Seeperdjie @ Lieflappie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wegestraat 7, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seeperdjie @ Lieflappie is 'n romatiese selfsorgeenheid vir 2 gaste in die veilige dorpie Stillbaai.
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, lugbraaier, broodrooster, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié area het ook 'n sitarea met 2 rusbanke, TV met DStv en 'n tafel met sitplek vir 2. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie verblyf is naby die hawe, riviermond en strand geleë. Dit is ook 200 m vanaf Stilbaai Gholfklub en tennisbane aan die westekant. Geen geriewe word met ander gaste gedeel nie. Elkeen het 'n aparte ingang en aparte privaat braai-area. Die verblyf het 'n omsetter, sonpanele en gasgeisers wat verseker dat dit nie deur beurtkrag geraak word nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Tercia Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 76
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Wegestraat 7, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Seeperdjie @ Lieflappie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wegestraat 7, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang