Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Libertas

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oorsaak-weg, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Libertas is ongeveer 10 km vanaf Rustenburg, aan die voete van die Magaliesberg. Dit bied gehalte-verblyf en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Verblyf word in 2 huise, 2 selfsorgeenhede en 'n rondawel aangebied.

Elke huis het 'n volledige kombuis toegerus vir selfsorg, 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook braaigeriewe.

Die rondawel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die selfsorgeenhede beskik elk oor 'n leefarea met 2 enkelbeddens en 'n kombuisie. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elke eenheid het lugversorging, 'n TV en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die venue het konferensiegeriewe wat 100 afgevaardigdes kan akkommodeer vir troues of besigheidsfunkies.

Daar is 'n rits winkels en restaurante naby die venue sowel as doendinge en besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Mahomed K
5.0
It's a cosy little cottage on a rustic venue, very peaceful and quiet. Very comfortable bed and a quiet area away from the main road, w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Hendrik R
Besigheidsreis
5.0
Rustig en kalm. Baie lekker gebly. Ontspan na 'n dag se werk.
Jun 2023
Annieka P
Gesin met klein kinders
4.6
Rustig, goed toegerus, vriendelike diens. Ons het ons tyd by Libertas baie geniet. Die eenheid was baie mooi skoon en goed toegerus. Tydens 'n area-kr...
Sien meer
Feb 2024
Mary Ann V
Gesin met klein kinders
4.6
Gerieflik, perfek vir gesin met klein kinders. Baie netjiese en gerieflike verblyf, vriendelik ontvang deur Elmari, ons bedagsame gasvrou. Ons bly gr...
Sien meer
Aug 2023
Liezl B
Saam met vriende
4.0
Oorslaap was gemaklik, lekker. Heerlik by die vuurtjie gekuier, lekker geslaap, kids het Netflix gekyk.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Oorsaak-weg, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Gaste dink Libertas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oorsaak-weg, Rustenburg, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfedcd69854d01a61f765ec7eea2538862f16a7909dbd8c95854559df0f1d647d89f8a3ec746e56faf6784ddfc6e9caf6c5cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Oorsaak Road Rustenburg 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.781125 27.296436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang