Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Liefland Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 148 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Helene J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wonderlik. Baie lekker gebly. Baie sinvol saamgestel tov geriewe. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Bo verwagting. Heerlik gekuier. Bo verwagting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus K
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Onvergeetlike ervaring met pragtige uitsig oor die landskap. Die verblyf was weereens heerlik en die cottage was onberispelik netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie netjies en gerieflik. Heerlike en netjiese plekkie waar ons gebly het met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Liefland is baie netjies, gerieflik en sentraal. Alles wat jy nodig het, is daar. Ja, die verblyf was uitstekend gewees. Baie gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties en onvergeetlik. Baie dankie vir 'n wonderlike blyplekkie in die natuur, so 'cosy' en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wow en wow en nogmaals wow. Uitstekend en uit die boeke. Netjies en smaakvol. As ons nader gebly het, het ons maandeliks daar gaan rus. Dit was lekker om tussen die blomme te kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo R
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Perfect in every way. Our cottage was fantastic. Beautifully and tastefully put together with every possible amenity for complete comfort. I’ve rarely stayed in such well-catering accommodation. Entry to the property was seamless with clear instructions from the owner on the day of our arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda En Hannes B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik en warm gebly. Ons het baie lekker en rustig gebly. Die weer was sleg, maar ons het heerlik in die kaggelvuur gemaak en warm gekuier. Die plaasomgewing met die blomme en wilde diere was baie lekker. Het ook gaan stap. Leatitia het alle inligting vriendelik en korrek deurgegee. Dankie, alles is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Puik. Die verblyf is pragtig. Fotos kan dit nie weergee nie. Ons gaan beslis weer hierdie pragtige plek besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 228

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Biesjesfontein 178, Lammerhoek Plaas, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7da7c906fea71b7c8df183226444adcc3f38984c38d20daa1984e098dec717818587ab9998409af01812c7dd8dad77af1cda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 148 5 1 5 N7 178 Biesjesfontein, Lammerhoek Farm 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.725140031414 17.861121438112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang