Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Licorna Beach Vakansie Woonstel 53

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.9
Mari K
Lang verblyf
5.0
Aug 2024

Ruim, skoon, veilig, naby aan alles. Ek was geskuif na nommer 52 a.g.v. die renovasies. Sal julle asb. my besprekingsrekord en kommentaar skuif na nommer 52? Ek het dit baie geniet hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2023

Skoon. Netjies. Goeie waarde vir geld. Naby strand. Naby winkels.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 53
Middag Wynand, dankie vir jou terugvoering. Kom kuier gerus weer. Dankie

Cindy P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Pleasant stay. Would definitely return again. Value for money. Would recommend to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 53
Good Morning Cindy, thank you for your feedback. We are glad you enjoyed your stay with us. Marie

Nerisha I
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

A very serine and relaxed environment. Warm and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 53
Goodday Nerisha, thank you for your lovely feedback. Trust we will see you again soon. Thanks, Marie and staff

Marelize V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Lekker ruim woonstel. Naby die strand, veilig om te gaan stap, en skoon badkamers by die strand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 53
Middag Marelize, Dankie vir jou terugvoering. Sien uit daarna om julle weer te sien. Dankie

Chante W
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

We had a lovely time. The apartment was walking distance from the main beach. The area felt safe, and a security guard was always roaming the apartment block. We enjoyed using their braai facilities. Our apartment had a lovely few of the ocean from the balcony. There is nothing better than having breakfast on the balcony with your friends and family while having the beautiful sight of the ocean in the corner of your eyes and the soothing sound of the waves in your ears.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thembelihle S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2022

It was 100% good. We were very happy and it was perfect. I wish I could have it next time and I will recommend the place with no hesitation. Only 1 thing that was not right: in my room the aircon was not working. But the place 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2022

Perfect location! Excellent service. Flat could do with an upgrade, but it was very clean and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 53
Morning Jenny, Thank you for your feedback. Hope we will see you again and then book into a front sea facing flat.

Elmarie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2022

Fantastiese verblyf. Stapafstand vanaf strand. Vriendelike en behulpsame dames. Skoon en netjies. Toilet het gelek en was binne minute herstel. Dankie Marie, vir jou vriendelike ontvangs. Sal julle definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 53
More Elmarie, Dankie vir jou terugvoering en ons is bly dat ons jou verblyf vir jou kon aangenaam maak. Kom kuier gerus weer. Marie en personeel

Louise S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2022

Baie goeie ligging. Lekker ruim. Pragtige uitsig. Kort net gasbraaier op die stoep. Moet elke keer onder toe gaan om te braai.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 53
Goeie more, Dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons het 15 woonstelle en sal die versoek deurgee na die eienaar. Groete Marie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 135

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 793
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R1 793
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 82, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA818a4b834e2cdd90bc2e3f5dd4f968bf6edffe425dbff3150256777e5103cfa2281ea05923e11b45a967450307c4d02ca09c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 793 per nag, vir 8 mense 15 5 1 5 82 Lagoon Drive Licorna Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.7157077 31.0919762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang