Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Licorna Beach Vakansie Woonstel 10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 82, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 495 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Licorna Beach Vakansie Woonstel 10 is op Umhlanga se strandfront en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 6 gaste.

Dit is op die eerste verdieping en word via 'n hysbak bereik. Die woonstel het lugversorging en het nie ’n see-uitsig nie. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, ’n kombuis, sitarea en eetarea.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad, wasbak, stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet.

Daar is 'n sitarea met 'n TV wat sekere DStv-kanale het en hierdie vertrek bied toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die rotstuin.

Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, braai-area en wasgoedgeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien en daar is 'n sekuriteitswag wat 'n waaksame ogie hou. Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Let dat skottelgoed nie gewas word nie. Troeteldiere is nie welkom nie.

Umhlanga bied pragtige strande vir skulpies optel, branderplankry, snorkel, skubaduik, roeiplankry en 'n mooi uitsig op die jaarliks Sardienloop wat tussen Mei en Julie plaasvind. Daar is ook verskeie gholfbane en voetslaanroetes in die omgewing. Gaste kan besienswaardighede soos die Umhlanga Lagoon Natuurreservaat, die inheemse Hawaan-woud, die Beachwood Wortelboom Natuurreservaat, Gateway Theatre of Shopping, Umhlanga-vuurtoring, Sibaya Casino & Entertainment Kingdom en verskeie restaurante en winkelsentrums besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 139

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Lagoon-rylaan 82, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Licorna Beach Vakansie Woonstel 10 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 495
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 1 495
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 82, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA442bf7e595490e44c182a7de8c644f72c716f344389f04d608c6c7aafc9ed074737f41569ce35f3579bf5dee4349b04893b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 82 Lagoon Drive Licorna Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -29.7157077 31.0919762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang