Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Liberty Lodge

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.8
Dirk O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Perfek vir wat ons gesoek het. Ja, baie lekker gebly en voldoende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco I
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Enjoyable! Pleasant stay in a clean, comfortable room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Echardt S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Due to our experience we cannot recommend the Liberty Lodge, and we will not stay there again. We were allocated a different, smaller, inferior room to what we booked and paid for. It was only after I repeatedly questioned the host and threatened to cancel our booking that she offered to remedy the situation. This took a while. The WiFi was not working, and apparently had not been working since the Friday before our arrival (not that important, but it was not communicated and we had to query why there was no WiFi). This, on top of the way that the mix-up with our suite was dealt with, was most unsatisfactory.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Werner K
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Apr 2023

0 Stars if I could. What a joke! Don't even bother!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Emre F
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2022

Omsingel deur alles fantasties van Kaapstad. Baie netjies en skoon. Dekor is pragtig! Beddens voel luuks en gemaklik. Vriendelike diens. Baie sentraal en naby aan Tafelberg en die Waterfront. Kom sommer binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tim M
Kort verblyf
4.6
Okt 2022

Great staff always willing to help. Close to the action with a great view of Table Mountain.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Huislik, veilig en sentraal. Heerlike ontbyt voorberei deur 'n engel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Liberty Lodge
Thank you so much for your kind words. Our very best wishes. Ruth and Lisa

Thanalutchmee G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2021

My stay was like being at home. Very accommodating to my personal needs, both Ruth and Lisa. I would definitely invite friends and business associates to use Liberty Lodge as their place for their accommodation. I would also love to go back and stay for a holiday in CT.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2021

Verblyf met karakter en baie goeie ligging om Kaapstad te verken. Ons het baie tuis gevoel in Liberty Lodge. Afgesien van die tuisgemaakte ontbyt wat Lisa daagliks gekook het kon mens tee en koffie deur die dag maak. Daar was ook 'n yskassie en mikrogolf oond beskikbaar vir die gaste.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hermine D
Lang verblyf
4.6
Des 2016

Fantasties, presies wat ek gesoek het. Ek het die kuier vreeslik geniet. Ruth is baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: De Lorentz-straat 33, Tamboerskloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffdf20fac3d91d3f5a4ab9317706576ee4d6cf6fe7ac5fe07803b4e1852e282a1fe8f34d9f31db92061f2157d3fc76ec7f65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 33 De Lorentz Street Tamboerskloof 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 11:00 -33.9326938 18.4053827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang