Liedjiesbos Urban Olive Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mgr Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 81
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Ilan S - Jun 2024
Algehele gradering
Uitstekend - wonderlike ervaring!
Liedjiesbos Urban Olive Farm se terugvoer
Ilan. Ons is so bly dat jy jou besoek aan Liedjiesbos so geniet het en ons glo dat dit nou jou nuwe tuiste in Bloem sal wees. Mooi bly tot 'n volgende keer.
Lizelle L - Mrt 2024
Algehele gradering
Genotvol. Pragtige tuin. Deurgaans stylvol.
Liedjiesbos Urban Olive Farm se terugvoer
Lizelle, thank you for your short and sweet review. Much appreciated! We hope to have you back at Liedjiesbos soon again.
Mari B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Liedjiesbos Urban Olive Farm se terugvoer
Mari.
Thank you so much for rating us. We are delighted that you enjoyed your stay, and we hope to welcome you back soon.
Lenette V - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlike verblyf in 'n ontspanne atmosfeer.
Wallie B - Aug 2023
Algehele gradering
Beste gasteuis, Liedjiesbos.
Carina S - Aug 2023
Algehele gradering
Aandag aan detail is opmerklik. Puik diens.
Lizinda G - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastiese plek, meer dae nodig!
Este J - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Hilda S - Apr 2023
Algehele gradering
An oasis to stay in, very peaceful.
Trudi R - Feb 2023
Algehele gradering
Vyfster. Skoon, netjies, fyn detail en vriendelike diens.
Louis V - Okt 2023
Algehele gradering
Balsem vir die siel.
Liedjiesbos Urban Olive Farm se terugvoer
Thank you for leaving us a great score. It motivates us to continue dreaming and working to create an even better Liedjiesbos.
Anton K - Jan 2023
Algehele gradering
Baie goed.
Johan H - Mrt 2023
Algehele gradering
Geen waterdruk op storte, geen krag met load shedding.
Liedjiesbos Urban Olive Farm se terugvoer
Johan H. Ons is jammer dat julle nie Liedjiesbos ervaar het soos die meeste van ons ander gaste nie. U was van die oomblik dat julle aangekom het baie disrespekvol teenoor my personeel en het met die inboek slag al kras woorde ge-uiter en dus kom u "review" nie vir my as nuus nie. U het met u vertrek genoem dat die waterdruk swak was, en ons het die oomblik met julle vertrek ondersoek ingestel en gevind dat daar baie goeie waterdruk is. Ons het ondanks dit, die water-reguleerder en julle stort kop ook nagegaan, maar kon niks fout vind nie. Ons het wel n kragopwekker wat ons saans om 9.30 afskakel, maar julle was die aand uit en dit was toe donker toe julle terugkom. Ons het wel lanterns buite, en in die kamers beskikbaar gehad. Ons bly op die perseel en veiligheid was nog nooit n probleem nie.
Ek kan ook noem dat julle vir my personeel genoem het dat julle reeds laat is vir n troue en dus nie ingeboek wil word nie, en dat julle dus inderhaas weer hier weg is, en laat die aand terug gekom het. Dus was daar baie min tyd vir julle om Liedjiesbos wel te geniet en behoorlik te ervaar. Die Liedjiesbos tuin is uitsonderlik en ons kunsversameling inspireer en roer ons gaste. Ons personeel is altyd bereid om uit hul pad gaan om ons gaste tuis te laat voel en sal altyd die ekstra myl vir ons gastete loop. Daar is die pragtige olyfboord, argitektuur, ons stoet Ankole beeste en vele meer om te geniet indien n mens n bietjie dieper kyk, en bietjie moeite doen om die mooi en die lekker raak te sien.
Die ander "reviews" oor Liedjiesbos, deur ander gaste wat voor julle hier oornag het, gee dalk meer die gemiddelde gas wat oorbly se ware ervaring hier by ons.
Gerda W - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Louis V - Nov 2022
Algehele gradering
'n Balsem vir die siel.
Yolandi P - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige gastehuis.
Amelia B - Mei 2022
Algehele gradering
Top verblyf in 'n pragtige, landelike omgewing!
Annemarie M - Apr 2022
Algehele gradering
Beslis liedjies in die bo.
Louis V - Apr 2022
Algehele gradering
Dit is reeds my vierde keer dat ek by Liedjiesbos oorbly.
Linda D - Mrt 2022
Algehele gradering
Wow wat 'n groot verrassing!
Carin B - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig, mooi en pragtige verblyf.
Adri B - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Callie W - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Erik V - Mei 2022
Algehele gradering
Comfortable and awesome.
Debbie V - Sep 2022
Algehele gradering
'n Ware bederf!
Matthys C - Okt 2021
Algehele gradering
Wat 'n goeie begin.
Erik P - Okt 2021
Algehele gradering
'n Ongelooflike stukkie hemel op aarde!
Danie F - Aug 2021
Algehele gradering
Terapeuties!
Linda D - Jun 2021
Algehele gradering
Pragtige plek.
Liedjiesbos Urban Olive Farm se terugvoer
Dis altyd vir ons lekker as mense gelukkig hier weggaan. Kom kuier gerus weer.
Liedjiesbos groete
Annemarie M - Apr 2021
Algehele gradering
Sagte liedjies.
Ilze V - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtig!
Elna K - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik ontspannend en goed vir die siel.
Marike B - Jan 2021
Algehele gradering
‘n Fees vir die sintuie.
Etienne G - Des 2021
Algehele gradering
Oase in Bloem.
Liedjiesbos Urban Olive Farm se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons sien uit om julle weer hier by ons te verwelkom.
Megan B - Des 2021
Algehele gradering
Naweekwegbreek.
Louis V - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige kunswerke.
Louis V - Apr 2021
Algehele gradering
'n Estetiese ervaring soos min.
Amor R - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het die rustigheid en gasvryheid soos altyd vreeslik baie geniet.
Karina B - Jan 2021
Algehele gradering
Wow
Yolandie B - Nov 2020
Algehele gradering
Oortref jou verwagtinge.
Jeany H - Nov 2020
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflike stukkie aarde.
Lees meerAbraham W - Okt 2020
Algehele gradering
Absolute Juweel!!!!
Anthonie B - Okt 2020
Algehele gradering
Puik verblyf!
Chrizaan G - Aug 2020
Algehele gradering
20/10, want dis hoe ongelooflik Liedjiesbos is.
Krischka V - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en staff baie vriendelik.
Pieter K - Des 2020
Algehele gradering
Rustig, maar tog sentraal.
Amor R - Des 2020
Algehele gradering
Baie beïndruk gewees met alles - van die ontvangs tot die dag wat ons moes groet. Die kos, dekor en gasvryheid was tops!
Lisle V - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Areeve O - Okt 2019
Algehele gradering
Wonderful place to visit.
Liedjiesbos Urban Olive Farm se terugvoer
Areeve. Thank you for your review. It was an honor to have you here as guest. Hope to see you back here, soon again!
Marnel A - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige plek! Het baie lekker geslaap.
Liedjiesbos Urban Olive Farm se terugvoer
Dankie Marnel! Ons hoop om jou gou weer terug te verwelkom en dat Liedjiesbos jou tuiste weg van die huis sal word!
Francois D - Jun 2019
Algehele gradering
Uiters netjies en verfynd, en die tuin is eksoties mooi, met al die voëllewe daarby.
Hester M - Jun 2019
Algehele gradering
Ons is warm ontvang en was beïndruk deur die professionaliteit van die personeel, dekor en fasiliteite.
Lees meerApie R - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtige plek, met die vriendelikste personeel!
Wilhelm P - Apr 2018
Algehele gradering
Die beste!
Liedjiesbos Urban Olive Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, dit motiveer ons baie! Ons sien uit daarna om julle weer hier te kan ontvang.
Lizette V - Feb 2018
Algehele gradering
Ongelooflik.
Walter D - Apr 2018
Algehele gradering
Luuks, pragtige dekor met fyn detail.
Wietse V - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtig, rustige plekkie met puik diens.
Fanie K - Sep 2017
Algehele gradering
Goed vir die siel.
Cj W - Aug 2017
Algehele gradering
Received way more than expected, not something one is used to in life but I I'll take it.
Ronel D - Aug 2017
Algehele gradering
'n Heerlike bederf vandat 'n mens daar land tot wanneer jy daar wegry!
Deborah S - Apr 2017
Algehele gradering
Absolutely stunning. A truly top quality experience from the moment we arrived. Very romantic and tranquil with attention to every detail.
Zani T - Mrt 2017
Algehele gradering
Ongelooflik en beter as enige foto.
Jacques M - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik, ons gasheer het ons baie tuis laat voel.
Leonie P - Mrt 2017
Algehele gradering
Een van die rustigste en mooiste plekke wat ons al by gebly het.
Alan R - Mrt 2017
Algehele gradering
Magnificent.
Henk B - Okt 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam. Skoon, lekker ontbyt, pragtige tuin.
Omnia W - Aug 2016
Algehele gradering
'n Wonderlike ervaring in 'n pragtige omgewing. Alles was perfek en pragtig.
Nallie B - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie aangename atmosfeer.
Nicky S - Mrt 2016
Algehele gradering
Pragtig en uniek!
Riana V - Okt 2016
Algehele gradering
'n Ongelooflike mooi woning en omgewing - voedsel vir die siel.
Freddie V - Aug 2015
Algehele gradering
Voel of jy by familie bly. Ongelooflike gasvryheid en pragtige kamers!
Marie-louise S - Des 2014
Algehele gradering
Baie besonders, heerlik gebly.
Jurg O - Mei 2014
Algehele gradering
Liedjiesbos was in alle opsigte 'n ervaring!
Henk J - Jan 2014
Algehele gradering
Aandag aan die klein dingetjies maak dit 'n fantastiese gastehuis met puik gashere.
Johan B - Aug 2014
Algehele gradering
Uitstaande!
Tony P - Des 2013
Algehele gradering
Ultimate stay-over - a place you will definitely want to returning too
Erica P - Des 2013
Algehele gradering
Lekke!
Delani H - Sep 2013
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike ervaring!
Frikkie W - Mrt 2013
Algehele gradering
Friendly, clean, helpful
Tom W - Aug 2013
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Lorette V - Mei 2013
Algehele gradering
Heerlik gebly
- Kapasiteit: 15 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frans Kleynhans-weg 13, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang