Licorna Beach Vakansie Woonstel 11
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 135
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Jacqueline B - Aug 2024
Algehele gradering
Maklik na strand, veilig, vriendelik.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 11 se terugvoer
More Jacqueline,
Dankie vir jou terugvoering.
Ons is bly julle het lekker gekuier en sien julle gou weer.
Marie
Natalie V - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik, ontspannend en gerieflike afstand van alles af.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 11 se terugvoer
Goeie middag Natalie,
Dankie vir jou terugvoering, en bly om te hoor julle het die naweek geniet.
Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Groete
Marie
Berenice S - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent location, walking distance to the beach.
Harvie V - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, dankie.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 11 se terugvoer
Goeie more Harvie,
Dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit. Hoop ons sien julle weer.
Groete,
Marie
Howard V - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 11 se terugvoer
More Howard,
Baie dankie vir jou terug voering, en ons is bly dat jy ons plekke waardeer het .
Kom kuier gerus weer en ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Groete
Marie
Eugene O - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 11 se terugvoer
Middag Eugene,
Dankie vir jou terugvoering. Ons is bly dat jy jou naweek geniet het.
Glo ons sal julle weer binnekort weer sien.
Dankie
Riaan B - Apr 2022
Algehele gradering
Baie oulike eenheid en heerlike ervaring.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 11 se terugvoer
Middag Riaan,
Dankie vir jou terugvoering en dit was 'n plesier.
Hoop ons sien julle gou weer.
Dankie
Christina A - Feb 2022
Algehele gradering
I stayed at flat 21, part sea view it was lovely.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 11 se terugvoer
Goodday Christina,
Thank you for your feedback.
We are glad you enjoyed your stay with us. We are looking into installing wi - fi in our 18 units,
as well as getting some gas braai's. We hope to see you soon.
Janice F - Okt 2022
Algehele gradering
Perfect for a quick getaway. Friendly staff.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 11 se terugvoer
Good afternoon Janice,
Thank you for your review and input. It is much appreciated.
Thank you.
Marie
Tameshni N - Apr 2022
Algehele gradering
It's great value for money, excellent location and view.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 11 se terugvoer
Thank you for your feedback. We are looking into upgrading the flat.
Cathrine B - Des 2021
Algehele gradering
Standard is good.
Sonja G - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker rustig. Veral gedurende die aand wat 'n mens op die stoep sit en kan luister na die see. Die lekkerste was natuurlik om aan die slaap te raak en wakker te word met die klank van die see.
Lees meerLicorna Beach Vakansie Woonstel 11 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terug voering wat ons ontvang het.
Ons is bly julle het die tydjie by ons geniet, en dat al die personeel kon bydrae om julle te laattuis voel.
Sien julle sommer gou weer.
Groete
Marie en Personeel
Silas S - Aug 2021
Algehele gradering
It was a lovely experience.
Kgomotso M - Apr 2021
Algehele gradering
Very quiet and nice place for family.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 11 se terugvoer
Good Afternoon Motseleli,
We are glad to know that you found our establishment to your satisfaction and enjoyed your stay, and will be happy to welcome you back again..
From all the staff at Licorna
Aysha H - Des 2021
Algehele gradering
Property is dated.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 11 se terugvoer
Afternoon Aysha
The updating of the units are being reviewed as we have18 units.
Thank you
Marie
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 82, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang