Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Licorna Beach Vakansie Woonstel 12

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Mpho N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

We really enjoyed our stay. Great location and they kept the house clean everyday. Very close to the beach, and very safe. It was amazing. One of the best places to stay with family especially with children. I also enjoyed going for a morning run within the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Perfek geleë, paar meter van strand, loopafstand van restaurant. Netjies, skoon, donker gordyne in kamers sal ideaal wees, hoofslaapkamer skyn buitelig binne kamer. Verder als baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 12
Goeiedag Anne, Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer jou inset en sal jou voorstel aan die eienaar stuur vir oorweging. Dankie Marie

Dawid S
Kort verblyf
4.0
Aug 2024

Die naweek was te kort . Ons het lekker gebly .

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 12
Goeiemore Dawid, Dankie vir jou terugvoering en ons is bly julle het die naweek geniet. Kom gerus volgende keer en bly langer. Dankie Marie

Olga B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2023

Gemaklik. Ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tlangelani S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Clean & comfortable. Secure and kept clean. Enjoyed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 12
Good morning Tlangelani, Thank you for your great feedback. I also want to thank you for leaving the apartment so spotless on your departure. Hope we will see you soon again. Marie and staff

Productive Systems (pty) Ltd L
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2022

Baie vriendelike diens en tegemoedkomend met datums wat moes verander. Netjies en skoon. Goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 12
Dankie vir julle goeie terugvoering. Niks is te veel om julle te hulp te kom en julle verblyf by Licorna aangenaam te maak nie. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Tanya R
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Was fantasties. My mense het die verblyf baie geniet en gese dis die beste wat hulle nog gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 12
Dankie vir julle terug voering en ons is bly dat ons 'n deel was om jou verblyf vir jou aangenaam te maak.

Vis G
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Des 2022

Nice place. Maybe add a security gate on sliding doors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 12
Good day, thank you for your feedback and suggestion. I will forward it to the owner. Thank you. Marie.

Massimo V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2021

Convenient and close to everything. Very comfortable and convenient as it's near everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 12
Afternoon Massimo, Hope you enjoyed your stay and hopefully we see you again soon.

Lauretta R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2021

Wonderful We wouldn't hesitate to pack and come any time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 12
Afternoon Lauretta, Glad you enjoyed your stay with us. See you then again soon. Thanks Marie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 135

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 495
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 495
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 82, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38327b637e35091c261717ba0755af0f2db7de77407e141efb35fcf1be54b8d60930c3b31fd6341166c5422c2d4280b91a0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 82 Lagoon Drive Licorna Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.7157077 31.0919762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang