Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Licorna Beach Vakansie Woonstel 42

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marlene L
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Perfect. Place was well-equipped, very comfortable stay, will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 42
Thank you for the review Marlene appreciated it. It was a pleasure hosting you as a guest. I will convey your review to the staff and hope to see you back real soon. Kind Regards Enna & Staff

Natasha P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2022

Ons het heerlik gebruik, en was sommer op die strand. Eenheid was baie mooi skoon, en het alles gehad wat nodig is. Personeel was baie vriendlik en behulpsaam. Sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 42
Middag Natasha, vreeslik dankie vir jou terugvoering. Ons hier by Licorna is bly dat julle die kuiertjie geniet het en weer sal terugkom. Groete, Marie

Bonginkosi M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

It was excellent. We enjoyed it a lot and it was not easy to leave. We hope to visit again soon. Thanks a lot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 42
Good Day Thank you for the review. We appreciated it. It is then settled, we can't wait to host you and your friends again. It was our pleasure hosting you. I will convey the review to all staff members at Licorna Beach. Kind Regards Enna

Jacobus S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Baie, baie lekker. Terdee geniet. Sal graag weer wil kom. Pryse by Licorna Beach Vakansie Woonstel 42 bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 42
Goeie more Jacobus, Dankie vir die goeie terugvoering. Sal julle graag weer hier by Licorna wil verwelkom. Dankie, Marie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 135

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 793
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R1 793
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 82, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA604b326a808b0aa80dab981df68e30e71fca40e867fb567e00765504f36ac61e667673b88c324b486686f21df8dda6285433?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 793 per nag, vir 8 mense 4 5 1 5 82 Lagoon Drive Licorna Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.7157077 31.0919762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang