Lierie Huis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tersia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Darrell S - Jan 2024
Algehele gradering
Veilige, betroubare en vriendelike verblyf.
Lierie Huis se terugvoer
Baie dankie Darrell en familie, hoop julle het 'n voorspoedige 2024, ons sien uit daarna om julle weer te ontvang. Groete, Tersia.
Leo S - Nov 2023
Algehele gradering
Calm and peaceful.
Lierie Huis se terugvoer
Thank you for being an awesome guest, Leo. I appreciate your kind review. Hope to see you soon. Regards, Tersia.
Denise S - Nov 2023
Algehele gradering
Baie netjies, gasvryheid en veilig gevoel.
Lierie Huis se terugvoer
Baie dankie Denise, ons waardeer jul mooi resensie, hoop om jul eersdaags weer te akkommodeer. Groete Tersia.
Leigh-ann M - Jan 2024
Algehele gradering
Sleg.
Lierie Huis se terugvoer
Goeiedag Leigh-ann,
Julle bespreking was vir 2 persone. Ek het dadelik vir LekkeSlaap gekontak aangesien 'n ander persoon opgedaag het vir die verblyf en nie Leigh-ann nie. Hierdie persoon was nie tevrede met die verblyf nie aangesien Leigh-ann die bespreking gemaak het. Hierdie persoon wou 'n groter plek hê, 'n 'losstaande' huis om meer mense te onthaal. Indien Leigh-ann hier was, kon sy seker 'n resensie geskryf het. Hierdie persoon was tevrede om die verblyf te kanselleer. Lees gerus ons ander resensies en oordeel vir jouself. Groete, Tersia Van Vuuren.
Marthinus K - Mrt 2023
Algehele gradering
Ongelooflike verblyf.
Lierie Huis se terugvoer
Baie dankie Tinus ons waardeer jou skrywe groete Tersia.
Lettie B - Apr 2023
Algehele gradering
Baie gasvry ontvang en baie bederf.
Lierie Huis se terugvoer
Baie dankie Lettie, ons sien uit na jul volgende kuier. Groete Tersia & André.
Daniel S - Mrt 2022
Algehele gradering
Very very neat and owner made us feel so welcome.
Lierie Huis se terugvoer
Baie dankie Danie ons waardeer jou resensie, hoop om jou eersdaags weer te ontvang groete Tersia & André.
Susan N - Mrt 2022
Algehele gradering
'n Pragtige bly plek met als wat jy nodig het skoon en netjies.
Lierie Huis se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie Susan ons waardeer dit, dit was so lekker om jul te leer ken, jul sal altyd welkom wees by ons. Ons hoop om jul eersdaags weer te ontvang. Groete
Francois D - Feb 2022
Algehele gradering
Rus en vrede.
Lierie Huis se terugvoer
Baie dankie Francois ons waardeer jul skrywe. Ons hoop om jul eersdaags weer te sien groete André & Tersia
Louise B - Feb 2022
Algehele gradering
Awesomeness!
Lierie Huis se terugvoer
Baie dankie Neil, Rina en Louise ons waardeer jul resensie en hoop om jul gou weer te ontvang.
Fanie L - Nov 2021
Algehele gradering
Die voorkeurkeuse in die Strand.
Lees meerLierie Huis se terugvoer
Baie dankie, Fanie, ons waardeer jou resensie en hoop om jul eersdaags weer te sien. Ons wens jul n veilige reis en n Geseënde Kersfees toe.
Groete,
Tersia & André
Vernon P - Okt 2021
Algehele gradering
Die beste rusplek ooit!
Desiree E - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastiese gasvryheid.
Lierie Huis se terugvoer
Baie dankie Desiree ons waardeer jou verwysing, ons het dit baie geniet om jul gesin hier te hê.
La Donna M - Sep 2021
Algehele gradering
Absolutely the best hosts we have ever had.
Lees meerLierie Huis se terugvoer
Hi La Donna, thank you for your kind response, we appreciate it. We would love to host your wonderful family again, wishing you all the best till we see you again. Regards, André and Tersia.
Janine B - Apr 2021
Algehele gradering
Asemrowend!
Lierie Huis se terugvoer
Baie dankie Janine ons waardeer, kom kuier asb gou weer.
Pierre L - Apr 2021
Algehele gradering
Baie professionele diens en netjies. Lekker kon slaap omdat die buurt stil is.
Adele C - Okt 2020
Algehele gradering
Worthwhile
Lierie Huis se terugvoer
Baie dankie Adele ons waardeer, dit was baie lekker om jul hier te hê & die kinders was n groot plesier vir ons. Kom kuier asb gou weer groete Tersia
Jean-mari S - Sep 2020
Algehele gradering
Familie kuier, koester oomblikke en bou herinneringe.
Lees meerLierie Huis se terugvoer
Baie dankie Jean-mari hoop om jul eersdaags weer te sien.
Elizna S - Des 2020
Algehele gradering
Baie gasvrye mense. Doen soveel moeite.
Lierie Huis se terugvoer
Baie dankie Elizna ons hoop om jul eersdaags weer te ontvang.
Groete
Tersia & André
Yvonne H - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Lees meerLierie Huis se terugvoer
Baie dankie, Hannes, ons waardeer, hoop om jul eersdaags weer te ontvang,
Groete,
André & Tersia
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nassaustraat 7, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang