Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Liefland Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 215

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 139 resensies vir Liefland Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hilda B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda B

Puik.

Die verblyf is pragtig. Fotos kan dit nie weergee nie. Ons gaan beslis weer hierdie pragtige plek besoek.

Magda En Hannes B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda En Hannes B

Heerlik en warm gebly.

Ons het baie lekker en rustig gebly. Die weer was sleg, maar ons het heerlik in die kaggelvuur gemaak en warm gekuier. Die plaasomgewing met die blomme en wilde diere was baie lekker. Het ook gaan stap. Leatitia het alle inligting vriendelik en korrek deurgegee. Dankie, alles is pragtig.

Jo R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo R

Perfect in every way.

Our cottage was fantastic. Beautifully and tastefully put together with every possible amenity for complete comfort. I’ve rarely stayed in such well-catering accommodation. Entry to the property was seamless with clear instructions from the owner on the day of our arrival.

Martionette V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martionette V

Wens kon langer bly. Mooiste verblyf in Springbok.

Baie lekker gebly. Baie oulik ingerig en alles is beskikbaar in die cottage.

Tienie V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie V

Fantasties.

Baie lekker gebly. Lieflike plek. Alles wat mens nodig het en nog meer. Eienares het self by ons kom inloer. Paradys op aarde.

Johan E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

So lekker, ons kom weer.

Pragtige selfsorg eenheid met alles wat jy nodig het.

Adele N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele N

Peaceful beauty.

Peaceful and beautiful surroundings, especially during spring flower season. The cottage was spacious, clean and well equipped. The cottage also provides good privacy and one feels very safe. It is close enough to town, yet provides a sense of being in nature. It also has ample wildlife to view. Will definitely return.

Michel G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michel G

Un petit paradis près de Springbok !

Le cottage est situé à la périphérie de Springbok (10 min en voiture) et en même temps dans une immense propriété, au calme et sécurisée. Le paysage devant le cottage est incroyable, des gazelles et des gnous gambadent juste à côté. Le cottage est très bien aménagé, extrèmement propre, confortable, avec tout ce qu'il faut pour cuisiner. Le chauffage est très appréciable en hivers.

Janine R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine R

Heerlike plaaskuier met 'n wonderlike gasvrou en gasheer. Goeie kommunikasie.

Twee nagte op Liefland oppad Richtersveld toe was 'n wonderlike ervaring. So 'n lekker ervaring dat ons weer bespreek het met ons terugtog uit die Richtersveld. Die huisie is gesellig ingerig met baie meer as verwag. Die winterbeddegoed het ons verblyf baie gemaklik gemaak. Ons het werklik heerlik gekuier en as ons weer verby Springbok gaan is dit die eerste plek waar ons inboek. Hoogs aan te bevele, plaasatmosfeer, stilte, mooi natuur. Eienaars se aandag aan detail is opvallend en ons is wonderlik verwelkom.

Andre H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H

Bied meer as wat verlang word.

Wonderlike oornaggeriewe tussen Namibië en Kaapstad. Cottages is volledig toegerus, baie netjies en skoon met pragtige dekor, geleë in 'n baie rustige omgewing en landskap. Sou graag nog 'n dag of twee daar wou deurbring. Baie, baie mooi.

Heather K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather K

Convenient, comfortable and luxurious stopover en-route to Kgalagadi or Namibia.

Fabulous as always, our third stayover and we always look forward to returning. Each unit is standalone within its own fenced off and water-wise garden. A covered area alongside the unit with ample room to park both a vehicle and trailer.

Lona M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lona M

10 uit 10!

Gelukkig het ons 2 aande geboek by hierdie lieflike cottage buite Springbok. Na 'n lang dag se ry was dit lafenis vir die siel om by só 'n mooi & perfekte skoon huisie in te stap, alles was goed vooraf gereël en gekommunikeer (om remote te kry vir die plaas ingang ens.) en ons kon net agteroor sit en die vars plaaslug geniet, en kyk hoe die wildsbokke wei 'n klipgooi van ons af. Die volgende dag het ons bietjie rondgeloop, gebraai, en die lekker stoep geniet - elke cottage het 'n private stoepie en mooi omheinde tuintjie wat dit baie spesiaal maak. Die cottages is so smaakvol gemeubileer, met alles wat jy nodig het in die kombuisie. Ek is mal oor hierdie plek .

Ronnie A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie A

Excellent accommodation for people on the move.

Just stayed overnight with caravan in tow. The place is nice and clean and stocked with everything you need. Thank you very much.

L B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
L B

Rustig, hier kan mens vrede vind.

Verblyf is netjies en baie skoon! Sal enige tyd terugkeer na Liefland Cottages!

Nelia F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia F

Baie lekker.

Definitief waarde vir jou geld!

Stefan C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan C

Friendly, relaxing, clean.

I only stayed over while traveling but Liefland Cottages is a hidden gem. The owner is super helpful and friendly. Would recommend a stay.

Abrie D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie D

Only place I will stay in Springbok in future.

This was truly amazing, had a cool down in the pool, went for a run on the farm as well and experienced a beautiful sunrise. Everything in the unit worked as it should.

Mark M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M

Perfek.

Geweldig lekker gebly en sal beslis weer daar gaan kuier. Dit is vir seker een van die beste blyplekkies in Suid-Afrika.

Gerrie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie V

Fantasties!

Baie lekker gebly en die rustigheid van die omgewing was ook heerlik.

Gela T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gela T

Excellent.

One of the best overnight options around Springbok, and that after 20+ years of regularly travelling up and down the N7.

Joanise J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanise J

Rustig en netjies.

Ongelooflike plekkie. Sal beslis teruggaan.

Jeane J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeane J

Verassend pragtig.

Liefland is absoluut pragtig, huisie is eksie perfek uiteengesit met alles wat mens nodig het. Die verrassing is die wild wat basies van jou stoep af gesien kan word.

Monique B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique B

Wonderful!

Beautifully comfortable, spotlessly clean and homey. Beautiful unspoilt location and peaceful. Seamless self check-in and excellent communication from our hostess. We would love to visit again!

Mario C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario C

Fantagories.

Verblyf was baie lekker, tydjie net te kort.

Philip V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

Baie netjiese verblyf in rustige, natuurskone area.

Baie rustige netjiese verblyf. Sal beslis aanbeveel.

Charmain M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmain M

Ons 1 nag was kort, baie koud en nat, maar binne-in die huisie was dit heerlik!

Goed geleë, huisie is goed uitgelê en deurdink, en gee 'n heerlike huislike warm atmosfeer.

Berdine P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdine P

Die uitsig was baie mooi, met die diere op jou voorstoep.

Baie lekker gebly, huisie was baie netjies gewees.

Henning Jeremias L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henning Jeremias L

Dit was baie aangenaam. Beplande swembad sal baie help in die somer.

Die huisie was goed toegerus, netjies skoon en beurtkrag vriendelik.

Louise M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise M

Pragtig, gemaklik, lekker kuier-stoep.

Ons het lekker gebly. Net jammer gewees dat ons nie meer tyd gehad het om die plaas self langer/more te geniet nie.

Manie Botha B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie Botha B

Dit was tops nogmaals dankie.

Dit was ongelooflik gemaklike woon eenheid daar is aan alles gedink tot blitz by die braai. Ons het van julle diens gebruik die afgelope tyd en die akkommodasie was heel bo aan die lys. Dis soos ons by die huis ook gebly het alles. Baie dankie.

Francois D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Absoluut waarde vir geld. Sal definitief weer daar bly.

Die stilte van die plaas laat jou afskakel. Die chalet is absoluut netjies en skoon. Die springbokke en blou wildebeeste span die kroon.

Marijke R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marijke R

Perfect!

Ons het die lanklaas só lekker by 'n plek gebly! Dit is die saligste atmosfeer met die springbokkies en hartbeeste wat 50m voor die stoep se deur kom eet. Die huisies het alles wat mens nodig het en die ontvangs op die plaas voel soos tuis. Ek sal nooit weer op 'n ander plek in Springbok bly nie.

Warren V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren V

Good value for money, neat, clean and well-stocked cottages.

Very relaxing and peaceful. Cottages are very well-stocked, lovely place to braai and relax after a long day of driving.

Sandra E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra E

Pragtige plek.

Goeie grondpad. Maklik om met 'n gewone sedan motor te besoek. Alles is mooi skoon en netjies. Pragtige meubels.

Linda D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Liefland Springbok is die beste plekkie om oor te slaap en te ontspan.

Hierdie huisies is asemrowend. Lieflik gemeubileer, pragtige tuin. Alles en nog wat is in hierdie huisies. Skoon en vars linne. Stort gerieflik en warm. Goed versorgde plekkies.

Tossie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tossie M

Baie mooi en netjiese eenheid.

Pragtige en goed ingerigte eenheid, elke sent werd.

Hans I - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans I

Kort maar aangenaam!

My verblyf was te kort om meer by te voeg.

Wallie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wallie B

Lieflike verblyf, weg van huis.

Ons het by Liefland Cottages gebly om blomme te kyk, verblyf was bo verwagting, veilig en dis 'n kort distansie van die dorp Springbok. Die plaasatmosfeer was tops. Ons sal beslis weer daar oornag. Kan dit vir enige iemand aanbeveel.

Ronel S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Lovely, peaceful stay

We loved the accommodation. It was spacious, was tastefully furnished and the setting was serene.

Jan N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

Keurig gemeubileerd en pragtige omgewing.

Wonderlike gasvrou en sal Liefland sterk aanbeveel. Hier ontspan mens heerlik en die chalet is goed toegerus.

Lex K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lex K

Baie mooi ingerigte plek met als wat mens benodig.

Lieflik ingerigte plek en kon heerlik tuisgaan en ontspan.

Gerhard V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Netjies en stil op die plaas.

Baie mooi plek op die plaas, veilig en rustig! Solar en vol DStv, so kon die WB kyk!

Mariana O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana O

Die beste! Netjies, skoon en smaakvol.

Goeie ligging, veilig, skoon en netjies.

Marieta E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta E

Die wooneenheid is baie skoon, netjies, gerieflik en baie goed toegerus.

Die eenhede gebruik sonkrag en dus is beurtkrag ook nie 'n probleem nie. Liefland Cottages is naby aan Springbok en ook maklik bereikbaar vanaf Springbok. Daar is goeie veilligheid. Liefland kan met vrymoedigheid aanbeveel word.

Bernard S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard S

Baie beïndruk met eenheid. Uitsonderlik mooi.

Gerieflike ligging met baie goeie diens en toerusting ver bo verwagting!

Gert M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert M

Ongelooflik lekker en om in 'n veld te bly, was super lekker.

Een voorstel (nie krities nie) maar deel maar as eienaar dink dit maak sin: klein toemaakkaggel in binne-vuurmaakkaggelarea om moontlike rook in binne-area te vermy. Anders was als perfek vir ons behoeftes en verblyf. Het reeds volgende jaar se verblyf bespreek deur die eienaar - dit is hoe lekker dit was. Dankie.

Sakkie M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie M

Een van ons beste oornagverblyf ooit.

Netjies, skoon en vriendelike diens. Ons sou langer wou bly. Ons sal beslis volgende keer blomme kyk van hier.

Kalika R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kalika R

Baie goed ingerig.

Hierdie kothuise is amazing! Goed ingerig en baie oulike kuns en tuin! Die braaistoep is baie lekker! Ons wou langer bly!

Leonie P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie P

Onverbeterlike ervaring.

Ons het oorgeslaap tydens 'n blommebesigtigingstoer en wat 'n verassing was die pragtige plekkie. In hindsight moes ons eerder langer gebly het want hierdie is n absolute oase vir n moeë siel. Wonderlik ingerigte eenhede in 'n sprokiestuin! Regtig niks gekort nie en die plaas funksioneer onafhanklik van Eskom se kragversteurings.

Magda V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Ek kan net vir altyd hier bly!

Liefland is 'n pragtige plek, die huisies is ingerig vir gerief en alles daarbinne getuig van goeie smaak. Laetitia is die perfekte gasvrou, baie vriendelik en behulpsaam en laat jou dadelik tuis voel.

Patricia D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia D

Puik, puik, puik!

Kon nie vir beter gevra het nie. Laetitia en haar man was so vriendelik en gasvry. Verblyf was van baie hoogstaande gehalte. Die stilte en uitsig was net wonderlik! Beveel dit ten sterkte aan vir verblyf. Baie dankie, sal beslis weer daar oornag. Ons verblyf was onvergeetlik. Sal volgende keer beslis langer oorbly.

Susan H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H

Pragtige, goed-toegeruste cottage tussen die blomme!

Vriendelike gasvrou wie selfs aan kleinste detail aandag gegee het in toerusting van cottage! Veilige omgewing en ligging van cottages verseker privaatheid. Goeie sekuriteitstelsel in plek m.b.t. afstandbeheer vir ingangshek.

Elise O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise O

Fantastiese plek op die plaass.

Alles was so skoon en netjies die uitsig is asemrowend. Laetitia was 'n uitstekende gasvrou wat ons baie goed ingelig en op hoogte gehou het. Een nag was net te kort.

Hesmarie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesmarie V

Waarde vir geld! Pragtig, skoon, cosy.

'n Gesellige eenheid 2, toegerus met huislike meubels en dekor! Omgewing is pragtig en sentraal geleë met 'n goeie pad daarheen. Die toegangreëling werk soos 'n bom. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf. Jul vriendelikheid sal onthou word. Beslis beveel ons Liefland aan.

Richard W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard W

Baie netjie en gerieflik.

Eenheid was skoon, netjies en gerieflik. Het alles was nodig is vir lekker kuier. Rustig en stil op plaas.

Cornelia Elizabeth K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia Elizabeth K

Hier het ek tuis gekom.

Met die intrapslag was dit asof ek behoort. Elke spasie gevuk met lieflike kunsstukke, smaakvolle meubels en alles nodig om te rus. Die stoep 'n lushof van natuur vermeng met huis. 'n Onvergeetlike ervaring.

Peter D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D

Wonderfully well-equipped cottage in a lovely secure setting.

Everything you want in a holiday cottage or overnight stay. The hostess went above and beyond to be helpful.

Johan E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Lieflike oornag.

Lieflike oornagplek. Sal enige tyd langer daar wil bly. Julle dekor is baie mooi!

Assie G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Assie G

5 ster

Ons verblyf was 'n aangename ervaring. Die huise is "cosy", huislik, goed toegerus met die mees fantastiese uitsig. Ligging ook perfek. Die eienaars is hartlik en altyd beskikbaar. Sal definitief weer hier kom oorbly.

Jens Z - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jens Z

Absoluut die beste plek om te bly, skoon, stil en rustig vir 'n vinnige wegbreek saam met my vrou.

Hulle het aan alles gedink tot melk in die yskas vir koffie. Kan nie 'n beter plek voor vra nie.

Neels B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels B

Ons het heerlik gerus en herlaai in hierdie besonderse huis.

'n Luukse vakansiehuis op die plaas met 'n warm kaggelvuur vir die koue aande. Die eienaar was wonderlik en gasvry.

Bernhard P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernhard P

Uitstekende verblyf, hoogs aanbeveel.

Baie lekker oorslaap. Afsonderlike huisies met als wat mens nodig het en meer. Ons sal definitief weer oorslaap in die toekoms. Dankie ook vir wonderlike diens.

Jessica W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica W

Lovely stopover.

Extremely well-equipped chalets outside Springbok on a farm. Springbok and Wildebeest are around. Recommend.

Angela V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela V

We had the best time, the cottages are 5star plus, had everything and more.

Latecia is an absolute gem, she looked after us perfectly. Her attention to detail and decor in the cottages is absolutly gorgeous. Beds are comfy, shower a pleasure and the entertainment area was a dream to sit at. We would only recomend these cotages in Springbok. Thank you.

Elize W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize W

Absoluut fantasties.

Word beslis aanbeveel.

Hannes V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Fantasties, net jammer te kort!

Fantastiese verblyf, gasvryheid en ondervinding! Sal volgende keer moet langer oorbly!

Adri P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri P

Fantasties.

Pragtige huis en Laetitia was baie gasvry. Wens ons kon langer bly.

Mieke S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke S

Beste en mooiste plekkie in die Nama.

Ons was op ons wittebrood. Die plekkie is regtig 'n juweel van 'n plek. Doen jouself 'n guns en bly ten minste 2 nagte. Mooiste sterrenag en die plekkies is netjies privaat en het sulke mooi dekor. Braaier is uit die wind.

Benita H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita H

Fantastiese rusplek op ver pad.

Ongelooflik, gerieflik, prentjie mooi blyplek met uitmuntende diens.

Pieter D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Uitstekend, netjies en meer as vyfster werd.

Waarde vir geld en word beslis aanbeveel. Dis stil en baie netjies, alles wat jy nodig het is daar plus meer.

Manus V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manus V

Die verblyf was baie skoon en netjies.

Moeite is gedoen om ons welkom te laat voel tot op die fynste detail.

Juan H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan H

Wonderful stay!

The cottage was very well furnished and had everything we needed. The only missing item was mosquito repellent. Extremely clean and well looked after.

Gerard V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard V

Mooi uitsigte.

Ons het lekker gebly, maar 1 nag was te kort.

Hendrik K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik K

Verblyf was uitstekend. Ek wou nog 'n aand bly, maar kon ongelukkig nie.

Die eenheid is baie goed ingerig en het alles wat jy nodig het om nie net een nag daar te spandeer nie, maar 'n paar nagte. Die uitsig vanuit die kamer en die stoep is puik, en jy sal sonder dat jy dit agterkom ure daar spandeer en daarnaar staar. Ek sal definitief weer by Liefland Cottages oorbly as ons in daardie area is.

Hannes B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B

Exelento.

Think there must be some ice in the refrigerator.

Louis P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis P

Smaakvol, luuks en 'n wenresep.

Liefland is seker een van die beste plekke wat ons in 'n lang tyd besoek het. Die huisies is baie nuut en die dekor baie smaakvol. Dit het alles wat mens benodig op 'n vakansie. Uit die boonste rakke.

Eleanore B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eleanore B

No personal welkom, but otherwise friendly over phone and helpful and all neat and clean.

Would not recommend making fire in the fireplace. The whole room was full of smoke. Had to pay for firewood which we did not use up because of the smoke. Short of one pan, can't make bacon and eggs.

Jan D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Rustig, vars lug, natuurskoon.

Het Liefland baie geniet, netjiese, skoon en ruim huisie wat lekker privaat is. Meubels/dekor is smaakvol bymekaargesit wat 'n gesellige atmosfeer skep. Sal beslis weer daar gaan slaap as binne 'n gastehuis op 'n dorp.

Mark S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark S

Awesome stop over.

Quaint cottage with everything you need. A place to enjoy the peace and quiet in the Nothern Cape.

Ansune H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansune H

Fantasties!

Springbok het 'n skoonheid wat nie in woorde beskryf kan word nie!

Jan Hendrik B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Hendrik B

Lekker plek met vriendelike en behulpsaame eienaars.

Dit is 'n lekker plek om te ontspan en te ontsnap van die stadsgejaag. Die plekke word netjies na gekyk, die eienaars is self betrokke op n daaglikse basis, dit is definitief waarde vir geld. Die huisies is skoon, netjies en met meer toegerus as wat jy benodig. Ek sal Liefland Cottages definitief aanbeveel! Dankie aan die eienaars se gasvryheid en behulpsaamheid gedurende ons verblyf daar. Dit is presies wat ons nodig gehad het.

Petro P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro P

Heeltemal te kort gebly.

Dis die beste plek waar ons nog oorgeslaap het. Baie dankie.

Deon J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J

Asemrowend mooi vredevol!!

Ons het die kuier baie geniet, ons was gelukkig om te sien hoe die wild laatmiddag na die kothuise beweeg het om te voer, al ons verwagtinge was oortref, wens ons kon langer vertoef. Baie dankie Hartlief en julle mense.

Susan V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Puik! Puik! Puik!

Wonderlike, stylvolle verblyf en toegerus met alles wat nodig is. Die gaafste gasvrou en gasheer. Sal ten sterkste aanbeveel.

Jeane B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeane B

Fantastiese plek.

Modern, netjies, goed toegerus, gasvryheid en stilte!

Lauren S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren S

Gemaklik. Netjies. Modern.

Liefland cottages is baie modern ingerig, eienaars het baie goeie dekor smaak, dis gemaklik, gerieflik en dis definitief 'n plek waar ek oor en oor sal kom bly.

Alna D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alna D

'n Verrykende ervaring waar ek soveel meer gekry het as wat ek verwag het.

Eenheid het baie meer gebied as die normale. Waarde vir geld was net onbeskryflik goed. Gasvrou se opregte, egte belangstelling en omgee het ek nog nooit voorheen ervaar. Dit was n hoogtepunt op my drie weke vakansie om hier te kon oorbly en die hart van die Noordkaap en sy mense te kon ervaar. Wat 'n voorreg!!!!

Chrisna J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna J

Vrede, rustigheid in 'n baie netjiese, moderne, goed toegeruste blyplek met solar-krag.

Die plek is baie goed geleë. Nie ver vanaf die dorp Springbok nie. Goed uitgeleë vir 'n lekker rustige kuier, met die natuur en rustigheid om jou.

Peter S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S

Op pad na Richtersveld.

Hierdie was sekerlik van die oulikste plekke wat ons nog in gebly het. Keurig gemeubileer, kwaliteit beddegoed en handdoeke.

Peter S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S

Ons het twee heerlike dae (drie nagte) by Liefland deurgebring. Alles was werklik uit die boonste rakke.

Dis lanklaas dat ons êrens gebly het waar daar soveel aandag aan die detail gegee is. Die meeste goed on die huisie is doel- en handgemaak. Daar was werklik 'n strewe na perfeksie. Ons het dit baie waardeer.

Madeleine C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine C

Rustig en luuks.

Hierdie rustig geleë en goed ingerigte eenheid het deel gemaak van 'n wonderlike ervaring! Die stilte en gerief is 'n wen-kombinasie!

Elfie Kotze K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elfie Kotze K

Fantastiese plek met alles wat jy nodig het.

Mooiste en beste verblyf op ons hele blommetoer. Knus kaggel binne en 'n braai op die stoep. Alles waaraan jy kan dink, is in die huisie. Vriendelike eienaares en ons was goed ingelig voor die tyd via WhatsApp

DJ A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
DJ A

Would definitely stay at Liefland again if visiting the area.

Spacious, very well equipped with high quality products and the log fire was a real winner. We only stayed two nights but wished it was considerably longer. Thoroughly enjoyed our visit and have already recommended Liefland to friends who will be visiting the area in the future.

Bernard S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard S

Ver bo verwagting.

Uiters smaakvol met alle geriewe. Toerusting uitstaande. Sal dubbel die prys betaal.

Dobri S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dobri S

Great weekend away.

The accommodation was excellent, highly recommended.

Henk P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk P

Lekker omgewing.

Alles blinkskoon en baie goed toegerus. My eerste keuse in Springbok om te bly.

Erasmus S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erasmus S

Rustig op die plaas gebly.

Die huis was goed ingerig met alles wat jy moontlik kan nodig hê en meer.

Magda F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda F

Sprokies-mooi.

Wat 'n mooi plek. Pragtige omgewing. Gerieflik ingerig. Sal definitief weer kom bly. Baie dankie vir jou gasvryheid.

Karen W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen W

Wow what a magical place. A hidden gem.

This was the best stay. The cottage was beautiful and classy, well equipped, very clean, with luxury bedding etc. and extremely comfortable. Can highly recommend this to anyone. The location is easily accessible, close to the town centre should you need to shop and we felt safe and comfortable. Such peaceful surroundings and we truly relaxed. We had cottage no. 1 which has a wood-fired hot tub and what a treat. The communication with Laeticia was efficient and professional. We would 100% recommend this establishment. We will definitely be back.

Enrike V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrike V

Liefland Cottages is 'n juweel.

Liefland is die tipe plek wat mens vir jouself geheim wil hou, in die hoop dat daar altyd plek beskikbaar sal wees wanneer jy deur die Namakwaland reis.

Quentin P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin P

Pragtige stukkie rustigheid.

Liefland Cottages het ons in alle opsigte baie beïndruk. Dis maklik om te kry - net van die N7 af - maar genoeg uit die pad dat die verkeer jou nie pla nie. Die "cottages" is toegerus met alles wat jy kan nodig kry en die pragtige meubels en stylvolle binneversiering maak dat jy lekker gemaklik bly. Ons gunsteling deel was om op die beskutte stoepie vuur te maak en oor die vlaktes uit te kyk met 'n glas wyn en ons enigste spyt is dat ons nie bietjie langer kon bly nie.

Tinus T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus T

Die huisie was puik en ons het die omgewing buite Springbok baie geniet.

Sal enige tyd weer gaan.

Hardus D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus D

Fantastiese plek en mense.

Wat 'n wonderlike plek met luuksheid wat jou verwag ting oortref. Ons beplan al reeds om met kinders en kleinkinders weer daar te gaan kuier, maar beslis vir langer as 1 dag. Die eienaars is super vriendelik en behulpsaam. Die tipe mens saam met wie jy kan kuier. Ligging is puik, fasaliteit puik, letterlik alles is puik. 10 uit 10 aan Liefland om so 'n fantastiese plek en diens aan ons beskikbaar te stel teen uiters billike tariewe. Ons verlang reeds terug.

Sylvie H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvie H

Een van die mees gemaklikste en wel toegeruste kothuise in SA.

Alles wat jy sal benodig vir 'n gemaklike vakansie is daar. Pragtig gemubileerd. Baie goeie kwaliteit bed/linne. Ek vertoef gereeld by Liefland en geniet dit elke maal. Die eienaars is tegemoetkomend en baie baie vriendelik! Ek sal met graagte en gerustheid vriende verwys na die prag plekkie. Dankie Laetitia vir al jou moeite altyd.

Andre M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Asemrowend mooi.

Meer as wat foto's kan vertel.

Liefland Cottages se terugvoer

Dankie vir besonderse mooi review.

Liefland Cottages
Gordon S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon S

Cleanliness and attention to detail is immaculate.

Laetita was very responsive in our last minute request for overnight stay and cottage was immaculate throughout with everything we needed. Already recommended to friends.

Michelle E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E

Ruim, netjies en rustig.

Dit was baie aangenaam.

Johann A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann A

Pragtig. Netjies, goed en pragtig toegerus.

Ons het dit baie geniet. Sal dit hoog aanbeveel.

DELETE D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
DELETE D

Pragtig en still. Perfek in alle opsigte. Sal beslis weer kom.

Daar is regtig niks waaroor ek kan kla nie. Elke ding werk perfek. Alles is skoon en netjies. Eienaars is vriendelik so ook skoonmakers. Area en geriewe pragtig. 10 uit 10. Ons het dit regtig geniet en het lekker in die natuur en op die plaas rondgery en geloop saam met ons hondjie. Tot sy was in haar element. Kan beslis aan beveel.

Jacques H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H

Fantastic accommodation and location.

Friendly welcome by landlord. Cottage and garden was perfect. Quality furnishings and facilities were much appreciated. I will stay in no other place in that area should I go that way. Certainly it will be my choice for next year's flowers.

Chris L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L

Heerlike verblyf.

Alles in die huisie is baie mooi en van hoë kwaliteit, met selfs jou eie toegekampte erfie. Die blomme rondom is pragtig. Kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Hendri F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri F

Luukse, rustige oornagakkommodasie.

Ons is op 'n 24-dae toer en Liefland is by verre die luukste akkommodasie ooit teenoor die ander plekke. Vir koue wintersdae sou ek net 2 aanbevelings doen om te verbeter, maar het nogsteeds ons tydjie terdeë geniet.

Attie H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Attie H

Absoluut uitstekend.

Na 'n toer van 26 dae het Liefland Cottages weggestap met die louere. Alles spreek van 'n fyn oog vir detail en absolute kwaliteit regdeur. Dankie Liefland, ons hoop om julle weer te sien.

Gordon S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon S

Near and clean. Good attention to detail immaculate.

Great overnight stay away, quiet with amazing views.

Arnold C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold C

Knus, pragtig versierde verblyf, met heerlik braai wat die hele stoep verwarm!

Knus, pragtig gedekoreerde verblyf, netjies, skoon en goed toegerus. Die braai op die stoep verwarm sommer die hele stoep op kouse Wintersaande. Ook baie gerieflik as jou woonwa saamreis, i.t.v. parkeerplek, kragpunte, ens.

Sybrand D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sybrand D

Ruim, skoon akkommodasie.

'n Stil, skoon en ruim oornagplek met al die geriewe wat 'n mens vir oornag nodig het. Die sterk WiFi is 'n aanwins. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Klein negatief: die kussings op die bed was te styf, groot en ongemaklik vir ons, maar sommige hou waarskynlik daarvan.

Elsje B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsje B

Heerlik gebly, dankie Liefland.

Pragtige goed toegerusste en netjiese huisies met n pragtige uitsig en rustige plaas-atmosfeer.

Louis R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis R

Rustig om in die nag sterre te kyk.

Pad na plaas effens sinkplaat, maar ons was op vakansie en het stadig gery.

Pieter V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Lieflik

Ons het in nommer 2 gebly. Baie netjies en baie goed ingerig. Sal dit blymoedig vir enige iemand aanbeveel en sal weer as ons deur Springbok reis gebruik.

Elna C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna C

Meer as puik.

Wat 'n verrassing om hier te stop! Dis gehalte van alles hier is so goed soos 'n 5-ster-hotel. En ons normale siele kon dit bekostig teen normale ons- prysklas. Ek wil nie iets uitsonder nie, want dan gaan ek tot more skryf. Vanaf die diens van die webtuiste se opvolgboodskappe dwarsdeur tot by die gasvrou se diens was uit die boek. Wonderlik om te kon ontdek dat mense trots is op wat hul doen en aanbied.

Anja S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja S

Liefland is an oasis.

This is not the first time we've been to Liefland, and it will not be the last. Liefland comes highly recommended: ultra comfortable cottages, fitted to contemporary standards, luxurious bedding, spacious bathroom with proper shower (good water pressure), kitchen with all necessary crockery/cutlery and electrical appliances. Lovely secluded patio with BBQ to enjoy sundowners and braai. The cottages are perfectly situated within close proximity to the N7, providing quick and easy access, without the traffic noise being an issue. We even had wood delivered to our cottage. We will not consider staying anywhere else.

Francois M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M

We stayed at Liefland for two nights as part of our road trip.

The cottage is well appointed and the finishes are classy. The host was great and let us in early and she came and checked in with us. The cottage is really spacious and the view from the braai area is calming and serene.

Chantelle B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B

Baie netjiese en skoon plek.

Ek sal vir seker volgende keer my gesin saamneem. As jy by die venster uitkyk sien jy die bokkies wat wei ... die landskap is pragtig.

Stephanus V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus V

Rustige plek en kan net uitkyk op natuur wat dit so lekker maak.

Die plek is rustige en van Liefland het my vooraf ingelig en my op hoogte gehou van die plek.

Hennie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Die keurigste gemeubileerde plek. Silwerskoon. Alles wat jy nodig het en rus en vrede.

Uit die 4 plekke wat ons die naweek besoek het (en ander in die verlede) kan ek met vrymoedigheid sê dat die plek ons verwagting by verre oorskry het. Ons het dit werklik geniet. Die privaatheid is besonders. Daar was niks oud en afgeleef nie. Alles het gewerk. Die springbokkies net buite die heining, so kan ek aangaan, tot julle dit dalk nie meer sal glo nie, so ek hou nou op. Moenie Springbok verbyry sonder om hier te stop nie.

Carla D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D

Wens ons kon langer bly.

Dis 'n vreeslike rustige en lekker plekkie en sal graag weer kom inloer in Springbok en by Liefland.

Wilet M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilet M

Baie oulike plekkie.

Ons was vriendelik ontvang en alles was 100%. Baie bly 'n ekstra persoon kon ook geakkommodeer word.

Pieter F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter F

Baie luukse verblyf met oordadige vryheid.

Ons het drie dae oorgeslaap tydens ons blommetoer. Ons het absolute vryheid gehad om op die plaas rond te beweeg. Ons gasvrou, Laetitia, het uit haar pad gegaan om ons kuier spesiaal te maak. Die kaggel/braai in die eetkamer was 'n treffer in die aande. Baie dankie.

Jan V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Very nice and safe.

Very nice place to stay. Neat and very safe.

Nt M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nt M

Luuks, waarde vir geld, persoonlike diens.

Die dierbaarste mense.Mooiste en stylvolste plek. So mooi gedoen en beste kwaliteit linne. Heerlikste stoep. As ek geweet het dis so mooi en lekker het ons definitief langer gebly. Sal beslis aanbeveel. Topklas blyplek en baie goeie waarde vir geld.

Gerda J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda J

Heerlik gebly.

Baie lekker so tussen die blomme. Vriendelike mense en gerieflike huisie.

Keelyn G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keelyn G

Wonderful stay!

We had a wonderful one night stay on route back to Cape Town from Namibia! The Bymekaar cottage had everything we needed and more! Wish we had more time to enjoy our stay, hope to be back sometime soon!

Faan G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faan G

Skoon, netjies en gerieflik met 'n pragtige uitsig.

Pragtige plek met die vriendelikste mense! Rustige plaasomgewing geskik vir die wat sielsrus wil ervaar. Sal beslis weer besoek!

Erika B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika B

Alles en meers as wag verwag het.

Pragtige huisie met alle geriewe wat nodig is om heerlik te bly in die koudste winter. Die dekor is so kunstig en smaakvol en die meubels is pragtig en gemaklik. Ons het so lekker gebly dat ons langer gebly het, dit was gelukkig beskikbaar.

Kobie B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie B

Pragtige en rustige oornagplek.

Wat 'n pragtige oornagplek op 'n rustige plaas. Die gasvrou het alle nodige inligting verskaf. Die plek is baie smaakvol gemeubileer - 'n fees vir die oog. 'n Fantastiese oornagplek met skoon lug en plaas-rustigheid. Baie beslis sal ons weer kom.

Sarita P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita P

An unexpected gem!

Beautiful, clean, well-equipped and tastefully decorated. In the perfect location for a tranquil stay to explore the NC. Highly recommended!

Darryn M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Darryn M

Peaceful.

Great getaway, relaxing.

Daan & Juliana D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan & Juliana D

Die huisie is baie goed en netjies, met regtig als wat jy nodig het, lekker stil en rustig asook baie rustig, sal dit sterk aanbeveel.

Dit is regtig baie lekker daar op die plaas, niks om oor te bekommer nie en niks om oor te kla nie. Dit is 'n voorreg om daar te kan bly.

Casper V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper V

Uitstekende waarde vir geld en besonders netjies en uitstekend gemeubileerd. Het die plaasatmosfeer geniet.

Sal julle plek met graagte aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Biesjesfontein 178, Lammerhoek Plaas, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7da7c906fea71b7c8df183226444adcc3f38984c38d20daa1984e098dec717818587ab9998409af01812c7dd8dad77af1cda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 139 5 1 5 N7 178 Biesjesfontein, Lammerhoek Farm 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.725140031414 17.861121438112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang