Licorna Beach Vakansie Woonstel 53
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 135
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Mari K - Aug 2024
Algehele gradering
Ruim, skoon, veilig, naby aan alles.
Wynand L - Feb 2023
Algehele gradering
Skoon. Netjies. Goeie waarde vir geld.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 53 se terugvoer
Middag Wynand, dankie vir jou terugvoering. Kom kuier gerus weer. Dankie
Cindy P - Nov 2022
Algehele gradering
Pleasant stay. Would definitely return again.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 53 se terugvoer
Good Morning Cindy, thank you for your feedback. We are glad you enjoyed your stay with us. Marie
Nerisha I - Nov 2022
Algehele gradering
A very serine and relaxed environment.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 53 se terugvoer
Goodday Nerisha, thank you for your lovely feedback. Trust we will see you again soon.
Thanks,
Marie and staff
Marelize V - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker ruim woonstel.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 53 se terugvoer
Middag Marelize,
Dankie vir jou terugvoering. Sien uit daarna om julle weer te sien.
Dankie
Chante W - Mrt 2022
Algehele gradering
We had a lovely time.
Lees meerThembelihle S - Des 2022
Algehele gradering
It was 100% good.
Jenny H - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfect location! Excellent service.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 53 se terugvoer
Morning Jenny,
Thank you for your feedback.
Hope we will see you again and then book into a front sea facing flat.
Elmarie D - Jun 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 53 se terugvoer
More Elmarie,
Dankie vir jou terugvoering en ons is bly dat ons jou verblyf vir jou kon aangenaam maak.
Kom kuier gerus weer.
Marie en personeel
Louise S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie goeie ligging. Lekker ruim. Pragtige uitsig.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 53 se terugvoer
Goeie more,
Dankie vir jou positiewe terugvoering.
Ons het 15 woonstelle en sal die versoek deurgee na die eienaar.
Groete
Marie
Lesley M - Des 2022
Algehele gradering
Very enjoyable.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 53 se terugvoer
Good day Lesley, thank you for your feedback. We are happy you enjoyed your stay. Marie
Anton P - Okt 2022
Algehele gradering
Was gemiddeld.
Lees meerLicorna Beach Vakansie Woonstel 53 se terugvoer
Middag Anton,
Ek is jammer om te hoor dat jy so ongelukkig was. Ek het n ander woonstel vir u beskikbaar gestel om te gebruik en die elektrisiën gebel en hy het uitgekom so gou as moontlik en die fout van die stroombreker herstel. Elke woonstel het n noodlig in die woonstel ingeval van beurtkrag. Ek is weereens jammer oor die ongerief en hoop dat die korting op u verblyf n bietjie vergoeding sal wees.
Dankie
Marie
Natalie S - Nov 2021
Algehele gradering
Considering the size, safety, and cleanliness, the price was amazing.
Danie L - Jul 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 53 se terugvoer
Middag Natalie,
Ons is baie bly dat jy die vakansie hier by ons kon deur bring en dat julle gelukkig was met die akkommodasie. Hoop ons sien julle gou weer.
Dankie, Marie.
Keith L - Des 2021
Algehele gradering
The location is great. But that's were it ends.
Lees meer- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 82, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang