Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Licorna Beach Vakansie Woonstel 30

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Liezel M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Ons het heerlik gekuier en gebly. Alles is so netjies en veilig en die ontvangs was tops. Ek kan nie wag om terug te gaan en bietjie langer te kuier nie. Dit was ons 1ste besoek aan die Noordkus en sal verseker weer teruggaan. Veiligheid en netheid het uitgestaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 30
Goeiemore Liezel, dankie vir jou positiewe terugvoering, ons waardeer. Ons sien uit daarna om julle weer te sien. Dankie. Marie

Tumelo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Wonderful and refreshing. It was nice, ideal location for a coastal vacation. Breathtaking view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stef-marié S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Lekker ontspanend en gerieflik. Dit is 'n netjiese plekkie, perfek geleë. Lekker naby aan die strand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 30
More Stef-marie, Dankie vir jou terugvoering. Hoop ons sien julle gou weer. Dankie Marie

Stephanus M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Die uitsig van die woonstel is baie goed! Baie vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly! Baie dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 30
Middag Stephanus, Ons is bly dat julle die verblyf geniet het en hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Dankie Marie

Monique S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2024

Would definitely come back. Enjoyed our stay very much. We really enjoyed our stay. The parking was just a bit hard as we went with a double cab bakkie, but I'm sure that if we requested to switch parkings, the lovely and helpful staff would have tried their best to accommodate us. The bathrooms were very neat. Excellent view. Close to amenities and right on the beach. Really appreciated that someone services the apartment daily to clean. Loved the spacious apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Coren D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2023

The stay was nice. The staff was very friendly. The walls do need some paint and perhaps modern furniture for the apartment. Like a modernised, overall upgrade. Other than that, everything was livable. Thank you very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Linda E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2022

Was an awesome flat on the beach big premises clean will definitely recommend in the future. Flew down to spend time with my grandchild son and daughter loved the place perfect location clean and spacious value for money pity we couldn't swim in the sea and pool too cold the weekend. Will be back. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 30
Dear Linda, Thank you for your lovely feedback. We are glad you enjoyed your stay with us and that you were happy with the accommodation. Hope to see you soon. Thanks, Marie and staff

Tinus N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2022

Weekvakansie met 4 seuns was aangenaam. Licorna Beach se ligging was perfek en die uitsig was fantasties. Die nabyheid van die swembad asook die feit dat die eenheid oor die swembad uitgekyk het, het dit baie gemaklik gemaak. Die eenheid kort wel aandag: Badkamerdeur is afgehaal/weg. Skuifdeure se handvatsels is gebreek. Kombuiskaste se skarniere is gebreek. Aircon werk, maar kan nie gestel word nie. Blaas soms koud, ander kere nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 30
Dankie vir jou terug voering . Ons sal aandag aan die probleem gee.

Eric N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2021

Waarde vir geld, netjies en stil. In die ideale omgewing geleë, en het 'n fantastiese see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 30
Dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop ons sien julle gou weer.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Des 2021

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 135

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 553
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 553
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 82, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c8cbbc0ea4c4c399024fb45bfa5d673f9b30b6c0ca7a56c6710545fd832f22450a620fd18ed97fa06b3b81917456644eef3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 553 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 82 Lagoon Drive Licorna Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.7157077 31.0919762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang