Licorna Beach Vakansie Woonstel 30
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 137
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Andra-lee S - Sep 2024
Algehele gradering
Excellent location, clean.
Liezel M - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en gebly. Alles is so netjies en veilig en die ontvangs was tops. Ek kan nie wag om terug te gaan en bietjie langer te kuier nie.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 30 se terugvoer
Goeiemore Liezel, dankie vir jou positiewe terugvoering, ons waardeer. Ons sien uit daarna om julle weer te sien. Dankie. Marie
Tumelo M - Des 2023
Algehele gradering
Wonderful and refreshing.
Stephanus M - Aug 2024
Algehele gradering
Die uitsig van die woonstel is baie goed! Baie vriendelik en behulpsaam.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 30 se terugvoer
Middag Stephanus,
Ons is bly dat julle die verblyf geniet het en hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Dankie
Marie
Monique S - Aug 2024
Algehele gradering
Would definitely come back. Enjoyed our stay very much.
Lees meerStef-marié S - Des 2023
Algehele gradering
Lekker ontspanend en gerieflik.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 30 se terugvoer
More Stef-marie,
Dankie vir jou terugvoering.
Hoop ons sien julle gou weer.
Dankie
Marie
Coren D - Jun 2023
Algehele gradering
The stay was nice.
Linda E - Okt 2022
Algehele gradering
Was an awesome flat on the beach big premises clean will definitely recommend in the future.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 30 se terugvoer
Dear Linda,
Thank you for your lovely feedback. We are glad you enjoyed your stay with us and that you were happy with the accommodation.
Hope to see you soon.
Thanks,
Marie and staff
Tinus N - Jan 2022
Algehele gradering
Weekvakansie met 4 seuns was aangenaam.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 30 se terugvoer
Dankie vir jou terug voering .
Ons sal aandag aan die probleem gee.
Eric N - Sep 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld, netjies en stil.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 30 se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering.
Hoop ons sien julle gou weer.
Anonieme gas - Des 2021
Algehele gradering
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 82, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang