Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Libra Holiday Flat 9

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 86, Manaba-strand, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Libra Holiday Flat 9 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kompleks wat net oorkant Manaba-strand aan KwaZulu Natal se Suidkus geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir 'n gesinsvakansie aangesien die kompleks 'n sprankelende gemeenskaplike swembad het.

Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir altesaam 4 volwassenes en 2 kinders op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed sowel as 'n stapelbed vir kinders. 'n Stort-oor-bad, wasbak en toilet is in die tweede badkamer beskikbaar. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale.

Deur die skuifdeur is daar 'n onderdakstoep wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie, want dit het 'n buite-etenstafel, braaigeriewe en lieflike see-uitsigte. Die kompleks is veilig met 'n elektriese heining rondom die eiendom asook veilige parkeerplek. Dit is ideaal geleë naby winkels, restaurante en ook gholfbane.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Desiree Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Lilliecrona-boulevard 86, Manaba-strand, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 86, Manaba-strand, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e18b9943e9b50d29d5a050d457085dbee0e8ae912378fad2856b73c114b3ee002c835933d22c8f8b9345e972a49a19ce3d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 6) 86 Lilliecrona Boulevard Manaba Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.853783 30.382384

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang