Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lierie Huis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Darrell S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Veilige, betroubare en vriendelike verblyf. Baie rustig en netjiese verblyf, volkome toegeruste kamers. Veilige parkering voor wooneenheid. Vriendelike gasheer en dame. Defnitief 'n aanbevelling vir enige toeris.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Lierie Huis
Baie dankie Darrell en familie, hoop julle het 'n voorspoedige 2024, ons sien uit daarna om julle weer te ontvang. Groete, Tersia.

Leo S
Lang verblyf
5.0
Nov 2023

Calm and peaceful. I'm very pleased with the stay, it was in a calm area perfect for rest. I was out most of the time but the owner was very nice and helpful in any way. Will definitely use again when going down to the Cape area again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Lierie Huis
Thank you for being an awesome guest, Leo. I appreciate your kind review. Hope to see you soon. Regards, Tersia.

Denise S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Baie netjies, gasvryheid en veilig gevoel. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Lierie Huis
Baie dankie Denise, ons waardeer jul mooi resensie, hoop om jul eersdaags weer te akkommodeer. Groete Tersia.

Leigh-ann M
Kort verblyf
1.2
Jan 2024

Sleg. Die plek is glad nie soos die fotos nie en hulle kliëntediens is baie swak.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Tersia
Lierie Huis
Goeiedag Leigh-ann, Julle bespreking was vir 2 persone. Ek het dadelik vir LekkeSlaap gekontak aangesien 'n ander persoon opgedaag het vir die verblyf en nie Leigh-ann nie. Hierdie persoon was nie tevrede met die verblyf nie aangesien Leigh-ann die bespreking gemaak het. Hierdie persoon wou 'n groter plek hê, 'n 'losstaande' huis om meer mense te onthaal. Indien Leigh-ann hier was, kon sy seker 'n resensie geskryf het. Hierdie persoon was tevrede om die verblyf te kanselleer. Lees gerus ons ander resensies en oordeel vir jouself. Groete, Tersia Van Vuuren.

Marthinus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Ongelooflike verblyf. Netjiese verblyf, ongelooflike gawe mense, beslis die plek waar ons weer sal bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Lierie Huis
Baie dankie Tinus ons waardeer jou skrywe groete Tersia.

Lettie B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Baie gasvry ontvang en baie bederf. Die rooi tapyt is vir ons uitgerol. Ons en ons kleinkinders is gul ontvang en bederf met baie klein ekstra verrassings. Huis is baie skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het. Ons sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Lierie Huis
Baie dankie Lettie, ons sien uit na jul volgende kuier. Groete Tersia & André.

Daniel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Very very neat and owner made us feel so welcome. We did enjoy our stay owner so friendly and made you feel like family I would go back anytime. It was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Lierie Huis
Baie dankie Danie ons waardeer jou resensie, hoop om jou eersdaags weer te ontvang groete Tersia & André.

Susan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

'n Pragtige bly plek met als wat jy nodig het skoon en netjies. Wat 'n pragtige mense Terisa en Andery het ons so goed ontvang. Sal altyd weer terug gaan. 'n Pragtige bly plek met als wat jy nodig het skoon en netjies. Baie dankie jul 2 dit was 'n voorreg om by julle tuis te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Lierie Huis
Baie dankie vir jul resensie Susan ons waardeer dit, dit was so lekker om jul te leer ken, jul sal altyd welkom wees by ons. Ons hoop om jul eersdaags weer te ontvang. Groete

Francois D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

Rus en vrede. Fantastiese blyplek, baie rustig. Baie vriendelike gashere, luukse meubels en toebehore.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Lierie Huis
Baie dankie Francois ons waardeer jul skrywe. Ons hoop om jul eersdaags weer te sien groete André & Tersia

Louise B
Kort verblyf
5.0
Feb 2022

Awesomeness! Netjies en veilig. Andre en Tersia is baie vriendelik en behulpsaam. Dit karwas was 'n onverwagte plus! Sal enige tyd weer bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Lierie Huis
Baie dankie Neil, Rina en Louise ons waardeer jul resensie en hoop om jul gou weer te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 075
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 075
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nassaustraat 7, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6473a81f3a969bdf0173c8b2a67365210b6367eb42e52ed7a4aec8ada599dc71b2cf8397bc79726d1669f119a219b3d97b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 075 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 7 Nassau Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.096164432451 18.836430233135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang