Lielies Guesthouse
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kortstraat 15, h/v Kort- en Uniestraat, met ingang in Uniestraat, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Lielies Guesthouse is in Parys, 'n toeristedorpie in die Vrystaat geleë. Dié dorp op die Vaalrivieroewer is bekend vir sy watersport, winkels, staproetes, koffiewinkels, restaurante en pragtige gholfbane.
Die eiendom het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers en daar is 2 badkamers, 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het ‘n dubbelbed. Daar is 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die tweede badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas stoof, oond, skottelgoedwasser, koffiemasjien, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met Netflix, Showmax en DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die huis het sonpanele, 'n Jojo-tenk en 'n gasgeiser, wat doeltreffende energiegebruik verseker.
Buite is daar 'n lieflike agtertuin met 'n swembad, buitemeubels en braaigeriewe. Die eiendom is omhein en bied sekuriteit en privaatheid. Parkeerplek is beskikbaar op die eiendom.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Henka Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Kortstraat 15, h/v Kort- en Uniestraat, met ingang in Uniestraat, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Lielies Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Parys Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kortstraat 15, h/v Kort- en Uniestraat, met ingang in Uniestraat, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang