Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Liedjiesbos Urban Olive Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ilan S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Uitstekend - wonderlike ervaring! Liedjiesbos is asemwekkend mooi - baie mooier as wat ek verwag het. Ek is half skaam dat ek nie vooraf meer geweet het van Liedjiesbos nie, so dit was 'n wonderlike verrassing om by die oase op te daag. Die kamers, eetkamer en tuine is vreeslik mooi. Die diens was uitstekend. Die geriewe onverbeterbaar. Welgedaan en alles van die beste met jul urban farm avontuur!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mgr
Liedjiesbos Urban Olive Farm
Ilan. Ons is so bly dat jy jou besoek aan Liedjiesbos so geniet het en ons glo dat dit nou jou nuwe tuiste in Bloem sal wees. Mooi bly tot 'n volgende keer.

Lizelle L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Genotvol. Pragtige tuin. Deurgaans stylvol. Baie lekker. Smaakvol en keurig ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mgr
Liedjiesbos Urban Olive Farm
Lizelle, thank you for your short and sweet review. Much appreciated! We hope to have you back at Liedjiesbos soon again.

Mari B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie aangenaam. Heerlike verblyf, vriendelike ontvangs, silwerskoon. Dit is baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mgr
Liedjiesbos Urban Olive Farm
Mari. Thank you so much for rating us. We are delighted that you enjoyed your stay, and we hope to welcome you back soon.

Lenette V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Heerlike verblyf in 'n ontspanne atmosfeer. Pragtige kamers. Netjiese linne. Gasvry ontvang en heerlike ontbyt. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wallie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Beste gasteuis, Liedjiesbos. Ons het by Liedjiesbos gastehuis oorgeslaap op 28 Aug 2023, wat 'n groot verrasing, puik diens van al die staf en eienaar, pragtige tuine en verblyf op 'n plaas buite Bloemfontein, maklike toegang vanaf die snelweg, veilige parkering, lekker ontbyt, sal enige tyd Liedjiesbos aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Aandag aan detail is opmerklik. Puik diens. Alles was prentjiemooi en van hoë gehalte. Voel soos 'n groot bederf om daar te bly. Sal beslis vir almal aanbeveel en self ook weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizinda G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Fantastiese plek, meer dae nodig! Liedjiesbos is aan die buitewyke van die stad in 'n plaasomgewing. Dis baie rustig, mens hoor regtig die natuur. Daar is ook baie moeite gedoen met die dekor en gemak van gaste, alles is perfek. Lieflike ontbyt beskikbaar. Alle personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Dit was ons 2de besoek, en ons sal weer en weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Este J
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Fantasties! Huis weg van die huis! Amanzing interior! Skoonste, beste gastehuis en mees gerieflikste verblyf en rustige atmosfeer! Sal beslis weer daar bly. Vriendelike personeel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

An oasis to stay in, very peaceful. Garden is an avid gardener's dream, very tranquil and close enough to get to central town quickly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudi R
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Vyfster. Skoon, netjies, fyn detail en vriendelike diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mgr Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Kleynhans-weg 13, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwZGIxNDZhLTU5ZGUtNDI0Ny04OWFjLWE5ZTgxMjVmYzFkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 880 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 13 Frans Kleynhans Road Groenvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.052543862998 26.168063602183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang