Lieflappie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tercia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 75
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Charlotte S - Jun 2024
Algehele gradering
Stunning views and safe area.
Lieflappie se terugvoer
Thank you, Charlotte. Glad you enjoyed the stay. Hope to see you again soon.
Sandra M - Apr 2024
Algehele gradering
Enjoyable. Comfortable. Everything you need.
Lieflappie se terugvoer
Thank you, Sandra! It was a pleasure hosting your friend.
Sandra O - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike kuier in Stillbaai.
Mornay D - Mrt 2024
Algehele gradering
Great and amazing unit.
Lieflappie se terugvoer
Thank you Mornay. It was a pleasure hosting you. Hope to see you again soon.
Blessings, Tercia.
Elsabé K - Jan 2024
Algehele gradering
Ons is hartlik en vriendelik ontvang. Het heerlik gebly.
Lieflappie se terugvoer
Hi Elsabé. Dankie vir julle kuier in Stilbaai by Lieflappie.
Hoop ons sien julle gou weer.
Net 'n plesier om julle te huisves.
Groete, Wessel en Tercia
Jacques V - Jul 2023
Algehele gradering
It was perfect!
Lieflappie se terugvoer
Thank you Jacques. See you again soon.
Bronwen M - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderful!
Lieflappie se terugvoer
Thank you Bronwen. So glad you enjoyed your time spent at Lieflappie. See you soon.
Blessings Wessel and Tercia
Tanya K - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelik, skoon en netjies.
Lieflappie se terugvoer
Hi Tanya. Baie dankie. Ek is bly dit was vir julle lekker. Kom gou weer. Julle is altyd welkom.
Groete Wessel en Tercia.
Antoinette C - Jan 2023
Algehele gradering
Super netjiese en vriendelike verblyf. Ek sal vir seker weer hier tuisgaan.
Lieflappie se terugvoer
Baie dankie, Antoinette. Ons is bly julle het lekker gebly.
Julle is altyd welkom.
Groete,
Wessel en Tercia..
Willem V - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker gebly. Skoon en netjies.
Lieflappie se terugvoer
Hallo Willem
Die oomblik toe jy laat weet daar is nie warm water nie, het my buurman die skakelaar gedraai sodat die ander bottel se gas beskikbaar is. Daarna het jy warmwater gehad. Dus het jy die eerste aand warm water gehad.
Jammer dat jy 'n rukkie moes wag. Dit is ongelukkig nie vir my moontlik om te weet die gas gaan nou leeg raak nie. Die positiewe is julle kon darem warm stort.
Gelukkig het julle ook die beurtkrag vrygespring omdat daar sonpanele is. Dit is n wonderlike voorreg.
Hoop julle het Stilbaai geniet.
Mooi dag. Tercia
Izabel L - Des 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies, stapafstand van die see.
Lieflappie se terugvoer
Hi Izabel, baie dankie vir die mooi ressensie. Dankie dat julle by ons bespreek het. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Wessel en Tercia
Johan T - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was fantasties en die eienaars is baie gasvrye, plat op die aarde mense.
Lieflappie se terugvoer
Johan, dit was lekker om julle te huisves. Hoop ons sien julle weer. Julle is altyd welkom. Dankie vir die mooi resensie.
Groete, Wessel en Tercia.
James C - Jul 2022
Algehele gradering
Awesome.
Lieflappie se terugvoer
Hallo James. Baie dankie.
Altus K - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker gebly en naby die see.
Lieflappie se terugvoer
Ons is bly dit was vir julle lekker. Hoop ons sien julle weer.
Iona S - Feb 2022
Algehele gradering
Very good. Will go back again.
Lieflappie se terugvoer
Thank you Iona. Glad you enjoyed your stay.
Monica P - Feb 2022
Algehele gradering
Vriendelik verwelkom, plek was skoon en reg met aankoms. Tuine netjies versorg.
Zelne D - Apr 2021
Algehele gradering
Alles wat jy benodig - en nog meer!
Lees meerLieflappie se terugvoer
Zellne, dit was heerlik om julle te huisves. Ek is baie bly dit was lekker vir julle. Hoop ons sien julle gou weer.
Elize B - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik gerus, goed geleë. Baie netjies.
Lieflappie se terugvoer
Hallo Gerard en Elise. Baie bly julle het lekker gekuier en gerus by ons. Baie dankie vir die mooi resensie. Ons huisves julle graag weer.
Mooi jaar vir julle.
Pieter V - Aug 2020
Algehele gradering
Ontgrendelingsvreugde.
Lieflappie se terugvoer
Dankie Pieter. Kom kuier gerus weer. Die weer is nou lekker warm.
Nadine H - Aug 2020
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier by Lieflappie.
Lees meerLieflappie se terugvoer
Hallo Nadine. Skuus dat die weer nie saamgespeel het nie. Bly julle het lekker gekuier.
Die eenheid kry volson en is heerlik warm,maar dan moet die son skyn. Kom kuier weer wanneer die berge nie toe le onder die sneeu nie.
Aa D - Nov 2019
Algehele gradering
Voel soos huis.
Lieflappie se terugvoer
Andries baie dankie. Ons is bly julle het dit geniet. Ons maak weer so
Pauline H - Jul 2019
Algehele gradering
Lieflappie is n regte home away from home.
Lieflappie se terugvoer
Hi Paulin,
Thank you. Glad you enjoyed your stay. It was nice having you.
Gabi S - Apr 2019
Algehele gradering
A wonderful venue in a beautiful place.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Wonderlike bestemming in 'n pragtige plek.
My man en ek het vir die eerste keer Stilbaai besoek en was verbaas deur die pragtige plek. Ons het 'n wonderlike verblyf by Lieflappie gehad met uitsig oor die baai en see vanaf die balkon. Ons gashere was baie warm en vriendelik, en alles was silwerskoon en pragtig versier. Oorgenoeg eetgerei en breekware vir die hoeveelheid mense in die woonstel en 'n skottelgoedwasser. Daar is pragtige wandelinge en 'n paar goeie eetplekke. Ek sou Lieflappie sterk aanbeveel aan enigiemand wat 'n veilige, rustige en pragtige plek wil hê om te besoek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lieflappie se terugvoer
Gabi you are welcome. Hope to see you again. Glad you enjoyed it.
Chris J - Apr 2019
Algehele gradering
Vriendelike, rustige en netjiese verblyf.
Lees meerLieflappie se terugvoer
Baie dankie Chris.
Bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.
Groete,
Tercia
Liz S - Apr 2019
Algehele gradering
Awesome. Ons het in Pampoentjie gebly. See-uitsig en baie ruim.
Lieflappie se terugvoer
Goeie dag Liz,
Kom gerus weer!.
Riana L - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties
Lieflappie se terugvoer
Baie dankie Riana. Dit is 'n plesier.
Andre M - Feb 2019
Algehele gradering
Awesome!
Lees meerLieflappie se terugvoer
Hallo Andre
Baie dankie ek hoop ons sien julle weer.
Carlien P - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese plekkie, met als wat jy kan nodig het.
Bernadette R - Apr 2019
Algehele gradering
Needed something more comfy to sit on while watching telly.
Lieflappie se terugvoer
Hi Bernadette,
Try Pampoentjie or Bloublasie next time. Both have luxury leather couches to watch TV.
The day bed in Seeperdjie is more a slouch than a sit on, but the big feather pillows can be very comfy.
Hope to see you guys again.
Gen G - Mrt 2019
Algehele gradering
A lovely spoil by friendly gracious hosts!
Lees meerLieflappie se terugvoer
Hi Gen.
Glad you enjoyed it. Hope we see you again
Kara P - Okt 2019
Algehele gradering
Mooi en netjies.
Lieflappie se terugvoer
Hi Kara. Stilbaai is veilig. Hier is vrede. Jy kan in die 2am op die strand gaan stap. Bly julle het die tyd by ons geniet. Kom gerus weer
Soreen G - Feb 2019
Algehele gradering
Heerlike, vriendelike plekkie met daardie ekstra ietsie!
Thys V - Feb 2019
Algehele gradering
Skoon, maar nie privaat nie en geen parkering.
Lees meerLieflappie se terugvoer
Beste Thys,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is jammer om te sien dat die verblyf nie aan jul verwagting voldoen het nie.
Ons neem ag van jou kommentaar rakende die muur wat nie klankdig is nie. Ek gaan werk maak daarvan deur 'n ingeboude kas voor die muur te sit wat behoort die klank sal afblok.
Om neem ook kennis van jou versoeke vir geriewe in die tuin asook 'n waaier in die kamer vir warmer dae. Daar is wel 'n tafel, tuinstoele en 'n Weber-braai beskikbaar in die tuin waarvan gaste gebruik kan maak.
Met betrekking tot die veiligheid wil ek noem dat Stilbaai 'n veilige vakansie dorp is. Die buurtwag doen ook patrollies regdeur die nag. Lieflappie is oorkant die speurders en het bied 24-uur sekuriteit. Daar is ook diefwering voor die vensters om veiligheid verder te probeer verseker.
.
Ek wil jou verseker dat ons baie hard werk om die eenhede netjies en skoon te hou en ons gaste so ver moontlik tevrede te hou.
Groete,
Tercia
Baden M - Des 2018
Algehele gradering
Amazing host and place, great value too.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Amazing gasheer en plek, great waarde ook.
Maklik om aan almal aan te beveel. Amazing ervaring met die vriendelikste gasheer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lieflappie se terugvoer
Goeiedag Baden,
Thank you. It was only a pleasure hosting you.
Thank you for the kind words.
Regards
Tercia
Elmari K - Okt 2018
Algehele gradering
Gerieflik en baie mooi met alles wat mens nodig het. Die diens was vriendelik en professioneel. Uitstekende waarde vir geld.
Lees meerLieflappie se terugvoer
Hallo Elmari
Baie dankie vir die mooi woorde, dit is lekker om te hoor. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Stilbaai-groete
Tercia
Etienne D - Okt 2018
Algehele gradering
Puik.
Lieflappie se terugvoer
Hallo Ettiene,
Bly julle het die ruskans geniet. Hoop om julle gou weer te sien. Baie dankie vir die mooi resensie.
Stilbaaigroete,
Wessel en Tercia
Johan V - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjies. Sal beslis aanbeveel.
Lieflappie se terugvoer
Goeiedag Johan,
Ons is bly julle het dit geniet.
Stilbaaigroete
Wessel en Tercia
Bonita Conradie C - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf - huis weg van die huis.
Lieflappie se terugvoer
Hallo Bonita, julle is baie welkom en kom gerus weer. Dit is lekker om te hoor dat julle dit geniet het.
Stilbaai-groete
Wessel en Tercia
Franzelle P - Mei 2018
Algehele gradering
Lekker gebly!
Lieflappie se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ek is bly julle het die groentetuin geniet. Mooi bly en ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Wessel en Tercia
Amanda O - Mei 2018
Algehele gradering
Gerieflik, gasvryheid. Voldoen aan behoeftes.
Lieflappie se terugvoer
Baie dankie Amanda, ek is bly julle het dit geniet. Kom kuier gou weer.
Groete uit Stilbaai.
Wessel en Tercia
Daniel S - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker, mooi verblyf.
Lieflappie se terugvoer
Ek is bly ons kon jou verblyf aangenaam maak. Ons maak weer so.
Stilbaaigroete,
Wessel en Tercia
Lynette E - Mrt 2018
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Lees meerLieflappie se terugvoer
Hallo Lynette. Baie, baie dankie vir die mooi resenssie. Dit is lekker om te hoor. Ek is bly julle het dit geniet.
Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier. Die winter is om die draai, kom beproef die kaggel.
Stilbaaigroete,
Tercia.
Filicity A - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Lieflappie se terugvoer
Baie baie dankie. Dis lekker om te hoor. Kom gerus weer. Groete. Wessel en Tercia.
Chantelle W - Feb 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig en meer as genoeg spasie!
Lieflappie se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete.
Wessel en Tercia
Juan N - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was awesome! Uitstekende blyplek, ek kom defnitief terug! Dankie Tercia.
Lieflappie se terugvoer
Beste Juan,
Baie dankie vir die terugvoer, jy is welkom. Hoop om jou gou weer te sien.
Groete,
Tercia
Helena L - Jan 2018
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid van Wessel en Tercia in gerieflike mooi huis/ woonstel.
Lieflappie se terugvoer
Beste Helena,
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus gou weer.
Stilbaai groete,
Wessel en Tercia
Brenda B - Okt 2018
Algehele gradering
Lovely and peaceful with very kind and obliging hosts.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige en rustige met baie vriendelike gashere.
Baie lekker tyd by Lieflappie, vriendelike gashere. Goed toegeruste kombuis en pragtige uitsig vanaf die leefarea. Die enigste negatiewe sou die gordyne in die slaapkamers wees wat baie lig deurlaat.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lieflappie se terugvoer
Good day Brenda,
Glad you enjoyed your time.
Hope to see you again. Thank you for booking at Lieflappie.
Phillip S - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was gerieflik en rustig.
Lieflappie se terugvoer
Hallo Phillip.
Bly julle het lekker gekuier. Kom gerus weer.
Stilbaai is veilig.
P Wärnich L - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker sonder enige probleme.
Lieflappie se terugvoer
Baie dankie Warnich. Bly julle het lekker gekuier.
Stilbaaigroete.
Tercia
Marnay S - Jan 2018
Algehele gradering
Fantastiese vakansie!
Lieflappie se terugvoer
Hallo Marnay,
Dankie vir die positiewe terugvoer. Bly julle het dit geniet in Pampoentjie.
Sien julle gou weer.
Marina M - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Alles is beskikbaar.
Lieflappie se terugvoer
Baie dankie Marina. Hier in Stilbaai is ons nog gelukkig hier is min hoë heinings en hekke. Bly julle het dit geniet. Tot volgende keer.
Nicol D - Aug 2018
Algehele gradering
Netjies!
Lieflappie se terugvoer
Hallo Nicol. Alle badkamers is oorgedoen. Lekker groot glasblad opgesit. Jammer julle het dit gemis. Julle sal maar weer moet kom. Bly julle het dit geniet.
Stilbaaigroete.
Tercia
Antoinette F - Des 2017
Algehele gradering
Netjiese akkommodasie, gasvrye eienaars, waarde vir geld.
Lees meerLieflappie se terugvoer
Hallo Antoinette.
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle te leer ken. Bly julle het die vakansie by ons geniet.
Stilbaaigroete,
Tercia.
Janine S - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelike mense, netjiese verblyf.
Lieflappie se terugvoer
Hallo Janine. Baie dankie vir die terugvoer. Dit was 'n plesier. Julle is baie welkom. Sien gou weer.
Philip V - Okt 2017
Algehele gradering
Puik, baie goed ingerig.
Lieflappie se terugvoer
Beste Phillip,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het lekker gekuier. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Wessel en Tercia
Wilise L - Okt 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, baie netjies en vriendelike eienaars.
Lieflappie se terugvoer
Goeiedag Wilise,
Ons is bly julle het dit geniet. Julle is baie welkom. Dankie vir die positiewe terugvoer.
Stilbaaigroete
Tercia
Karien T - Okt 2017
Algehele gradering
Baie baie lekker!
Lieflappie se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer, dit was 'n plesier, Karien. Julle is enige tyd weer welkom.
Sien gou weer,
Lieflappie
Dewald K - Sep 2017
Algehele gradering
Wonderlike, rustige, vriendelike en netjiese wegbreek.
Lieflappie se terugvoer
Goeidag Dewald,
Baie dankie vir die terugvoer. Bly julle het dit geniet. Sien gou weer.
Stilbaai groete
Wessel en Tercia
Charlotte M - Sep 2017
Algehele gradering
Ruim. Pragtig, vriendelik warm.
Lieflappie se terugvoer
Dankie Charlotte.
Ek is bly ons sien julle weer en dat julle lekker by ons gekuier het. Hoop ons sien julle weer.
Groete.
Tercia
Lesley R - Aug 2017
Algehele gradering
Our stay was amazing!
Lees meerLieflappie se terugvoer
Thank you Lesley for the nice review. We love it when our guests enjoy their stay. Hope to see you again sometime. Have a wonderful Spring day.
Ruan D - Mei 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties, spesiale gasvryheid en wonderlike rustigheid ervaar.
Lieflappie se terugvoer
Hallo Ruan. Baie dankie, ons is bly julle het lekker gekuier en gerus. Dit is vir ons lekker.
Groete
Tercia
Linda K - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtige eenheid met 5 ster diens, naby die see en bekostigbaar!
Lieflappie se terugvoer
Dankie Linda. Ons kyk uit vir julle.
Lance A - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtige plekkie, rustig stapafstand van die see en hawe.
Lees meerLieflappie se terugvoer
Goeiedag Lance,
Baie dankie, ek is bly julle het dit geniet. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons hoop om julle gou weer te sien.
Stilbaaigroete,
Tercia
Deon D - Apr 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Lees meerLieflappie se terugvoer
Baie dankie Deon. Ons is bly julle het dit geniet. Dit was lekker om julle te leer ken. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Stilbaai groete
Tercia
Andrie S - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik skoon en netjies en huislik.
Lieflappie se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, dit was n plesier.
Groete,
Wessel en Tercia.
Hardus V - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlik, rustig en veilig in 'n baie mooi omgewing.
Lieflappie se terugvoer
Baie dankie Hardus. Dis was lekker om julle hier by ons te he. Kom gou weer. Groete Wessel en Tercia
Jacques S - Jun 2017
Algehele gradering
Baie netjies en ruim verblyf met bo gemiddelde gerieflikhede.
Lieflappie se terugvoer
Baie dankie Jacques. Bly julle het lekker gekuier. Sien julle gou weer. Tercia
Diana R - Nov 2017
Algehele gradering
Alles en meer.
Lees meerLieflappie se terugvoer
Hallo Diana. Bly dit was vir jou spesiaal. Ons blinders en die houtpaaltjies wat eenhede skei verseker privaatheid. Ons het jou nie eers nie jou trourok gesien toe die bruidsmotor jou kom haal het nie. Stuur tog 'n foto. Seker jy het pragtig gelyk.
Diana R - Nov 2017
Algehele gradering
Alles en meer.
Lees meerJohann V - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlike plek met alles wat jy nodig het.
Lieflappie se terugvoer
Beste Johann,
Baie dankie vir die resensie. Bly julle het lekker gekuier. Ons maak weer so.
Elbie K - Jun 2017
Algehele gradering
Pragtige en netjiese verblyf met wonderlike eienaars.
Lieflappie se terugvoer
Baie dankie Elbie. Bly julle het lekker gekuier. Julle is welkom. Groete, Wessel en Tercia.
Paul B - Mei 2017
Algehele gradering
Netjiese eenheid met wonderlike persoonlike diens.
Lieflappie se terugvoer
Baie dankie Paul. Dit was lekker om julle te leer ken. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Tercia
Lezel V - Apr 2017
Algehele gradering
Lieflike eenheid met goeie geriewe. Kwaliteit familiteit by die see.
Lieflappie se terugvoer
Goeie more Lezel. Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te sien.
JC D - Okt 2017
Algehele gradering
Vriendelike eienaars.
Lieflappie se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Wendy. Jammer jy was so vreeslik siek. Hoop jy voel al baie beter.
Groete,
Tercia
Esther S - Sep 2017
Algehele gradering
Tenvolle toegerus, goeie uitleg en smaakvolle dekor.
Lieflappie se terugvoer
Goeie more Ester.
Ons is in die proses om diefwering op te laat opsit en die veiligheidshek is reeds geinstalleer. Die 10 sekuriteitsligte help darem. Stilbaai is darem nog een van die veilige plekke langs die kus. Volgende keer sal jy veilig voel. Groete Tercia
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wegestraat 7, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang