Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lieben Charm Guest Farm

Gastehuis

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.6
Veiligheid
3.9
Anneen L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Oulike plekkie. Die diens wat ons daar ontvang het is dierbaar! Die plekkie is skoon en gesellig en sal vir seker weer daar bespreek as ons in die area moet oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Lieben Charm Guest Farm
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Anneen. Ek is dankbaar dit was vir jul 'n aangename verblyf.

Suzette V
1 nag
4.8
Apr 2024

Heeltemal voldoende. Elsabe het duidelike inligting gegee oor inklokprosedures en Kwima was baie vriendelik. Lekker geslaap en baie goed geleë. Melk is voorsien vir oggendkoffie, maar ongelukkig was daar geen koffie of teesakkies nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Goed geleë en bekostigbaar. Ligging is goed en kommunikasie en reelings goed. Die bed was die enigste item wat dalk 'n bietjie beter kon wees, maar andersins bied dit goeie waarde vir geld en vriendelike personeel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elsabe
Lieben Charm Guest Farm
Dankie vir terugvoering, ons gee aandag aan die bed wat u onder ons aandag gebring het.

Leon K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2023

Geen rooibostee nie. Die dak in badkamer het ernstige aandag nodig. Sal goed wees as ons 'n venster kon oopmaak. Geen vensters nie. Ons het wel 'n skoon kamer gehad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pelotshweu K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2023

It's beautiful. The room was beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elsabe
Lieben Charm Guest Farm
Thank you for your kind and positive review.

Alysha G
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Des 2023

Invasion of privacy. The staff have no respect for personal space and kept entering our rooms after repeatedly being asked to leave. They walked in on us getting dressed multiple times and continued to stay in the room. Keep in mind, we had left in the morning from 9-12, giving them enough time to clean the rooms. And we left again at 2pm. When checking out, no one was available to assist us. When check out is at 9am, someone should be ready to take back the keys by 8!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0
Elsabe
Lieben Charm Guest Farm
Good day Alysha, We are sorry to hear that you were dissatisfied with our staff. We have spoken to both the staff that were on shift during your stay. We train our staff to respect our guests' privacy and they both confirmed that they did not enter your rooms at any time without asking. We have never had any complaint like this so it's definitely out of the ordinary. Our maintenance staff did however tell us that he went to one of the rooms to fix a lock but that you were outside and aware of the fact that he was working in the room. Regarding the key, we have instructions on the door as well as the entrance. Due to guests leaving at different times, the key can be left in the room and guests can simply close the door upon departure. We apologise if you feel that an inconvenience was caused but assure you that our staff are trained to be professional.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jul 2023

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Sandra C
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2022

Het darem lekker geslaap en die kamer was mooi. Ek het 3 vir 6 volwassenes (3 paartjies) bespreek. Die kamers is nie in die minste in dieselfde klas nie. Die kamer wat ons self in gebly het, was groot en het 'n privaat badkamer gehad, wat goed is. Die ander 2 kamers se toilet en badkamer was net afgeskort met panele, glad nie privaat nie. Die kamers het ook nie yskaste in nie. Daar was melk in 'n houertjie neergesit met melk in een van die ander kamers maar dit was suur die volgende oggend. Ons kamer het 'n lugversorger in maar was buite werking. Hulle het darem vir al 3 kamers waaiers gegee. Alles in ag genome was dit nie 'n slegte ondervinding nie, maar daar was tekortkominge.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
2.6
Nov 2022

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Marietjie P
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Okt 2022

Die kuier was gemiddeld. Die skuifdeur wou nie ordentlik sluit nie, die toilet het gelek en die stortkop het bly afval. Dit kos R800 vir een nag om oor te slaap en daar was nie eens ontbyt nie, wat ek voel is eintlik belaglik vir dit was ons gekry het.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Elsabe
Lieben Charm Guest Farm
Jammer dat u verblyf was volgens u nie op standaard nie. Ons het opgevolg en die nodige is herstel. Ek verstaan u ontevredentheid, in ag geneem u algehele gradering is dit duideik dat van die punte toegeken deur u ongegrond is. Om vir ligging 1 toe te ken is werklik nie die Gastehuis se skuld nie, en ons heinig is ge-elektrifiseer en u het 'n kode ontvang om by die hek in te kom. Jammer weereens.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kleinfontein 368, Afdeling 81, Cullinan-distrik, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA620dee786516f5d221d674476a816dbf930e17c7bed1f86844bba828e38910364b9fd08a62832f74d4a36d8d10107382c029?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 37 5 1 4 Kleinfontein 368 Division 81 1001 Gauteng 021 201 8901 13:00-22:00 09:00 -25.801620198741 28.50049585104

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang