Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Liefland Cottages

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Biesjesfontein 178, Lammerhoek Plaas, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Liefland Cottages is op die Lammerhoek Plaas naby Springbok en bied gehalteverblyf aan paartjies, familie- of vriendegroepe.

Verblyf bestaan uit 2 kothuise wat elk slaapplek vir 2 gaste bied. Elke kothuis het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond, eet- en kookgeriewe en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien wat ideaal is vir gaste wat lank bly.

Die oopplan-sitarea het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Daar is ook gratis WiFi.

Die kothuise het elke hul eie stoep met gemaklike meubels, braaigeriewe en 'n pragtige uitsig.

Veilige, onderdakparkeerplek op die die perseel is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 151 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Olindia B
Besigheidsreis
5.0
Ek wens ek kon ook vir ontspanning daar kuier, maar werk kom voor plesier. Vir seker, elke 5 ster is werd, veral as jy in ag neem dat dit nie nou blom...
Sien meer
Des 2024
Angela H
Saam met lewensmaat
5.0
Glamorous plaas verblyf. Ons was aangenaam verras om in die middel van die Namakwaland so 'n pragtige plekkie te kry. Regte glamorous plaas avontuur. ...
Sien meer
Nov 2024
Helene J
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Baie lekker gebly. Baie sinvol saamgestel tov geriewe. Dankie.
Okt 2024
Jacques D
Saam met lewensmaat
5.0
Bo verwagting. Heerlik gekuier. Bo verwagting.
Okt 2024
Kobus K
Saam met vriende
5.0
Onvergeetlike ervaring met pragtige uitsig oor die landskap. Die verblyf was weereens heerlik en die cottage was onberispelik netjies.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 233

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • N7, Biesjesfontein 178, Lammerhoek Plaas, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Liefland Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Biesjesfontein 178, Lammerhoek Plaas, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7da7c906fea71b7c8df183226444adcc3f38984c38d20daa1984e098dec717818587ab9998409af01812c7dd8dad77af1cda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 151 5 1 5 N7 178 Biesjesfontein, Lammerhoek Farm 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.725140031414 17.861121438112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang