Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lidvubu Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sherene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 56 resensies vir Lidvubu Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Hanerike K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanerike K

Baie lekker gebly. Rivier is naby en verskeie diere het ons besoek.

Ons het heerlik gekuier.

Susan E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan E

Baie ontspannend en gerieflik. Naby aan die rivier en konstant diere besoekers.

Baie dankie vir 'n wonderlike lekker verblyf. Ons het dit verskriklik geniet. Reg deur die dag kom die diere daar verby. Dit was definitief een van die beste plekke waar ons nog in Marloth Park gebly het.

Janie C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie C

Gerieflik, skoon en netjies.

Ons het verskriklik baie lekker gebly. Als wat nodig is, het die lodge. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Willem J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem J

Baie, baie lekker gebly.

Stortvloer besonder glad, kort 'n rubber matjie. Benodig 'n graaf, mop en besem.

Johan L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L

Baie lekker gekuier en loopafstand vanaf Krokodilrivier. Baie gerieflik.

Ja, ons het lekker gebly. Boonste slaapkamers se beddegoed kort aandag. 'n Graaf sal nogal handig wees om warm kole oor te gooi in braaiplek. Ek het gelukkig my eie graaf saamgeneem. Die kinders het dit baie geniet om die diere te voer, en dit is baie veilig met die heining wat die diere buite hou.

Zelna V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zelna V

Het baie lekker buite gekuier en diere geniet. Binne was die huis vuil/verwaarloos.

Buite kuier areas was goed. Ongelukkig kort die huis binne 'n ordentlike skoonmaak en 'n bietjie tlc.

Lidvubu Lodge se terugvoer

Hi Zelna. Ek is jammer om te hoor dat die huis nie goed skoongemaak is voor julle daar gebly het nie. Ek sal dit beslis opneem met die skoonmaakspan. Ek het by gaste wat die naweek na julle daar was, verneem dat hulle baie tevrede was met die netheid van die huis. Ek vra omverskoning dat julle dit nie so ervaar het nie.

Lidvubu Lodge
Henry S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry S

Lekker verblyf met goeie ligging.

Ons is gereelde besoekers in Marloth en hierdie was een van ons lekkerste kuiers. Ons is vriendelik ontmoet by die huis deur Trish wat ons verduidelik hoe als werk. Die ligging is puik met met net 'n paar meter se stap van die rivier waar daar altyd iets te sien was. Sal aanbeveel vir enige iemand wat die rustigheid van die park wil geniet.

Tiaan S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan S

Lekker stoep, braai-area, swembad en naby aan die rivier.

Sien sterre.

Christi E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christi E

Heerlike bosveld ervaring (100m weg van die Krokodilrivier).

Alles wat jy nodig het! Baie dankie vir die heerlike kuier! Ons het elke oomblik daarvan geniet! Ons was baie dankbaar vir die lugverkoeling en die heerlike "splash pool". Jy kan sommer in die water afkoel terwyl die bokke en vlakvarke hier by jou uit die voerbakke vreet.

Mariaan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan V

Ongelooflik lekker.

Sal dit vir seker weer bespreek.

Magda C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda C

Gemaklik, gerieflik en goed geleë.

Ons het so lekker gekuier. Dit is vir seker 'n familievriendelike huis. Drie balkonne vir uitsig en kuier, 'n gerieflike en veilige boma-area en veral die swembad was 'n treffer. Ons het wonderlike foto's en herinneringe van die kinders se naby-ondervinding met koedoes, wildebeeste, vlakvarkies, bosbokkies en selfs kameelperde. Vroeg soggens het ons met seilstoele en koffie die sowat 50 meter na die grens by die Krokodilrivier gestap om die vrye natuur te geniet.

Lynette S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S

Uitstekende akkommodasie.

Dit was een van die beste kuiers wat ek nog in Maloth Park gehad het. Die huis was skoon netjies en gereed vir ons en ons het wonderlike gesinstyd gehad saam met ons volwasse kinders. Daar was alles wat ons nodig gehad het en ons het die kuiertjies saam bet baie verskillende wildsoorte baie geniet en sal graag weer Lidvubu Lodge besoek. Baie dankie aan die eienaars wat vir ons hierdie mooi lekker en veilige plekkie beskikbaar gestel het. Marloth is my harstplek en julle huisie was 'n stukkie paradys vir ons.

Pieter D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Die huis was skoon en ons het lekker gebly.

Die eienaar moet in kennis gestel word dat die bobbejane besig is om die stoep se grasdak uit te pluk. Die krane in die kombuis moet ook vervang of heelgemaak word. Die huis is naby die rivier vir lekker stap maar nie so naby dat die verkeer jou pla nie.

Leon B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leon B

Lekker gekuier in Marlothpark, maar die huisvesting het teleurgestel.

Lidvubu Lodge is perfek geleë naby die rivier en dus kon ons gereeld langs die rivier loop. Dit was heerlik vir ons klein kinders om die wild te ervaar en met die hand te voer by die huis. Die huisvesting het egter teleurgestel. Die lugreëling wat die boonste twee kamers bedien het het nie gas gehad nie en gevolglik was dit ondraagbaar om daar te slaap met die hitte. Ek het drie dae gesukkel om die eienaar in die hande te kry aangesien sy in Indië was. Hulle het eers die tweedelaaste dag gas kom insit. Intussen moes my dogter en kleinkinders in die sitkamer op die banke slaap. Verder het die noodlampe nie gewerk nie, gelukkig het ons twee van ons eie saamgevat. Die braai grids was baie vuil en een geroes. Die swembad se Kreepy het ook nie behoorlik gewerk nie en gevolglik was hy teen die Woensdag baie vuil. Om die kroon te span het die gas van die warmwatertoestel ook die Vrydag opgeraak. Vir die prys wat ons betaal het, het dit nie aan die vereistes voldoen nie. Dit is egter jammer dat die ervaring nie baie positief was nie aangesien die plek baie potensiaal het.

Lidvubu Lodge se terugvoer

Beste Leon Ons is werklik jammer dat jy die verblyf teleurstellend ervaar het, aangesien dit vir ons belangrik is dat gaste gemaklik bly en die tyd by Lidvubu Lodge geniet. Ek sal in die toekoms reel dat die bestuurder van die agentskap wat na ons huis omsien, gaste by die huis ontmoet sodat hulle haar kan ontmoet en vrymoedigheid neem om haar te kontak indien hulle hulp sou verlang tydens hulle verblyf.
Dit is ongelukkig dat die lugversorger onklaar geraak het, die Kreepy en die gas in dieselfde week. Ons sal alles in ons vermoe doen om dit in die toekoms te voorkom. Ons sal nuwe 'loadshedding" lampies installeer en toesien dat die braai grid vervang en skoongemaak is. Ons vra omverskoning vir die ongerief wat julle ervaar het. Ons sal ons beste doen om te verseker dat ons gaste in die toekoms 'n positiewe en aangename ervaring by Lidvubu Lodge geniet.

Lidvubu Lodge
Cecil P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil P

Very nice, enjoyed our stay.

Very relaxing, nice splash pool and a lot of game passing by. Bush babies is a bonus.

Adele D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D

Ongelooflik lekker.

Ons het ons verblyf so baie geniet. Dit was so lekker as die diere ons besoek het in die aand en dan die nagapies wat daar bly. Ons het hulle so geniet.

Carien P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carien P

Awesome. Pool, deck, bush babies and very tame warthog!

Kitchen and freezer/fridge very small, so make sure you braai!

Marinda U - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda U

Baie lekker!

Lekker gebly. Goeie ligging.

Werner L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner L

Baie rustig.

Baie netjies en gerieflik. Plek het 'n bietjie TLC nog. Die Kreepy se pype is stukkend en suig lug, een van die laaie in die kombuis se handvatsel is los. Ons moet 'n rukkie soek om die sleutels op te spoor vir al die decks.

Stephan O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stephan O

Het baie beter verwag.

Die onderhoud op Lidvubu kort aandag. Beide gloeilampe in badkamer werk nie. Moes een gloeilamp in slaapkamer gebruik vir badkamer. Die kraan by wasbak in badkamer gee baie swak watervloei - daar is iewers 'n blokkasie. Die opvoukampstoele - twee stoele is glad nie bruikbaar nie - uitmekaar gebreek. Die dubbeltjies en dorings van bome orals op die erf moet ook opgeruim word.

Salome S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome S

Beautiful and great location! Loved it!

Lekker place to visit.

Marina V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V

Fantasties!

Perfek geleë, alles wat jy nodig sal kry en meer. Wonderlik en koel met lugversorging! Braaigereedskap so na 'n man se hart. Aantal diere van vêr en van naby ─ ongelooflik! Dankie vir 'n wonderlike boservaring. Moenie van die spash pool vergeet nie! Lafenis in die geweldige hitte. Dankie dankie dankie.

Renee V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renee V

Baie lekker gebly. Ruim genoeg. Nie noodwendig oumens-vriendelik nie.

Sou graag 'n platboom- of driepootpot wou hê. Broodmes was gebreek. Wonderlike stort. Braairooster het beter dae geken.

Marizaan Obo Karlien M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizaan Obo Karlien M

Lekker uit gerus!

Ons het heerlik gekuier by die huis en per toeval was daar ook die naweek 'n luiperd reg oorkant die huis en het gesorg vir die naweek se vermaak ook! Verder kon ons lekker uitrus op die groot stoep en braai area!

Suara L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suara L

Dit was awesome.

Die ligging, netheid van die houthuis, die splashpool, alles was heerlik. Kon die diere sien en hulle was nie eers bang nie. Waarde vir geld. Baie dankie, sal definitief aanbeveel.

Stephne G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephne G

Baie rustige, gemaklike verblyf.

Sien sterre.

Gerhard S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard S

Waarde vir geld. Lekker gebly.

Lekker geleë. Bed in onderste kamer behoort vervang te word. Plonspoel buite werking. Kombuistoerusting kan meer aandag kry. Opsommend: Lekker gebly en was waarde vir geld. Ontvangs deur Trish was goed en baie behulpsaam.

Michal P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michal P

Mooi versorg en pragtige ligging.

Die plek is al wat mens nodig het om te ontspan. Die swembad was baie lekker om af te koel en ons het 'n gereelde nagapie gehad wat kom groet het. Ons sal verseker weer soontoe gaan!

Amelia H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia H

Fantasties.

Ons het baie lekker gekuier. Huis is gerieflik naby aan die rivier en het elke dag olifante en seekoeie gesien. Selfs 'n besoek van die koedoe by ons voorstoep gehad! Huisie het alles ingehad wat ons nodig sou kry. Skoon en netjies. Sal dit beslis aanbeveel.

Katrine L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrine L

Great location and nice facilities.

Good for a couple or small family but really not sound proof at all. Very close to the river and a perfect bench to watch the animals go by on the river walk. Pool is good and animals come by regularly. The towels and bedding were a little musty - only comment for improvement.

Christo N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo N

Die verblyf en blyplek was uitstekend.

Ons sal die plek definitief aanbeveel. Dit is baie goed geleë en het die nagapies baie geniet.

Sandra J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra J

Lekker gebly!

Lekker gebly. Alles is daar wat benodig word, splash pool baie geniet, veral in die hitte. Nagapies en Koedoes het kom kuier en ons kind het dit vreeslik geniet. Vir besoekers in toekoms, sorg net dat alle kos in bakke/sakkies gelaat word omrede daar heelwat miere is, ons aanvaar dit maar as deel van die bosveld.

Elmarie N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie N

Baie bekostigbare verblyf met alles wat mens nodig het.

Ons eerste besoek aan Marloth Park. Baie rustig met heelwat diere wat tussen die huise rondloop. Lieflike weer in die wintertyd.

Magdalena F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena F

Baie lekker rustig, lief die diere om ons.

Was heerlike wegbreek vir ons almal het dit vrek baie geniet so tussen die diere en natuur sal definitief weer Lidvubu Lodge besoek in die toekoms.

Leon B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leon B

Lekker ingerig naby rivier.

Ons het heerlike gekuier in 'n rustige omgewing. Die huis is goed toegerus. Al kan jy die rivier nie van huis af sien nie, is dit regtig net 'n klipgooi weg waar jy rustig op bankies die wildtuin se wild kan besigtig.

Venita S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Venita S

Gemaklik, ontspannend, rustig.

Vir die tieners was die kraak van die houtdek (buite en binne) vreeslik snaaks. Die klein swembad was 'n lafenis en die feit dat hy op die dek is, maak dit soveel meer gerieflik. Die lugverkoeling was ook 'n bonus en is goed ingespan. Die miere was 'n groot probleem, maar ons verstaan dit gaan aandag geniet. Die stoof is 'n uitdaging, want van die knoppe is weg en al die knoppe dui nie mooi aan wanneer die gas aan of af is nie. Maar dis vinnig bemeester.

Victor L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Victor L

Huis is goed geleë, nie teen die pad soos baie ander nie. Net een straat van Seekoeiweg en Kruger-heining en rivier. Huis baie lekker en skoon, sal definitief weer kom.

Stoof het probleme. Erf moet skoongemaak word. Suikermiere plaag. Verder baie lekker. Het dit geniet.

Adele D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D

Fantasties en rustig.

Daar is niks so lekker soos om by Lidvubu te bly nie. Jy is op die Krokodilrivier en daar is nie iets lekkerder as die rustigheid daaraan nie.

Japie V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie V

Aangename verblyf in die regte omgewing.

Lidvubu Lodge het aan al ons verwagtinge voldoen en sal ons beslis weer daar gaan kuier.

Linette H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette H

Wonderlik, beter as binne in die wildtuin.

Ons het heerlik gebly. Die plek is netjies en skoon en is ideaal vir mense wat die Krugerpark wil besoek maar nie in die besige, die vol kampe wil bly nie. Die swembad en braai area was die hoogtepunt van die verblyf. Die nagapies en koedoes was elke aand by ons en het ook gesorg vir baie genot.

Johan V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

'n Ongelooflike bosveld ondervinding - wil graag weer teruggaan.

Ek het nie woorde nie - dit het my stoutste verwagtinge oortref. 'n Krakende houthuis is dalk nie almal se 'cup of tea' nie, maar my gits, ons het onsself gate uit geniet.

Michal P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michal P

Ongelooflike mooi plek met alles wat mens nodig het.

Ons het dit ongelooflik baie geniet om by Lidvubu te bly. Mens het niks meer nodig om in die bos te wees nie. Het veral die swembad geniet omdat dit so warm is daar.

Marne V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marne V

Baie lekker en baie diere.

Toe ons daar aankom en die wildspille uithaal toe besoek 'n trop koedoes ons, daarna rooibokke, vlakvarke en grysduikertjies. Baie lekker gekuier. Rustig en lekker gereën ook. Die nagapies was weer vir ons die hoogtepunt. Ek is nog nie eers uitgepak nie, dan word hulle kosbakke gevul.

Ans G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ans G

Baie lekker rustig met diere wat kom kuier.

Sien die sterre.

Francois P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Francois P

Boslewe is die beste.

Om elke aand bos-TV te kyk was baie lekker. Die huis binne kort nuwe bar-stoele en kampstoele. Sal definitief weer gaan. Het baie diere gesien.

Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Rochelle K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle K

Dit is 'n wonderlike plek en ons sal definitief weer terug gaan.

Het dit baie geniet.

Michal P - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michal P

Perfek!

Ons het veral die boma geniet en ligging, maar die aircons het baie gehelp in die hitte.

Nathalie B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathalie B

Huisje.

Huisje was gezellig ingericht en mooi van hout. Service van sleuteldienst was erg prettig.

Melissa M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M

Was voorwaar ontspanne! Baie diere!

Het lekker rustig gebly. Baie diere gesien en gevoer. Sal vir seker weer hier bly.

Annora C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annora C

Heerlik rustig.

Alles wat ons nodig gehad het, mooi skoon en netjies. Veral die swembad en braaiplek en bad het groot aftrek gekry. Sal vir seker weer daar bly en dit ook aanbeveel vir ander mense.

Frans B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B

Baie, baie lekker.

Ons het 'n baie lekker tyd daar gehad en sal definitief weer Lidvubu Lodge besoek.

Mansel B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mansel B

Lovely accommodation, nice position for river and Kruger.

The chalet was lovely but there is no storage for food, tins etc. in the kitchen except for two fridges.

Albert W - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert W

Baie lekker.

Dit was baie lekker,stil en rustig. Ons het dit geniet om al die wild te kan voer en die nagapies van naby te kon sien. Sal aanbeveel at 'n besem in die kombuis gesit word.

Simone D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simone D

Heerlijk huis met Afrikaanse atmosfeer

Gezellig huis met een fijne atmosfeer en een leuke tuin, dichtbij het Krugerpark. Veel dieren op bezoek en in de avond ook veel dieren geluiden om het huis heen. Een fijn plekje om even tot rust te komen! Alleen jammer dat de braaiplek niet goed werkt en dat het erg gehorig is in het huis.

Steve P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steve P

Baie aangenaam.

Alhoewel dit baie warm was (bo 38°) was dit aangenaam in die lodge omdat die lugversorging goed gewerk het. Marloth het 'n waterprobleem en ons moes water koop, maar dit was 'n nuwe uitdaging om met die minimum klaar te kom. Marloth is 'n goeie alternatief vir die wildtuin.

Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2841 Seekoei Straat, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3MWRkYjk0LThjNGMtNDNkZS05ZThlLTdlNjI4YzhkODBlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 105 per nag (plek vir 6) 56 5 1 5 2841 Seekoei street Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.33401 31.79692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang