Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Licorna Beach Vakansie Woonstel 40

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Juan V
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Uitstekende verblyf. Baie goeie diens, waarde vir geld en het 'n baie lekker tyd gehad. Ek kan nie vra vir beter nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 40
Goeiemore Juan, Vreeslik dankie vir jou terugvoering, en ons is dankbaar dat jy die tydjie hier by Licorna geniet het. Hopelik sien ons julle gou weer. Groete Marie

Brechie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

10/10. Netjies, skoon en veilig. Vriendelike ontvangs. Skoon en netjiese woonstelle. Nr. 40 was 'n lekker ruim woonstel met 'n groot balkon. Dit was vir ons waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 40
Middag Brechie, Dankie vir jou terug voering. Ek sal die personeel verwittig oor die kompliment oor die skoon woonstelle. Dankie Marie

Juan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Baie lekker plekkie. Baie lekker plekkie veral as jy die prys vat vir wat jy kry is dit uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 40
Middag Juan, Dankie vir jou terugvoering. Ons is bly jy het die tydjie hier by ons geniet. Hopelik sien ons julle weer. Groete, Marie

Hein S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Baie lekker ruim woonstel met see-uitsig, lugversorging en groot balkon was 'n bonus. Baie lekker ruim see uitsig woonstel op die strand met sekuriteit. Ideaal as jy nie in die middel van die geraas op die hoofstrand wil wees nie. Ek sal beslis weer van Licorna gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 40
Middag Hein en familie, Dankie vir jou positiewe terugvoering, ons by Licorna is bly dat julle die vakansie geniet het. Ons sien julle gou weer.

Simone O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2022

Really enjoyed our stay. Only problem was parking bay size. We battled with our big car.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 40
Good day, Thank you for your input. Hope to see you again and then we can organise for you to park in another parking bay. Thank you

Leigh P
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Fabulous By far the best apartment I stayed at. So spacious for a reasonable price, I will recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 40
Hi Leigh, Thank you so much for the positive feedback. Hope to see you again. Thanks Marie and staff.

Robyn M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Beautiful big clean apartment with a stunning view. Such a great apartment. Beds comfortable, rooms clean. Easy access to promenade and beach. Breathtaking view. Lovely wraparound patio to sit on and see the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 40
Morning, We are so happy that you enjoyed your stay with us, and are positive we will see you again soon. Thanks Marie and staff

Pierre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Heerlik en wou sommer langer bly. Alhoewel ek woonstel 40 bespreek het, is woonstel 40 per ongeluk aan iemand anders toegeken. Ons het toe woonstel 60 gekry. Alles was net reg. Sal in die toekoms elke keer daar (40 of 60) wil gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 40
Middag Pierre, Ons is bly dat julle die naweek geniet en lekker gebly het. Dankie vir die mooi resensie en sien julle gou weer. Dankie Marie en Personeel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 135

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 587
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 587
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 82, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28aade3e7f24c10e2d14a63f84f5ef551c40f2f385aaa198e4771a583326626bbd6fd133e926e7edb2eacd7c19d41a6d2572?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 587 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 82 Lagoon Drive Licorna Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -29.7157077 31.0919762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang