Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Liefland Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 162 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Annette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Kosbaar, spesiaal, rustig, pragtig! Dit was die mooiste, rustigste plek om te wees weg van alles en almal! Pragtige natuur en wild laat mens opnuut besef hoe groot ons Skepper God is. Baie dankie vir 'n ongelooflike paar dae!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beste oornagstop in Springbok. Liefland is beslis die beste blyplek in Springbok. Die akkommodasie is netjies, pragtig ingerig met die mooiste uitsig! Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leigh-anne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Absolutely wonderful. This is such a beautiful little place, you could not ask for more. Loved the Springboks in the early morning and evenings. Such a quiet and peaceful place. Thank you for the air cons in the room as it was so very hot. Thank you for the privacy between cottages.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lovemore M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jan 2025

Met all my expectations and extras. Home away from home! Superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Lieflik lekker. Beste in Springbok by far.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicole S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Amazing accommodation. Very nice, value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie P
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Sal definitief weer daar gaan bly. Dis baie netjies en heerlik om te bly. Dit was naas Bo Bakkies in Paternoster die beste verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik stil en donker. Ons het baie lekker gebly. Wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig, pragtig met meer as wat 'n mens benodig. Ons 2de keer hier gebly. Die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel K
1 nag
5.0
Des 2024

Lovely cottage surrounded by nature. The cottage was very well equipped and clean. I saw springboks running around during sunset time. The place felt safe and it is surrounded by nature. Very relaxing stay, I wish I could have stayed longer. It was a lovely surprise after a long drive from Namibia.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 247

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Biesjesfontein 178, Lammerhoek Plaas, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7da7c906fea71b7c8df183226444adcc3f38984c38d20daa1984e098dec717818587ab9998409af01812c7dd8dad77af1cda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 162 5 1 5 N7 178 Biesjesfontein, Lammerhoek Farm 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.725140031414 17.861121438112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang