Lientjies Overnight
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 76
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Mariemuthu M - Aug 2024
Algehele gradering
A beautiful, exciting and convenient place to stay.
Lientjies Overnight se terugvoer
Mariemuthu was friendly and caring towards guests. He was also very helpful. He was also very neat, leaving the place in 100% condition. Will recommend him for any other guest houses.
Danelle O - Jun 2024
Algehele gradering
Will definitely book again.
Estelle D - Apr 2024
Algehele gradering
Veilig en skoon.
Lientjies Overnight se terugvoer
Dankie, dankie. Hoop julle kom kuier weer.
Cupido M - Apr 2024
Algehele gradering
Ek het baie tuis gevoel asof by my huis met motor wat binne in 'n garage gestaan het.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie. Kom kuier weer.
Andre V - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie, Andre. Kom kuier weer.
Magynn N - Feb 2024
Algehele gradering
Home away from home.
Lientjies Overnight se terugvoer
Thank you, you were also lovely, neat, and tidy guests. Hope you visit again.
Imker H - Sep 2024
Algehele gradering
Het aan my akkommodasie-verwagtinge voldoen - het aan 'n simposium deelgeneem.
Michael J - Sep 2024
Algehele gradering
Clean, comfortable.
Leon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie, Leon. Kom kuier weer.
Eloise R - Jul 2024
Algehele gradering
Peaceful, well located, well stocked, great host.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie.
Beatrix S - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Kon weer vir 'n slag goeie ou vriende sien.
Lientjies Overnight se terugvoer
Dankie Beatrix. Kom kuier weer.
Raymond E - Des 2023
Algehele gradering
An establishment offering excellent value for money and superb hospitality.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie, Raymond. Jy was 'n baie aangename, netjiese gas. Hoop jy kom kuier weer.
Josephine B - Des 2023
Algehele gradering
Wonderlike plekkie.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie. Kom kuier weer asb..
Esmiralda F - Des 2023
Algehele gradering
Safe parking and good overnight stay with all necessities.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie. Julle was baie aangename en netjiese gaste. Hoop julle kom weer.
Wilma V - Aug 2023
Algehele gradering
Netjiese eenheid. Gerieflik en privaat. Aangename gasvrou.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie Wilma. Kom kuier weer asseblief. Jy was 'n pragtige gas.
Shaune M - Mei 2023
Algehele gradering
Ons kuier was als en meer wat ons verwag dit.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie julle was rustig en netjies. Kom kuier asb weer.
Rose-marie E - Apr 2023
Algehele gradering
Best home away from home place.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie jy moet asb weer kom kuier.
Vriendelike groete.
Tannie Lien
Bertie C - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie.Jy Moet asb. Weer Kom kuier.Jy was n baie netjiese aangename gas.
Rubin F - Mrt 2023
Algehele gradering
Nice, pleasant and comfy.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie. Kom kuier asseblief weer.
Ansa S - Feb 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie julle, ek waardeer dit opreg. Kom kuier asb weer.
Willy R - Jan 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik. Alles wat jy benodig is beskikbaar.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie. Jy moet beslis weer kom.
Riaan K - Jan 2023
Algehele gradering
Die ontvangs was baie professioneel, warm en vriendelik. Hulle gaan selfs die "extra mile" om seker te maak die gaste is veilig en gelukkig.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie. Jy was n oulike gas. Hoop jy Kom kuier weer.
Jonathan W - Nov 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker privaat. Ek hou van stilte en dit was daar.
Llewellyn B - Des 2023
Algehele gradering
Good, value for money.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie. Kom kuier weer.
Waldo K - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie.
Jaco G - Okt 2022
Algehele gradering
Puik, skoon, baie vriendelik.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie. Hoop jy Kom kuier weer.
Evert F. B - Sep 2022
Algehele gradering
Lientjies is beslis uitstekende waarde vir jou geld!
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie.
Vicky M - Mei 2022
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie. Julle was baie aangename en netjiese gaste. Hoop julle kom kuier weer.
Ngwanathole N - Mei 2022
Algehele gradering
Friendly owner.
Lientjies Overnight se terugvoer
Thank you much. We hope you visit again.
Ansa S - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie Ansa.Julle was pragtige netjiese gaste.Hoop julle kom kuier weer.
Martin G - Des 2022
Algehele gradering
Dit was fantasties om daar te wees.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie.
Dairy Standard Agency D - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie Magda julle was pragtige netjiese gaste.Hoop julle kom kuier weer.
Lynette M - Nov 2021
Algehele gradering
Hostess and accommodation awesome.
Lientjies Overnight se terugvoer
Thanks, much appreciated. Hope you visit again. You were also awesome.
Shamema H - Okt 2021
Algehele gradering
Ongelooflik en baie rustig.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie vir pragtige rensensie. Julle verdien ook al die sterre. Hoop julle kom kuier gou weer.
Rika V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie Rika. Dit was n voorreg om julle as gaste te ontvang.Hoop julle kom kuier weer. Julle verdien al die sterre.
Samantha A - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Kan vir julle ook al die sterre gee. Hoop julle kom kuier weer.
Letitia G - Jun 2021
Algehele gradering
Dankie. Die plek was awesome en skoon.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie weereens dat julle my plekkie gekies het. Julle was baie aangenaam en netjiese gaste. HOOP julle kom weer kuier.
Mario B - Apr 2021
Algehele gradering
Baie mooi, skoon, netjies en vriendelik.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie Mario.Dit was n groot plesier on jou as gas te ontvang.Baie netjies vriendelike.Hoop jy kom besoek ons weer.
Samantha A - Jan 2021
Algehele gradering
Great stay.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie Samantha. Julle was aangename netjiese gaste hoop julle kom weer.
Alita C - Jan 2021
Algehele gradering
Dankbaar en tevrede vir 'n veilige opset vir my behoeftes.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie Alita. Jy was n besondere en netjiese gas.Hoop jy kom kuier weer.
Guillaume D - Okt 2020
Algehele gradering
Lien is die mens wat die ekstra myl saam loop. Alles perfek.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie julle was pragtige netjiese gaste. Hoop julle kom kuier weer.
Kobus V - Mrt 2020
Algehele gradering
Uitstekende verblyf met 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie Kobus.Jy was ook n besondere en netjiese gas.
Emma P - Jan 2020
Algehele gradering
Tannie Lientjie is die beste!
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie julle was ook baie aangename gaste.
Dirk O - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekende oornagverblyf in George.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie julle.
Theunis J - Aug 2020
Algehele gradering
Veilig, netjies en goeie diens.
Jurie S - Jan 2020
Algehele gradering
Lien laat jou op jou gemak en tuis voel.
Lientjies Overnight se terugvoer
Dankie, julle was ook baie aangename gaste.
Evelyn G - Aug 2020
Algehele gradering
Had everything I needed.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie.
Graham P - Sep 2019
Algehele gradering
Highly recommended!
Lientjies Overnight se terugvoer
Thanks, Graham much appreciated.
Highly recommended you to any other hosts.
You were an awesome guest. Hope you visit soon.
Julie H - Sep 2019
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou en uiters netjiese verblyf.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie Julie. Julle was baie aangename netjiese gaste.Hoop julle kom weer.
Delene N - Jul 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Lientjies Overnight se terugvoer
Dalene, baie dankie vir pragtige kommetaar. Ek hoop jy kom weer. Jy was 'n netjiese en aangename gas.
Delene N - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Lientjies Overnight se terugvoer
Dankie Dalene, jy was ook uitstekende netjies gas. Ons hoop jy kom sommer gou weer.
Marthie H - Feb 2019
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry, skoon, netjies en veilig!
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie julle was baie aangename en netjiese gaste. Ek hoop julle kom gou weer.
Rika D - Nov 2019
Algehele gradering
Koste-effektief vir die doel waarvoor ons dit nodig gehad het.
Lientjies Overnight se terugvoer
Dankie Rika. Dit was baie lekker om julle as gaste te ontvang. Hoop julle kom weer.
Jan K - Sep 2019
Algehele gradering
Goeie oornag.
Lientjies Overnight se terugvoer
Dankie Jan. Jy was n aangename netjiese gas hoop jy kom weer.
Avoney B - Aug 2019
Algehele gradering
Was plesierig en rustig.
Lientjies Overnight se terugvoer
Beste Avoney,
Baie dankie, jy was 'n aangename en netjiese gas. Hoop jy kom weer.
Vriendelike groete
Tannie Lientjie
Deon S - Mei 2019
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en netjies. Vriendelike gasvrou!
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie Deon, julle was pragtige gaste.
Jasper V - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Lientjies Overnight se terugvoer
Rensia baie dankie vir die mooi review.Julle was pragtige netjiese gaste. Hoop julle kom gou weer.
Pieter P - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekende oornagverblyf.
Lientjies Overnight se terugvoer
Beste Pieter,
Baie dankie vir julle mooi resensie, ek probeer altyd om gaste gelukkig te hou. Hoop om julle gou weer te verwelkom. Julle was wonderlike gaste.
Vriendelike groete,
Lientje
Lientjies Overnight
Tinkie S - Okt 2018
Algehele gradering
Puik verblyf met n wonderlik gasvrou.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie Tinke julle was self pragtige netjiese gaste.
Riana G - Jul 2018
Algehele gradering
Was te kort.
Lientjies Overnight se terugvoer
Dankie Riana jy n aangename vriendelike en betjiese gas. Dit was n voorreg om jou as gas te ontvang.
Jan Gerhardus D - Jul 2018
Algehele gradering
Netjiese en skoon oornagverblyf teen goeie prys.
Lientjies Overnight se terugvoer
Dankie Jan. Jy is n aangename gaste. Ons hoop julle kom defnitief weer. Groete Lientjie
Annemarie L - Jun 2018
Algehele gradering
Knus en gerieflik.
Lientjies Overnight se terugvoer
Beste Annemarie,
Baie dankie, jy was ook 'n netjiese en aangename gas. Hoop jy kom weer.
Vriendelike groete,
Lien - Lientjies Overnight
Hannett H - Apr 2018
Algehele gradering
Very nice, so much more than expected.
Lientjies Overnight se terugvoer
Thank you, much appreciated. You also were awesome people. Hope you come again.
Morne V - Nov 2018
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie Morne, hoop julle kom weer.
Elize P - Sep 2018
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het bymekaar!
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie Elize. Julle was oulike gaste. Hoop julle kom kuier weer.
Noel B - Mei 2018
Algehele gradering
Aangename tuiste.
Lientjies Overnight se terugvoer
Dankie Noel, jy was ook oulike/netjies gas. Hoop jy kom weer. Opreg waardeer.
Clifford B - Nov 2017
Algehele gradering
Gentle, cosy and lovely place to overnight.
Lientjies Overnight se terugvoer
Dankie vir julle mooi kommentaar oor my plekkie. Julle was pragtige netjies gaste, en julle moet definitief weer kom.
Maureen M - Okt 2017
Algehele gradering
A tip-top overnight stay.
Lientjies Overnight se terugvoer
Maureen, you were an awesome, warm and much needed guest. Thank you, is it much appreciated. We hope you come again. Lientjie
Jennifer Z - Sep 2017
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflike oornag ervaring!
Lientjies Overnight se terugvoer
Beste Jennifer,
Julle was ook baie vriendelike en netjiese gaste en dit was vir my 'n groot eer om julle as gaste te kon ontvang.
Hoop julle kom gou weer.
Groete,
Lientjie
Johan S - Sep 2017
Algehele gradering
Onbeperkte gasvryheid met 'n pragtig, netjiese, skoon blyplek, net 'n plesier om hier te bly.
Lientjies Overnight se terugvoer
Johan julle ook wonderlike/netjiese/vriendelike gaste. Hoop om julle gou weer te sien. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon hê. Baie dankie vir julle pragtige komplimente. Dit word opreg waardeer. Groete, Lien Lientjies overnight
Johan S - Aug 2017
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Lientjies Overnight se terugvoer
Dankie Alastair vir die goeie resensie. Ek hoop jy kom weer.
Esther F - Des 2017
Algehele gradering
Verwelkomend en behulpsaam.
Lientjies Overnight se terugvoer
Dankie Esther. Jy was ook 'n baie netjiese en vriendelike gas.
Omnia Kunsmis S - Jul 2017
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf, goeie waarde vir geld, lekker stil.
Lientjies Overnight se terugvoer
Baie dankie Annelize
Nathan C - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was awesome.
Lientjies Overnight se terugvoer
Dankie julle waardeer. Julle was oulike gaste.
Christopher L - Okt 2017
Algehele gradering
Dus 'n lekker plekkie, maar die bure lawaai heel naweek tot 5 uur in die oggende.
Lientjies Overnight se terugvoer
Jammer Chris vir die ongemaak met geraas van die bure.Julle was oulike en baie netjiese gaste.Dit is gewoonlik baie stil.Ek uitgevind dit was hulle verjaars dae.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woodpeckerstraat 32, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang