Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lientjies Overnight

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Mariemuthu M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

A beautiful, exciting and convenient place to stay. A really beautiful place. Really cosy for a couple. As the saying goes, "a home away from home". The owner ensures that you have a relaxing stay and that you are comfortable in every possible way. Would not hesitate to stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lien
Lientjies Overnight
Mariemuthu was friendly and caring towards guests. He was also very helpful. He was also very neat, leaving the place in 100% condition. Will recommend him for any other guest houses.

Danelle O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Will definitely book again. Lientjie is an awesome host. She made us feel at home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Veilig en skoon. Baie lekker gewees. Ons host was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lien
Lientjies Overnight
Dankie, dankie. Hoop julle kom kuier weer.

Cupido M
1 nag
5.0
Apr 2024

Ek het baie tuis gevoel asof by my huis met motor wat binne in 'n garage gestaan het. Ja het lekker gebly, rustig daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lien
Lientjies Overnight
Baie dankie. Kom kuier weer.

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Dit was baie lekker om daar te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lien
Lientjies Overnight
Baie dankie, Andre. Kom kuier weer.

Magynn N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Home away from home. We had a warm welcome and stay. Will be back soon. Absolutely loved our stay. The hostess is such a friendly and welcoming lady. She's the best. Reminded me so much of my granny. May her business grow from strength to strength.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lien
Lientjies Overnight
Thank you, you were also lovely, neat, and tidy guests. Hope you visit again.

Leon V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mrt 2024

Alles wat jy nodig het. Lekker gebly en load shedding het nie gepla nie, want sy het 'n inverter.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lien
Lientjies Overnight
Baie dankie, Leon. Kom kuier weer.

Eloise R
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2024

Peaceful, well located, well stocked, great host. Had an amazing stay at Lientjies Overnight. Lien is a great host, friendly, and available. The area is quiet and peaceful, and the accommodation was spotless, private, and had everything we needed. Will definitely be returning!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lien
Lientjies Overnight
Baie dankie.

Beatrix S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2024

Heerlik gekuier. Kon weer vir 'n slag goeie ou vriende sien. Baie lekker gebly. Naby waar ek wil wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lien
Lientjies Overnight
Dankie Beatrix. Kom kuier weer.

Raymond E
1 nag
5.0
Des 2023

An establishment offering excellent value for money and superb hospitality. A most pleasurable experience with a friendly and hospitable host in a quiet, private and relaxed environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lien
Lientjies Overnight
Baie dankie, Raymond. Jy was 'n baie aangename, netjiese gas. Hoop jy kom kuier weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodpeckerstraat 32, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmYjA2ZGI1LTMzMDEtNDc5Mi05ZTQ4LWRiMjg5MjQwODA5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 32 Woodpecker Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9788503 22.443362

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang