Licorna Beach Vakansie Woonstel 40
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 135
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Juan V - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 40 se terugvoer
Goeiemore Juan,
Vreeslik dankie vir jou terugvoering, en ons is dankbaar dat jy die tydjie hier by Licorna geniet het.
Hopelik sien ons julle gou weer.
Groete
Marie
Brechie D - Mei 2023
Algehele gradering
10/10. Netjies, skoon en veilig.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 40 se terugvoer
Middag Brechie,
Dankie vir jou terug voering. Ek sal die personeel verwittig oor die kompliment oor die skoon woonstelle.
Dankie
Marie
Juan V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker plekkie.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 40 se terugvoer
Middag Juan,
Dankie vir jou terugvoering.
Ons is bly jy het die tydjie hier by ons geniet. Hopelik sien ons julle weer.
Groete,
Marie
Hein S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker ruim woonstel met see-uitsig, lugversorging en groot balkon was 'n bonus.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 40 se terugvoer
Middag Hein en familie,
Dankie vir jou positiewe terugvoering, ons by Licorna is bly dat julle die vakansie geniet het.
Ons sien julle gou weer.
Simone O - Aug 2022
Algehele gradering
Really enjoyed our stay.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 40 se terugvoer
Good day,
Thank you for your input.
Hope to see you again and then we can organise for you to park in another parking bay.
Thank you
Leigh P - Okt 2021
Algehele gradering
Fabulous
Licorna Beach Vakansie Woonstel 40 se terugvoer
Hi Leigh,
Thank you so much for the positive feedback.
Hope to see you again.
Thanks
Marie and staff.
Robyn M - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful big clean apartment with a stunning view.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 40 se terugvoer
Morning,
We are so happy that you enjoyed your stay with us, and are positive we will see you again soon.
Thanks
Marie and staff
Pierre D - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik en wou sommer langer bly.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 40 se terugvoer
Middag Pierre,
Ons is bly dat julle die naweek geniet en lekker gebly het. Dankie vir die mooi resensie en sien julle gou weer.
Dankie
Marie en Personeel
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lagoon-rylaan 82, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang