Lieben Charm Guest Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Elsabe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Anneen L - Apr 2024
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Lieben Charm Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Anneen. Ek is dankbaar dit was vir jul 'n aangename verblyf.
Suzette V - Apr 2024
Algehele gradering
Heeltemal voldoende.
Carel D - Jul 2024
Algehele gradering
Goed geleë en bekostigbaar.
Lieben Charm Guest Farm se terugvoer
Dankie vir terugvoering, ons gee aandag aan die bed wat u onder ons aandag gebring het.
Leon K - Jul 2023
Algehele gradering
Geen rooibostee nie. Die dak in badkamer het ernstige aandag nodig. Sal goed wees as ons 'n venster kon oopmaak. Geen vensters nie.
Pelotshweu K - Feb 2023
Algehele gradering
It's beautiful.
Lieben Charm Guest Farm se terugvoer
Thank you for your kind and positive review.
Alysha G - Des 2023
Algehele gradering
Invasion of privacy.
Lees meerLieben Charm Guest Farm se terugvoer
Good day Alysha,
We are sorry to hear that you were dissatisfied with our staff. We have spoken to both the staff that were on shift during your stay. We train our staff to respect our guests' privacy and they both confirmed that they did not enter your rooms at any time without asking. We have never had any complaint like this so it's definitely out of the ordinary. Our maintenance staff did however tell us that he went to one of the rooms to fix a lock but that you were outside and aware of the fact that he was working in the room.
Regarding the key, we have instructions on the door as well as the entrance. Due to guests leaving at different times, the key can be left in the room and guests can simply close the door upon departure.
We apologise if you feel that an inconvenience was caused but assure you that our staff are trained to be professional.
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Sandra C - Jan 2022
Algehele gradering
Het darem lekker geslaap en die kamer was mooi.
Lees meerAnonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Marietjie P - Okt 2022
Algehele gradering
Die kuier was gemiddeld.
Lieben Charm Guest Farm se terugvoer
Jammer dat u verblyf was volgens u nie op standaard nie. Ons het opgevolg en die nodige is herstel. Ek verstaan u ontevredentheid, in ag geneem u algehele gradering is dit duideik dat van die punte toegeken deur u ongegrond is. Om vir ligging 1 toe te ken is werklik nie die Gastehuis se skuld nie, en ons heinig is ge-elektrifiseer en u het 'n kode ontvang om by die hek in te kom.
Jammer weereens.
Lene B - Jul 2022
Algehele gradering
Disappointing.
Lieben Charm Guest Farm se terugvoer
Upon your arrival you phoned and you were told that we're on our way to check you in. We explained the reason for the change was because room 4's geyser was not working at the time.
Kwima was on duty, not the cleaner as referred by you, and checked you in. A very friendly lady who most guests compliment.
The lights work on a brightening switch that simply needs to be turned to dim or bright, there are also side lights next to your bed on both sides.
We do not offer free Wi-Fi.
We apologize if you were not completely satisfied with your stay, but strongly disagree with your review.
Johan L - Nov 2020
Algehele gradering
Naby alles.
Johannes J - Nov 2020
Algehele gradering
Goeie en skoon plekkie om oor te bly.
Lieben Charm Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir positiewe terugvoer. Julle was vriendelike en mense met wie met die ekstra myl kan stap.
Marina A - Nov 2019
Algehele gradering
Een nag vir 'n familietroue naby.
Lees meerMariechen S - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige huis.
John G - Jan 2018
Algehele gradering
Netjies en gemaklik.
Lieben Charm Guest Farm se terugvoer
Dankie John,
Julle is enige tyd weer welkom by Lieben Charm Guest Farm.
Retha V - Sep 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf in 'n heerlike landelike omgewing. Vriendeike diens en lekker tuis gevoel. Alles mooi skoon en ons het heerlik warm geslaap op daardie koue nag van 8 Sept 2018!
Lieben Charm Guest Farm se terugvoer
Hi Retha,
Dit was heerlik om jul te akkommodeer by Liebencharm. Ons is baie bly jul het dit geniet en warm geslaap.
Dankie vir jou voorstelle, ons gee verseker aandag daaraan.
Kom kuier gerus weer.
Vriendelike Groete,
Liebencharm
Liesbet V - Apr 2018
Algehele gradering
Teleurstellend!
Lieben Charm Guest Farm se terugvoer
Hi Elizabeth,
Baie jammer om te hoor dat die akkommodasie nie was wat jul verwag het nie. Ons sal graag meer wil hoor van jou oor wat jou gepla het en hoe ons kan verbeter.
Stuur gerus vir ons n e-pos met jou voorstelle.
Vriendelike Groete
Liebencharm
Martin F - Sep 2018
Algehele gradering
Pateties.
Simeon F - Nov 2017
Algehele gradering
Regtig 'n baie lekker plekkie om by te bly en almal is baie vriendelik.
Lieben Charm Guest Farm se terugvoer
Dit was n vooreg om julle by Lieben Charm Guest Farm te verwelkom julle is pragtige mense.
Kom kuier gerus weer.
Susan F - Mei 2017
Algehele gradering
Warm verwelkoming en pragtige mense wat daar werk en vir ons als perfek gemaak het.
Lieben Charm Guest Farm se terugvoer
Dankie Susan, Pray kan nie uitgepraat raak oor hoe 'n fantastiese mens jy is nie. Baie dankie dat jy hulle met soveel liefde hanteer het. Sy is 'n fantastiese mens en 'n pragtige werker ek is baie trots om haar by Liebencharm te he.
Kom kuier weer vir ons sy sal te bly wees om jou weer te sien.
Susan V - Apr 2017
Algehele gradering
Warm en gerieflik!
Lieben Charm Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Susan, julle is enige tyd welkom.
Groete
Lieben Charm
Charl V - Jul 2017
Algehele gradering
Great venue and friendly staff.
Lieben Charm Guest Farm se terugvoer
Thank you Charl, it was a pleasure to accommodate you at Lieben Charm. You are always welcome.
Cheryl U - Okt 2017
Algehele gradering
Absolutely pleasurable!
Lieben Charm Guest Farm se terugvoer
Good day Cheryl,
It was our pleasure to accommodate you and your family you are lovely people.
You are more than welcome to stay at Lieben Charm Guest Farm in the future.
Juan P - Okt 2017
Algehele gradering
Ek sal nie weer teruggaan nie.
Lees meerLieben Charm Guest Farm se terugvoer
Hi Juan,
Dankie vir die terugvoer. Die DStv het in al my kamers gewerk indien daar 'n probleem was met julle DStv was dit heel moontlik 'n klein probleem wat gebeur het met krag onderbreking en sou julle dit aan ons genoem het kon ons dit met liefde herstel het ongelukkig is dit nie geraporteer nie.
Aanggande die koffie, ongelukkig kan ons nie soveel koffie gee soos wat elke gas sou wou hê (die koffie in die kamers is luukste koffie) ons moet ook na ons onkostes kyk en dit is wel berekende uitgawes, daarom is daar 'n opsie om koffie te geniet in ons kombuis waar dit vrylik beskikbaar is, geen hotel of gastehuis het 'n oormaat koffie in hul kamers nie daar word 'n sekere hoefeelheid ingesluit vir elke gas.
Ons kamer is van die bekostigbaarste in die area en ongelukkig kan ons nie ontbyt insluit vir die prys wat jul reeds betaal nie, daar is wel gastehuis rondom ons wat ontbyt insluit teen R900 per persoon maw R1800 per kamer. Al wil ons vreeslik graag alles gratis weggee moet ons ook nog 'n besigheid laat werk in die proses.
Daar is wel 'n boodskap uitgestuur na julle dat daar van julle besitings agter gebly het ek het tot dus ver geen terug voer ontvang nie.
Madelein S - Sep 2017
Algehele gradering
50/50 Lekker geslaap maar
Lees meerLieben Charm Guest Farm se terugvoer
Beste Madelein,
Baie dankie, dit was vir ons heerlik om jou by Lieben Charm te ontvang. Ongelukkig het jy Kamer 8 bespreek en dit is 'n kamer sonder TV. Die toestel wat daar in was is nie gekoppel nie omdat dit nie 'n kamer met TV is nie.
Groete,
Lieben Charm Guest Farm
Jenny L - Aug 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang, skoon, gerieflik en dit baie geniet.
Lieben Charm Guest Farm se terugvoer
Dankie Nelis, dit was heerlik om julle by ons te hê. Dit is goeie terugvoer en ek dink ons sal dit beslis doen, kamer 13 kan doen met 'n mikrogolf.
Kom kuier gerus weer vir ons.
Vriendeike Groete,
Lieben Charm
Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Attie F - Aug 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Lieben Charm Guest Farm se terugvoer
Goeie dag Attie
Lieben Charm ontvang u graag weer.
Ek sal waardeer as u aan my 'n epos kan stuur oor die ontvangs. Ek sal graag meer oor dit wil weet sodat ons dit kan verbeter. My dame wat u die dag ontvang het is nuut by ons en ek sal haar graag wil oplei in die areas waarmee sy sukkel.
Groete
Wanda
Jossie P - Mei 2017
Algehele gradering
Swak.
Lees meerLieben Charm Guest Farm se terugvoer
Goeiedag Jossie,
Baie dankie vir die terugvoer, dit is jammer dat jy ons akomodasie so ervaar het. Ongelukkig kan ons nie aandring maak oor waar ons gaste hul stompies gooi nie. Alhoewel daar asblikke beskikbaar is, hou mense nie altyd by die reëls nie. Dit word wel elke dag opgeruim.
Aangaande die televisie; dit is reeds uitgesorteer en in werkende toestand. Ongelukkig is dit uitgeslaan deur weerlig en on moes wag vir die versekereing om die eis goed te keur. Die versekering het dit kort na jul verblyf laat herstel.
Elke kamer het wel sy eie verwarmer en meeste van ons kamers het lugreëling. Die kamers waarin julle tuisgegaan het was van die goedkoper kamers wat juis daar is vir mense wat van meer bekostigbare akomodasie gebruik wil maak en nie in ons luukse kamers wil tuisgaan nie. Ons sal aandag gee aan die vloerstrip.
Weereens baie dankie vir die terugvoer, ons sal dit in ag neem vir verdere herstelwerk.
Groete
Lieben Charm Guest Farm
Inidri S - Apr 2017
Algehele gradering
Pathetic.
Lees meerLieben Charm Guest Farm se terugvoer
Good day Indri,
We are really sorry about your experience at our guesthouse. Our manger was off on your day that you arrived. We value our customers reviews and we will definitely make sure that this issue is discussed with the staff that was there to check you in. As for the TV not in working condition we had a terrible thunderstorm the previous night and we apologize for the inconvenience this caused. Thank you for your review and our apologies for your unpleasant stay. We will have a look at the security door but we check this on a daily basis and have not found this to be broken as your reservation was some time ago already. As mentioned we will definitely discuss the issues you mentioned.
Kind regards,
Lieben Charm
Isabel P - Aug 2016
Algehele gradering
Great service and great stay.
Werner H - Jan 2016
Algehele gradering
Value for money.
Lieben Charm Guest Farm se terugvoer
Thank you Werner , LIEBENCHARM would love to accommodate you again.
Sharon S - Feb 2016
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf.
Danica S - Okt 2016
Algehele gradering
So tuis soos by jou eie huis.
Lieben Charm Guest Farm se terugvoer
Goeie dag Danica
Ek het nie geweet dat Lieben Charm vir jou soveel wonderlike herinneringe het nie, dit is vir ons n plesier om ons gaste weer te ontvang. Ons sal verseker aandag gee aan die matras in kamer 6 dankie vir die terugvoer.
Berentia B - Jul 2015
Algehele gradering
Dit is 'n stil en rustige plekkie. Hul gee om vir hul gaste!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kleinfontein 368, Afdeling 81, Cullinan-distrik, 1001, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang