Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Licorna Beach Vakansie Woonstel 40

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 135

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Licorna Beach Vakansie Woonstel 40
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Juan V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan V

Uitstekende verblyf.

Baie goeie diens, waarde vir geld en het 'n baie lekker tyd gehad. Ek kan nie vra vir beter nie.

Licorna Beach Vakansie Woonstel 40 se terugvoer

Goeiemore Juan,

Vreeslik dankie vir jou terugvoering, en ons is dankbaar dat jy die tydjie hier by Licorna geniet het.

Hopelik sien ons julle gou weer.

Groete

Marie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 40
Brechie D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brechie D

10/10. Netjies, skoon en veilig.

Vriendelike ontvangs. Skoon en netjiese woonstelle. Nr. 40 was 'n lekker ruim woonstel met 'n groot balkon. Dit was vir ons waarde vir geld!

Licorna Beach Vakansie Woonstel 40 se terugvoer

Middag Brechie,

Dankie vir jou terug voering. Ek sal die personeel verwittig oor die kompliment oor die skoon woonstelle.

Dankie

Marie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 40
Juan V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan V

Baie lekker plekkie.

Baie lekker plekkie veral as jy die prys vat vir wat jy kry is dit uitstekend.

Licorna Beach Vakansie Woonstel 40 se terugvoer

Middag Juan,

Dankie vir jou terugvoering.
Ons is bly jy het die tydjie hier by ons geniet. Hopelik sien ons julle weer.

Groete,
Marie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 40
Hein S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S

Baie lekker ruim woonstel met see-uitsig, lugversorging en groot balkon was 'n bonus.

Baie lekker ruim see uitsig woonstel op die strand met sekuriteit. Ideaal as jy nie in die middel van die geraas op die hoofstrand wil wees nie. Ek sal beslis weer van Licorna gebruik maak.

Licorna Beach Vakansie Woonstel 40 se terugvoer

Middag Hein en familie,

Dankie vir jou positiewe terugvoering, ons by Licorna is bly dat julle die vakansie geniet het.

Ons sien julle gou weer.

Licorna Beach Vakansie Woonstel 40
Simone O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simone O

Really enjoyed our stay.

Only problem was parking bay size. We battled with our big car.

Licorna Beach Vakansie Woonstel 40 se terugvoer

Good day,
Thank you for your input.
Hope to see you again and then we can organise for you to park in another parking bay.
Thank you

Licorna Beach Vakansie Woonstel 40
Leigh P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh P

Fabulous

By far the best apartment I stayed at. So spacious for a reasonable price, I will recommend it.

Licorna Beach Vakansie Woonstel 40 se terugvoer

Hi Leigh,
Thank you so much for the positive feedback.
Hope to see you again.
Thanks
Marie and staff.

Licorna Beach Vakansie Woonstel 40
Robyn M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn M

Beautiful big clean apartment with a stunning view.

Such a great apartment. Beds comfortable, rooms clean. Easy access to promenade and beach. Breathtaking view. Lovely wraparound patio to sit on and see the ocean.

Licorna Beach Vakansie Woonstel 40 se terugvoer

Morning,
We are so happy that you enjoyed your stay with us, and are positive we will see you again soon.

Thanks
Marie and staff

Licorna Beach Vakansie Woonstel 40
Pierre D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D

Heerlik en wou sommer langer bly.

Alhoewel ek woonstel 40 bespreek het, is woonstel 40 per ongeluk aan iemand anders toegeken. Ons het toe woonstel 60 gekry. Alles was net reg. Sal in die toekoms elke keer daar (40 of 60) wil gaan bly.

Licorna Beach Vakansie Woonstel 40 se terugvoer

Middag Pierre,

Ons is bly dat julle die naweek geniet en lekker gebly het. Dankie vir die mooi resensie en sien julle gou weer.

Dankie
Marie en Personeel

Licorna Beach Vakansie Woonstel 40
Vanaf
Vanaf R1 587
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 587
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 82, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28aade3e7f24c10e2d14a63f84f5ef551c40f2f385aaa198e4771a583326626bbd6fd133e926e7edb2eacd7c19d41a6d2572?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 587 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 82 Lagoon Drive Licorna Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -29.7157077 31.0919762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang