray K

Ek het net oorgeslaap en vroeg die volgende dag gery. Die plek was stil en ek het goed geslaap vir die lang pad die volgende dag.

Dankie Elmarie, die plek was netjies en skoon en ek is warm ontvang en gehelp toe ek laat aankom. Sal definitief weer oorslaap as ek êrens heen op pad is. Dankie.

Libertas se terugvoer

Hennie dit was aangenaam om jou te ontvang. Kom gerus weer!
Groete,
Elmarie

Libertas
Michael W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W

Ruim vertrekke, rustig en baie stil. Voel veilig.

Gaan weer in die toekoms van die dienste gebruik maak.

Gloria N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloria N

The host was friendly including the big dog. It felt completely like home.

It is by the side of the road. It was easy to access the establishment. It is spotless, having all the things we needed except the WiFi. I would not think twice to visit again. My children gave it a thumbs up immediately when we got inside. I always rely on their opinion because they are not afraid to speak their mind.

Libertas se terugvoer

Dankie vir jul besoek. Ons sien uit om jul weer te ontvang.

Libertas
Pj S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pj S

Rustig en baie aangenaam.

Baie netjies, rustig en veilige verblyf. Vriendelike en gasvrye eienaars. Sal weer daar gaan bly.

Roy Pottas P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy Pottas P

Uitstekende diens en skoon en vriendelik ontvangs.

Ons was vriendelik ontvang, plek uiters netjies en skoon en alles was daar vir gebruik. Sal enige tyd weer terug gaan.

Naomi D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi D

Uitstekende diens en rusplek.

Libertas was wonderlik met kliëntediens, netjies/skoon en het alles wat jy benodig. Was 'n baie lekker rus periode by Libertas.

Reinette V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V

Spogmooi, vriendelike mense. Rustige wegbreekgeleentheid.

Die plek is spogmooi en die mense is ongelooflik vriendelik. Ons het regtig n wegbreek nodig gehad en hierdie is die beste plek gewees. Dit is nie te ver van die stad af nie en tog bly dit vreeslik rustig. Dit is regtig waarde vir geld.

Libertas se terugvoer

Beste Reinette,

Baie dankie vir jul ondersteuning, dit was baie lekker om julle by Libertas te bederf!

Groete,
Elmarie

Libertas
Michelle V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Perfek vir groepe vriende wat graag 'n huis wil deel.

Ons het verskriklik lekker by Libertas gebly. Die huis was ideaal vir ons omstandighede, aangesien ons 5 vriende was wat graag saam in 'n huis wou wees. Elmarie het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Ek sal Libertas vir enigiemand aanbeveel wat graag ook so wil bly, en ek sal vir seker self weer daar bly!

Brenda V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda V

Aangename verblyf en vriendelikste gasvrou.

Vriendelikste ontvangs en gerieflike verblyf.

Libertas se terugvoer

Dit was vir ons n voorreg om jul by Libertas te ontvang.

Libertas
Johan M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Was baie goed ontvang, baie vriendelik.

Was goed ontvang, al issue wat ek ervaar het was 'n baie harde bed om op te slaap (kliphard) en daar is geen kaartgeriewe nie. Net kontant. Moes terug ry dorp toe om kontant te kry. Verder baie lekker.

Willie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V

Die perfekte oornag-stop.

Baie bekostigbaar. Veilig en buite die dorp. Sal beslis weer daar bly.

Libertas se terugvoer

Baie dankie Willie! Jy is welkom!

Libertas
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oorsaak-weg, Rustenburg, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfedcd69854d01a61f765ec7eea2538862f16a7909dbd8c95854559df0f1d647d89f8a3ec746e56faf6784ddfc6e9caf6c5cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Oorsaak Road Rustenburg 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.781125 27.296436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang