Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seeperdjie @ Lieflappie

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wegestraat 7, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seeperdjie @ Lieflappie is 'n knus selfsorgeenheid in die veilige dorpie Stillbaai. Hierdie is een van 3 eenhede op die perseel wat almal apart verhuur word vir vakansieverblyf.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, broodrooster, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié area het ook 'n sitarea en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie verblyf is naby die hawe, riviermond en strand geleë. Dit is ook 200 m vanaf Stilbaai Gholfklub en tennisbane aan die westekant. Geen geriewe word met ander gaste gedeel nie. Elkeen het 'n aparte ingang en aparte privaat braai-area. Die verblyf het 'n omsetter, sonpanele en gasgeisers wat verseker dat dit nie deur beurtkrag geraak word nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gerard S
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik begroet deur die gasvrou. Die dagverblyf het 'n mooi uitsig gehad. Ons het saam heerlik verblyf gehad by 'Lieflappie'.
Sep 2024
Charlotte S
Gesin met tieners
5.0
Stunning views and safe area. The flatlet was cosy and well-equipped.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Sandra M
5.0
Enjoyable. Comfortable. Everything you need. My friend stayed at the accommodation. She said she enjoyed her stay in this lovely B&B.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Sandra O
5.0
Heerlike kuier in Stillbaai. Pragtige plek, loopafstand van die see met alles wat jy kan benodig vir 'n heerlike kuier in Stillbaai. Ekstra punte vir ...
Sien meer
Mrt 2024
Jacques V
Saam met vriende
5.0
It was perfect! Our stay was absolutely amazing and Tercia is great!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tercia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 76

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Wegestraat 7, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seeperdjie @ Lieflappie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wegestraat 7, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfvSynBWnuZ7iJaIJWLW8DTiiPEH8pLorrWzNwlzbqgNWnS7yrD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 7 Wege Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.385387484929 21.419298278102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang