Liezels @ Helios
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Helios Place, Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Liezels @ Helios is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op die onderste verdieping wat in die veilige en privaat kompleks van Helios Place in Langebaan geleë is. Dit is ontwerp om 4 volwassenes en 2 kinders te akkommodeer, wat 'n rustige wegbreek bied.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers, saam met 'n aparte gastetoilet. Albei slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens, terwyl die leefarea 'n dubbelslaapbank insluit wat geskik is vir 2 kinders. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea bied gemaklike sitplek en 'n TV vir ontspanning.
Gaste kan 'n privaat braai-area met lieflike tuin-uitsigte geniet. Die eiendom is gerieflik oorkant Laguna Mall geleë en net 'n kort entjie se ry vanaf Mykonos Casino, die strand, die hawe, verskeie restaurante en die Carnival Putt-putt.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Bad, Toilet met bidet
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Carmen Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 30
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 8 Helios Place, Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Helios Place, Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap